Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » John Malkovitch gaan hoofrol speel in " Disgrace."
John Malkovitch gaan hoofrol speel in " Disgrace." [boodskap #110354] |
Sat, 20 May 2006 11:57  |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek lees vanoggend in Beeld dat John Malkovitch gekies is om
die hoofrol te vertolk in JM Coetzee se "Disgrace." Ek is 'n
groot bewonderaar van Malkovitch, dink hy is een van die beste
hedendaagse akteurs in die Engelssprekende wêreld. Hulle
kon nie 'n beter keuse gemaak het nie.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: John Malkovitch gaan hoofrol speel in " Disgrace." [boodskap #110377 is 'n antwoord op boodskap #110359] |
Mon, 22 May 2006 19:36  |
Robert Kay
Boodskappe: 3 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Hessie" wrote in message
news:1148211571.734759.70770@j73g2000cwa.googlegroups.com...
>
> Dirk Weber skryf
>
>> sorry that I have to answer in English. Grown up in western Germany I
>> am more or less capable to understand Afrikaans since it is quite
>> familiar to Dutch, but I can't speak or write it.
>
> Jy kan maar in Engels skryf. Jy kan ook in Nederlands
> skryf. Mense in SA kan Nederlands baie goed verstaan,
> maar moenie vir hulle vra om dit te skryf of te praat nie!
Nou, dat moet je tog niet zomaar zeggen, hoor. Er zijn van ons die veeltalig
zijn! :>)
> Ek het die van van John Malkovich verkeerd gespel
> in my pos hierbo.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 06:03:44 UTC 2025
|