Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog steeds erge diskriminasie
Nog steeds erge diskriminasie [boodskap #110160] Do, 04 Mei 2006 06:28 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons kry Jeugdag
Moedersdag
Vadersdag
Vrouedag.
Maar
VoëlWEEK

--
Groetnis
Annette
Re: Nog steeds erge diskriminasie [boodskap #110162 is 'n antwoord op boodskap #110160] Do, 04 Mei 2006 11:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
So jy soek 'n Parradag?

"Annette" skryf in boodskap news:fIKdnWH9V--4AsTZRVn-gA@is.co.za...
> Ons kry Jeugdag
> Moedersdag
> Vadersdag
> Vrouedag.
> Maar
> VoëlWEEK
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Nog steeds erge diskriminasie [boodskap #110163 is 'n antwoord op boodskap #110162] Vr, 05 Mei 2006 02:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee. Ons het al klaar 'n Parra - dig - MA:))
Maar 'n koekieMAAND klink lekker:))

Van watter koekies hou jy die meeste?
Ek hou baie van gemmerkoekies.:))

--
Groetnis
Annette
> So jy soek 'n Parradag?
> "Annette" wrote in message
> news:fIKdnWH9V--4AsTZRVn-gA@is.co.za...
>> Ons kry Jeugdag
>> Moedersdag
>> Vadersdag
>> Vrouedag.
>> Maar
>> VoëlWEEK
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Nog steeds erge diskriminasie [boodskap #110165 is 'n antwoord op boodskap #110163] Vr, 05 Mei 2006 07:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gemmerkoekies is lekker, mits hulle nie te veel brand nie......ek hou nie
van brand-goete nie. Klapperkoekies is lekker, maar eintlik hou ek meer
van karringmelk beskuit en ek eet hom droog...

"Annette" skryf in boodskap news:Kf6dnfN-HK_7J8fZnZ2dnUVZ_v-dnZ2d@is.co.za...
> Nee. Ons het al klaar 'n Parra - dig - MA:))
> Maar 'n koekieMAAND klink lekker:))
>
> Van watter koekies hou jy die meeste?
> Ek hou baie van gemmerkoekies.:))
>
> --
> Groetnis
> Annette
>> So jy soek 'n Parradag?
>> "Annette" wrote in message
>> news:fIKdnWH9V--4AsTZRVn-gA@is.co.za...
>>> Ons kry Jeugdag
>>> Moedersdag
>>> Vadersdag
>>> Vrouedag.
>>> Maar
>>> VoëlWEEK
>>>
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>
Re: Nog steeds erge diskriminasie [boodskap #110168 is 'n antwoord op boodskap #110165] Sa, 06 Mei 2006 04:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:bsmdnXONrfO3c8fZnZ2dnUVZ_tednZ2d@is.co.za...
> Gemmerkoekies is lekker, mits hulle nie te veel brand nie......ek hou nie
> van brand-goete nie. Klapperkoekies is lekker, maar eintlik hou ek meer
> van karringmelk beskuit en ek eet hom droog...
> "Annette" wrote in message
> news:Kf6dnfN-HK_7J8fZnZ2dnUVZ_v-dnZ2d@is.co.za...
>> Nee. Ons het al klaar 'n Parra - dig - MA:))
>> Maar 'n koekieMAAND klink lekker:))
>>
>> Van watter koekies hou jy die meeste?
>> Ek hou baie van gemmerkoekies.:))
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>> So jy soek 'n Parradag?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:fIKdnWH9V--4AsTZRVn-gA@is.co.za...
>>>> Ons kry Jeugdag
>>>> Moedersdag
>>>> Vadersdag
>>>> Vrouedag.
>>>> Maar
>>>> VoëlWEEK
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette

Almal lekker, maar koekies hou hier net sowat drie weke in die maand en dan
wag ons maar weer vir betaaldag.

Die hondebeskuitjies het deesdae nie so 'n goeie verskeidenheid van keuses
nie. Gesondheid eerste.

Ek het 'n Griekse oumatjie wat te heerlik tradisionele varsgebak oor die pad
aanstuur. Heuning.

Tuisgebak is maar nog die lekkerste teenoor al die winkelkoekies - dun aan
smaak en duur.

:-)

TJ
Re: Nog steeds erge diskriminasie [boodskap #110169 is 'n antwoord op boodskap #110168] Sa, 06 Mei 2006 08:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My pa het altyd van groot kleinkoekies gehou.
So groot soos 'n piering.
Ek sien Mugg & Bean maak nou ook groot kleinkoekies.
--
Groetnis
Annette

>
>
> Almal lekker, maar koekies hou hier net sowat drie weke in die maand en dan
> wag ons maar weer vir betaaldag.
>
> Die hondebeskuitjies het deesdae nie so 'n goeie verskeidenheid van keuses
> nie. Gesondheid eerste.
>
> Ek het 'n Griekse oumatjie wat te heerlik tradisionele varsgebak oor die pad
> aanstuur. Heuning.
>
> Tuisgebak is maar nog die lekkerste teenoor al die winkelkoekies - dun aan
> smaak en duur.
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Nog steeds erge diskriminasie [boodskap #110170 is 'n antwoord op boodskap #110169] Sa, 06 Mei 2006 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Waar is die dae toe die wêreld nog wild was? Die paaie grondpad en die
karre nie so vinnig en betroubaar nie. Ons ouers het ook nie soveel geld
gehad om gebsak te koop by bakkerye nie, so het maar self gebak. Onthou jy
daai paraffienblik-binnekante wat van blik was en so 'n ronde deksel gehad
het? As ons see toe is, is die een vol karringmelkbeskuit en die ander een
koekies. Alle soorte. Klapperkoekies, kruiekoekies[ek dink!], se lang
skurweruggies, ens. Dit was die meisiekinders se werk om te sorg dat daar
genoeg vreetgoed was. Ons het gesorg vir die vleis, biltong en sulke
dinge........en die vis gevang.

"Annette" skryf in boodskap news:6OCdnWcV-4CA_sHZnZ2dnUVZ_sidnZ2d@is.co.za...
> My pa het altyd van groot kleinkoekies gehou.
> So groot soos 'n piering.
> Ek sien Mugg & Bean maak nou ook groot kleinkoekies.
Re: Nog steeds erge diskriminasie [boodskap #110171 is 'n antwoord op boodskap #110170] Sa, 06 Mei 2006 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Een van my ma se vele rooi gesig oomblikke was die keer toe ek moes tee maak
vir gaste, en toe my ma vra ek moet vir die mense beskuit bring, toe dra ek
die emmer met die deksel, waarin die beskuit was, die sitkamer in:)))
--
Groetnis
Annette
> Waar is die dae toe die wêreld nog wild was? Die paaie grondpad en die
> karre nie so vinnig en betroubaar nie. Ons ouers het ook nie soveel geld
> gehad om gebsak te koop by bakkerye nie, so het maar self gebak. Onthou jy
> daai paraffienblik-binnekante wat van blik was en so 'n ronde deksel gehad
> het? As ons see toe is, is die een vol karringmelkbeskuit en die ander een
> koekies. Alle soorte. Klapperkoekies, kruiekoekies[ek dink!], se lang
> skurweruggies, ens. Dit was die meisiekinders se werk om te sorg dat daar
> genoeg vreetgoed was. Ons het gesorg vir die vleis, biltong en sulke
> dinge........en die vis gevang.
> "Annette" wrote in message
> news:6OCdnWcV-4CA_sHZnZ2dnUVZ_sidnZ2d@is.co.za...
>> My pa het altyd van groot kleinkoekies gehou.
>> So groot soos 'n piering.
>> Ek sien Mugg & Bean maak nou ook groot kleinkoekies.
>
Re: Nog steeds erge diskriminasie [boodskap #110173 is 'n antwoord op boodskap #110160] So, 07 Mei 2006 07:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Op 'n ander groep neem iemand deel wat beweer hy is 17 jaar oud, maar
volgens sy skrywe kan hy nie jonger as dertig wees nie.
Nou wonder ek, AS hy 17 sou wees, hoekom sommige mense hul lewe sou gou as
moontlik wil indruk, soos 'n toe konsertina. Wat is die nut daarvan.
Ek verkies om my lewe te beleef soos 'n pensklavier wat heeltemal uitgetrek
is, omdat ek dan soveel meer kan beleef en geniet.

--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za

"Suidwester" skryf in boodskap news:XMmdnQhSsLLzPcDZnZ2dnUVZ_tWdnZ2d@is.co.za...
> Ons sit en praat anderdag op my gunsteling duin teen die sonsondergang na
> oosweer [so 'n bloedrooie], dat die moderne mens, met al sy goetertjies,
> wonderlike kommunikasie, rekenaars en karre wat omtrent nie meer 'n pap wiel
> kry nie, sekerlik nie meer die lewe werklik geniet nie want alles gaan te
> veel en te vinnig verby. Dis ook hoekom ons so vet is, die oormaat,
> maklik beskikbare lekkernye.
> As ek so terugdink aan my kinderjare, dan onthou ek die wonderwerk van
> grênd gaskoeldrank soos Coke en Sparletta teenoor die plaaslike Fulde's en
> Hubbly Bubbly. Toe ons 'n Wilson toffie teen 4 vir 1 sent kon koop. Daai
> bruin melasse een wat jy eers koubaar moes suig voor jy hom sag kry.
> Vandag koop die kinders 'n fensie lekkergoed en vreet hom op in die tyd wat
> jy een Wilson kon inkry...want ons proe nie meer werklik vandag nie. Ons
> verorber.
> Dieselfde met biltong. In die winter was jagtyd en eningiemand wat al
> in ons land gejag het, sal weet dat dit nie kampie-diere is nie en dat harde
> werk kan voorlê. Doerie jare was 4x4's nie so algemeen nie en as 'n bok
> geskiet word, dan moes die karkas kar toe gedra word. In die berge kan
> dit nogal 'n harde werk word. Dan word die vleis verwerk en as jy gelukkig
> is, so na 10 dae kan jy die eerste proe kry van jou biltong. En ons het
> hom stadiger en met smaak gekou as vandag se slaghuisbiltong wat in 'n
> droogkamer gemaak word en in sy volopgeid in die slaghuis hang deur die
> jaar.
> Dieselfde met karre. Nie so ver gelede was die paaie nie so wondelik
> orals nie en is 'n trip bv na ons land toe, een wat met omsigtigheid en
> groot beplanning aangepak moes word. Vandag kom die mense met 4x4'e wat
> uit hullle ore loop, die kinders se bekke bruin van al die roomys en
> tjoklits wat hulle vreet.....
> "Annette" wrote in message
> news:EfmdnUxdEKROccHZnZ2dnUVZ_uWdnZ2d@is.co.za...
>> Een van my ma se vele rooi gesig oomblikke was die keer toe ek moes tee
>> maak
>> vir gaste, en toe my ma vra ek moet vir die mense beskuit bring, toe dra
>> ek
>> die emmer met die deksel, waarin die beskuit was, die sitkamer in:)))
>
Re: Nog steeds erge diskriminasie [boodskap #110174 is 'n antwoord op boodskap #110171] So, 07 Mei 2006 08:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons sit en praat anderdag op my gunsteling duin teen die sonsondergang na
oosweer [so 'n bloedrooie], dat die moderne mens, met al sy goetertjies,
wonderlike kommunikasie, rekenaars en karre wat omtrent nie meer 'n pap wiel
kry nie, sekerlik nie meer die lewe werklik geniet nie want alles gaan te
veel en te vinnig verby. Dis ook hoekom ons so vet is, die oormaat,
maklik beskikbare lekkernye.
As ek so terugdink aan my kinderjare, dan onthou ek die wonderwerk van
grênd gaskoeldrank soos Coke en Sparletta teenoor die plaaslike Fulde's en
Hubbly Bubbly. Toe ons 'n Wilson toffie teen 4 vir 1 sent kon koop. Daai
bruin melasse een wat jy eers koubaar moes suig voor jy hom sag kry.
Vandag koop die kinders 'n fensie lekkergoed en vreet hom op in die tyd wat
jy een Wilson kon inkry...want ons proe nie meer werklik vandag nie. Ons
verorber.
Dieselfde met biltong. In die winter was jagtyd en eningiemand wat al
in ons land gejag het, sal weet dat dit nie kampie-diere is nie en dat harde
werk kan voorlê. Doerie jare was 4x4's nie so algemeen nie en as 'n bok
geskiet word, dan moes die karkas kar toe gedra word. In die berge kan
dit nogal 'n harde werk word. Dan word die vleis verwerk en as jy gelukkig
is, so na 10 dae kan jy die eerste proe kry van jou biltong. En ons het
hom stadiger en met smaak gekou as vandag se slaghuisbiltong wat in 'n
droogkamer gemaak word en in sy volopgeid in die slaghuis hang deur die
jaar.
Dieselfde met karre. Nie so ver gelede was die paaie nie so wondelik
orals nie en is 'n trip bv na ons land toe, een wat met omsigtigheid en
groot beplanning aangepak moes word. Vandag kom die mense met 4x4'e wat
uit hullle ore loop, die kinders se bekke bruin van al die roomys en
tjoklits wat hulle vreet.....

"Annette" skryf in boodskap news:EfmdnUxdEKROccHZnZ2dnUVZ_uWdnZ2d@is.co.za...
> Een van my ma se vele rooi gesig oomblikke was die keer toe ek moes tee
> maak
> vir gaste, en toe my ma vra ek moet vir die mense beskuit bring, toe dra
> ek
> die emmer met die deksel, waarin die beskuit was, die sitkamer in:)))
Re: Nog steeds erge diskriminasie [boodskap #110175 is 'n antwoord op boodskap #110173] So, 07 Mei 2006 10:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie hoe jy jou ding doen nie, maar Kaapstad is darem stadiger as die
Rand? Stedelinge wat ek ken is meestal in Pretoria en Jhb, en hulle bly
oor die algemeen so 'n snelweg vol 40minute weg van die werk af en weer
terug in die aand. Dis 80 minute elke dag wat verlore is. Gooi hierby
die 90 minute van middagete en die gemorskos van daai middagete, dan wonder
ek oor die stedelinge want ek het 270 minute ekstra elke dag om dinge te
doen. Ek is nie eers 5 minute se ry weg van my besigheid af nie. In die
middag gaan jy huistoe en eet 'n gekookte ete en vang 'n poeierslapie
[power!] van so 20 minute en dan is jy skerp en reg vir jou middag.
Hierdie is 'n ding wat die kwaliteit van lewe op die platteland soveel beter
maak.....

"Annette" skryf in boodskap news:OI-dnbZKWI2pLcDZnZ2dnUVZ_sidnZ2d@is.co.za...
> Op 'n ander groep neem iemand deel wat beweer hy is 17 jaar oud, maar
> volgens sy skrywe kan hy nie jonger as dertig wees nie.
> Nou wonder ek, AS hy 17 sou wees, hoekom sommige mense hul lewe sou gou as
> moontlik wil indruk, soos 'n toe konsertina. Wat is die nut daarvan.
> Ek verkies om my lewe te beleef soos 'n pensklavier wat heeltemal
> uitgetrek
> is, omdat ek dan soveel meer kan beleef en geniet.
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
> ann...@ctnet.co.za
> "Suidwester" wrote in message
> news:XMmdnQhSsLLzPcDZnZ2dnUVZ_tWdnZ2d@is.co.za...
>> Ons sit en praat anderdag op my gunsteling duin teen die sonsondergang na
>> oosweer [so 'n bloedrooie], dat die moderne mens, met al sy goetertjies,
>> wonderlike kommunikasie, rekenaars en karre wat omtrent nie meer 'n pap wiel
>> kry nie, sekerlik nie meer die lewe werklik geniet nie want alles gaan te
>> veel en te vinnig verby. Dis ook hoekom ons so vet is, die oormaat,
>> maklik beskikbare lekkernye.
>> As ek so terugdink aan my kinderjare, dan onthou ek die wonderwerk van
>> grênd gaskoeldrank soos Coke en Sparletta teenoor die plaaslike Fulde's
>> en
>> Hubbly Bubbly. Toe ons 'n Wilson toffie teen 4 vir 1 sent kon koop. Daai
>> bruin melasse een wat jy eers koubaar moes suig voor jy hom sag kry.
>> Vandag koop die kinders 'n fensie lekkergoed en vreet hom op in die tyd wat
>> jy een Wilson kon inkry...want ons proe nie meer werklik vandag nie.
>> Ons
>> verorber.
>> Dieselfde met biltong. In die winter was jagtyd en eningiemand wat al
>> in ons land gejag het, sal weet dat dit nie kampie-diere is nie en dat harde
>> werk kan voorlê. Doerie jare was 4x4's nie so algemeen nie en as 'n bok
>> geskiet word, dan moes die karkas kar toe gedra word. In die berge kan
>> dit nogal 'n harde werk word. Dan word die vleis verwerk en as jy gelukkig
>> is, so na 10 dae kan jy die eerste proe kry van jou biltong. En ons het
>> hom stadiger en met smaak gekou as vandag se slaghuisbiltong wat in 'n
>> droogkamer gemaak word en in sy volopgeid in die slaghuis hang deur die
>> jaar.
>> Dieselfde met karre. Nie so ver gelede was die paaie nie so
>> wondelik
>> orals nie en is 'n trip bv na ons land toe, een wat met omsigtigheid en
>> groot beplanning aangepak moes word. Vandag kom die mense met 4x4'e wat
>> uit hullle ore loop, die kinders se bekke bruin van al die roomys en
>> tjoklits wat hulle vreet.....
>> "Annette" wrote in message
>> news:EfmdnUxdEKROccHZnZ2dnUVZ_uWdnZ2d@is.co.za...
>>> Een van my ma se vele rooi gesig oomblikke was die keer toe ek moes tee
>>> maak
>>> vir gaste, en toe my ma vra ek moet vir die mense beskuit bring, toe
>>> dra
>>> ek
>>> die emmer met die deksel, waarin die beskuit was, die sitkamer in:)))
>
Re: Nog steeds erge diskriminasie [boodskap #110176 is 'n antwoord op boodskap #110175] So, 07 Mei 2006 18:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is in die gelukkige posisie dat ek selde in erge verkeer bestuur - en ek
bly nie eers 5 minute van my werkplek af nie:))

Mens kan seker nie almal oor een kam skeer nie - maar ek sien hoe maklik die
mense van Velddrif in 'n motor spring om gou iewers heen te gaan - na plekke
naby genoeg waarna ek gewoonlik loop.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:bpmdnSCkc862IsDZRVn-pA@is.co.za...
> Ek weet nie hoe jy jou ding doen nie, maar Kaapstad is darem stadiger as die
> Rand? Stedelinge wat ek ken is meestal in Pretoria en Jhb, en hulle bly
> oor die algemeen so 'n snelweg vol 40minute weg van die werk af en weer
> terug in die aand. Dis 80 minute elke dag wat verlore is. Gooi hierby
> die 90 minute van middagete en die gemorskos van daai middagete, dan wonder
> ek oor die stedelinge want ek het 270 minute ekstra elke dag om dinge te
> doen. Ek is nie eers 5 minute se ry weg van my besigheid af nie. In die
> middag gaan jy huistoe en eet 'n gekookte ete en vang 'n poeierslapie
> [power!] van so 20 minute en dan is jy skerp en reg vir jou middag.
> Hierdie is 'n ding wat die kwaliteit van lewe op die platteland soveel beter
> maak.....
> "Annette" wrote in message
> news:OI-dnbZKWI2pLcDZnZ2dnUVZ_sidnZ2d@is.co.za...
>> Op 'n ander groep neem iemand deel wat beweer hy is 17 jaar oud, maar
>> volgens sy skrywe kan hy nie jonger as dertig wees nie.
>> Nou wonder ek, AS hy 17 sou wees, hoekom sommige mense hul lewe sou gou as
>> moontlik wil indruk, soos 'n toe konsertina. Wat is die nut daarvan.
>> Ek verkies om my lewe te beleef soos 'n pensklavier wat heeltemal
>> uitgetrek
>> is, omdat ek dan soveel meer kan beleef en geniet.
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>> ann...@ctnet.co.za
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:XMmdnQhSsLLzPcDZnZ2dnUVZ_tWdnZ2d@is.co.za...
>>> Ons sit en praat anderdag op my gunsteling duin teen die sonsondergang na
>>> oosweer [so 'n bloedrooie], dat die moderne mens, met al sy goetertjies,
>>> wonderlike kommunikasie, rekenaars en karre wat omtrent nie meer 'n pap wiel
>>> kry nie, sekerlik nie meer die lewe werklik geniet nie want alles gaan te
>>> veel en te vinnig verby. Dis ook hoekom ons so vet is, die oormaat,
>>> maklik beskikbare lekkernye.
>>> As ek so terugdink aan my kinderjare, dan onthou ek die wonderwerk van
>>> grênd gaskoeldrank soos Coke en Sparletta teenoor die plaaslike Fulde's
>>> en
>>> Hubbly Bubbly. Toe ons 'n Wilson toffie teen 4 vir 1 sent kon koop. Daai
>>> bruin melasse een wat jy eers koubaar moes suig voor jy hom sag kry.
>>> Vandag koop die kinders 'n fensie lekkergoed en vreet hom op in die tyd wat
>>> jy een Wilson kon inkry...want ons proe nie meer werklik vandag nie.
>>> Ons
>>> verorber.
>>> Dieselfde met biltong. In die winter was jagtyd en eningiemand wat al
>>> in ons land gejag het, sal weet dat dit nie kampie-diere is nie en dat harde
>>> werk kan voorlê. Doerie jare was 4x4's nie so algemeen nie en as 'n bok
>>> geskiet word, dan moes die karkas kar toe gedra word. In die berge kan
>>> dit nogal 'n harde werk word. Dan word die vleis verwerk en as jy gelukkig
>>> is, so na 10 dae kan jy die eerste proe kry van jou biltong. En ons het
>>> hom stadiger en met smaak gekou as vandag se slaghuisbiltong wat in 'n
>>> droogkamer gemaak word en in sy volopgeid in die slaghuis hang deur die
>>> jaar.
>>> Dieselfde met karre. Nie so ver gelede was die paaie nie so
>>> wondelik
>>> orals nie en is 'n trip bv na ons land toe, een wat met omsigtigheid en
>>> groot beplanning aangepak moes word. Vandag kom die mense met 4x4'e wat
>>> uit hullle ore loop, die kinders se bekke bruin van al die roomys en
>>> tjoklits wat hulle vreet.....
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:EfmdnUxdEKROccHZnZ2dnUVZ_uWdnZ2d@is.co.za...
>>>> Een van my ma se vele rooi gesig oomblikke was die keer toe ek moes tee maak
>>>> vir gaste, en toe my ma vra ek moet vir die mense beskuit bring, toe dra ek
>>>> die emmer met die deksel, waarin die beskuit was, die sitkamer in:)))
>>
>
Re: Nog steeds erge diskriminasie [boodskap #110180 is 'n antwoord op boodskap #110176] Ma, 08 Mei 2006 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmm! Jy moet natuurlik aanvaar dat die mense in die klein plekkies so min
kar hoef te ry dat hulle elke geleentheid gebruik net om die wiele te laat
draai.

"Annette" skryf in boodskap news:gNidndhoOem0RMPZnZ2dnUVZ_tWdnZ2d@is.co.za...
> Ek is in die gelukkige posisie dat ek selde in erge verkeer bestuur - en
> ek
> bly nie eers 5 minute van my werkplek af nie:))
>
> Mens kan seker nie almal oor een kam skeer nie - maar ek sien hoe maklik
> die
> mense van Velddrif in 'n motor spring om gou iewers heen te gaan - na
> plekke
> naby genoeg waarna ek gewoonlik loop.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:bpmdnSCkc862IsDZRVn-pA@is.co.za...
>> Ek weet nie hoe jy jou ding doen nie, maar Kaapstad is darem stadiger as die
>> Rand? Stedelinge wat ek ken is meestal in Pretoria en Jhb, en hulle bly
>> oor die algemeen so 'n snelweg vol 40minute weg van die werk af en weer
>> terug in die aand. Dis 80 minute elke dag wat verlore is. Gooi hierby
>> die 90 minute van middagete en die gemorskos van daai middagete, dan wonder
>> ek oor die stedelinge want ek het 270 minute ekstra elke dag om dinge te
>> doen. Ek is nie eers 5 minute se ry weg van my besigheid af nie. In die
>> middag gaan jy huistoe en eet 'n gekookte ete en vang 'n poeierslapie
>> [power!] van so 20 minute en dan is jy skerp en reg vir jou middag.
>> Hierdie is 'n ding wat die kwaliteit van lewe op die platteland soveel beter
>> maak.....
>> "Annette" wrote in message
>> news:OI-dnbZKWI2pLcDZnZ2dnUVZ_sidnZ2d@is.co.za...
>>> Op 'n ander groep neem iemand deel wat beweer hy is 17 jaar oud, maar
>>> volgens sy skrywe kan hy nie jonger as dertig wees nie.
>>> Nou wonder ek, AS hy 17 sou wees, hoekom sommige mense hul lewe sou gou as
>>> moontlik wil indruk, soos 'n toe konsertina. Wat is die nut daarvan.
>>> Ek verkies om my lewe te beleef soos 'n pensklavier wat heeltemal
>>> uitgetrek
>>> is, omdat ek dan soveel meer kan beleef en geniet.
>>>
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> Life is uncertain - eat dessert first
>>> ann...@ctnet.co.za
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:XMmdnQhSsLLzPcDZnZ2dnUVZ_tWdnZ2d@is.co.za...
>>>> Ons sit en praat anderdag op my gunsteling duin teen die sonsondergang na
>>>> oosweer [so 'n bloedrooie], dat die moderne mens, met al sy goetertjies,
>>>> wonderlike kommunikasie, rekenaars en karre wat omtrent nie meer 'n pap wiel
>>>> kry nie, sekerlik nie meer die lewe werklik geniet nie want alles gaan te
>>>> veel en te vinnig verby. Dis ook hoekom ons so vet is, die oormaat,
>>>> maklik beskikbare lekkernye.
>>>> As ek so terugdink aan my kinderjare, dan onthou ek die
>>>> wonderwerk van
>>>> grênd gaskoeldrank soos Coke en Sparletta teenoor die plaaslike
>>>> Fulde's
>>>> en
>>>> Hubbly Bubbly. Toe ons 'n Wilson toffie teen 4 vir 1 sent kon koop. Daai
>>>> bruin melasse een wat jy eers koubaar moes suig voor jy hom sag kry.
>>>> Vandag koop die kinders 'n fensie lekkergoed en vreet hom op in die
>>>> tyd wat
>>>> jy een Wilson kon inkry...want ons proe nie meer werklik vandag nie.
>>>> Ons
>>>> verorber.
>>>> Dieselfde met biltong. In die winter was jagtyd en eningiemand wat al
>>>> in ons land gejag het, sal weet dat dit nie kampie-diere is nie en dat harde
>>>> werk kan voorlê. Doerie jare was 4x4's nie so algemeen nie en as 'n bok
>>>> geskiet word, dan moes die karkas kar toe gedra word. In die berge kan
>>>> dit nogal 'n harde werk word. Dan word die vleis verwerk en as jy gelukkig
>>>> is, so na 10 dae kan jy die eerste proe kry van jou biltong. En ons het
>>>> hom stadiger en met smaak gekou as vandag se slaghuisbiltong wat in 'n
>>>> droogkamer gemaak word en in sy volopgeid in die slaghuis hang deur
>>>> die
>>>> jaar.
>>>> Dieselfde met karre. Nie so ver gelede was die paaie nie so
>>>> wondelik
>>>> orals nie en is 'n trip bv na ons land toe, een wat met omsigtigheid
>>>> en
>>>> groot beplanning aangepak moes word. Vandag kom die mense met 4x4'e wat
>>>> uit hullle ore loop, die kinders se bekke bruin van al die roomys en
>>>> tjoklits wat hulle vreet.....
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:EfmdnUxdEKROccHZnZ2dnUVZ_uWdnZ2d@is.co.za...
>>>> > Een van my ma se vele rooi gesig oomblikke was die keer toe ek moes tee
>>>> > maak
>>>> > vir gaste, en toe my ma vra ek moet vir die mense beskuit bring, toe
>>>> > dra
>>>> > ek
>>>> > die emmer met die deksel, waarin die beskuit was, die sitkamer
>>>> > in:)))
>>>
>>
>
Re: Nog steeds erge diskriminasie [boodskap #110218 is 'n antwoord op boodskap #110175] Ma, 15 Mei 2006 05:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek was laasweek ini Kaap , moet se die verkeer daar is chaos. Die hiway
staan stil erger as op die Ben Schoeman

"Suidwester" skryf in boodskap news:bpmdnSCkc862IsDZRVn-pA@is.co.za...
> Ek weet nie hoe jy jou ding doen nie, maar Kaapstad is darem stadiger as
> die Rand? Stedelinge wat ek ken is meestal in Pretoria en Jhb, en hulle
> bly oor die algemeen so 'n snelweg vol 40minute weg van die werk af en
> weer terug in die aand. Dis 80 minute elke dag wat verlore is. Gooi
> hierby die 90 minute van middagete en die gemorskos van daai middagete,
> dan wonder ek oor die stedelinge want ek het 270 minute ekstra elke dag om
> dinge te doen. Ek is nie eers 5 minute se ry weg van my besigheid af
> nie. In die middag gaan jy huistoe en eet 'n gekookte ete en vang 'n
> poeierslapie [power!] van so 20 minute en dan is jy skerp en reg vir jou
> middag. Hierdie is 'n ding wat die kwaliteit van lewe op die platteland
> soveel beter maak.....
> "Annette" wrote in message
> news:OI-dnbZKWI2pLcDZnZ2dnUVZ_sidnZ2d@is.co.za...
>> Op 'n ander groep neem iemand deel wat beweer hy is 17 jaar oud, maar
>> volgens sy skrywe kan hy nie jonger as dertig wees nie.
>> Nou wonder ek, AS hy 17 sou wees, hoekom sommige mense hul lewe sou gou
>> as
>> moontlik wil indruk, soos 'n toe konsertina. Wat is die nut daarvan.
>> Ek verkies om my lewe te beleef soos 'n pensklavier wat heeltemal
>> uitgetrek
>> is, omdat ek dan soveel meer kan beleef en geniet.

>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>> ann...@ctnet.co.za
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:XMmdnQhSsLLzPcDZnZ2dnUVZ_tWdnZ2d@is.co.za...
>>> Ons sit en praat anderdag op my gunsteling duin teen die sonsondergang
>>> na
>>> oosweer [so 'n bloedrooie], dat die moderne mens, met al sy goetertjies,
>>> wonderlike kommunikasie, rekenaars en karre wat omtrent nie meer 'n pap wiel
>>> kry nie, sekerlik nie meer die lewe werklik geniet nie want alles gaan
>>> te
>>> veel en te vinnig verby. Dis ook hoekom ons so vet is, die oormaat,
>>> maklik beskikbare lekkernye.
>>> As ek so terugdink aan my kinderjare, dan onthou ek die wonderwerk van
>>> grênd gaskoeldrank soos Coke en Sparletta teenoor die plaaslike Fulde's
>>> en
>>> Hubbly Bubbly. Toe ons 'n Wilson toffie teen 4 vir 1 sent kon koop. Daai
>>> bruin melasse een wat jy eers koubaar moes suig voor jy hom sag kry.
>>> Vandag koop die kinders 'n fensie lekkergoed en vreet hom op in die tyd wat
>>> jy een Wilson kon inkry...want ons proe nie meer werklik vandag nie. Ons
>>> verorber.
>>> Dieselfde met biltong. In die winter was jagtyd en eningiemand wat al
>>> in ons land gejag het, sal weet dat dit nie kampie-diere is nie en dat harde
>>> werk kan voorlê. Doerie jare was 4x4's nie so algemeen nie en as 'n
>>> bok
>>> geskiet word, dan moes die karkas kar toe gedra word. In die berge
>>> kan
>>> dit nogal 'n harde werk word. Dan word die vleis verwerk en as jy gelukkig
>>> is, so na 10 dae kan jy die eerste proe kry van jou biltong. En ons
>>> het
>>> hom stadiger en met smaak gekou as vandag se slaghuisbiltong wat in 'n
>>> droogkamer gemaak word en in sy volopgeid in die slaghuis hang deur die
>>> jaar.
>>> Dieselfde met karre. Nie so ver gelede was die paaie nie so
>>> wondelik
>>> orals nie en is 'n trip bv na ons land toe, een wat met omsigtigheid en
>>> groot beplanning aangepak moes word. Vandag kom die mense met 4x4'e
>>> wat
>>> uit hullle ore loop, die kinders se bekke bruin van al die roomys en
>>> tjoklits wat hulle vreet.....
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:EfmdnUxdEKROccHZnZ2dnUVZ_uWdnZ2d@is.co.za...
>>>> Een van my ma se vele rooi gesig oomblikke was die keer toe ek moes
>>>> tee
>>>> maak
>>>> vir gaste, en toe my ma vra ek moet vir die mense beskuit bring, toe
>>>> dra
>>>> ek
>>>> die emmer met die deksel, waarin die beskuit was, die sitkamer in:)))
>
Re: Nog steeds erge diskriminasie [boodskap #110293 is 'n antwoord op boodskap #110218] Wo, 17 Mei 2006 19:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As dit op die N1 was, is dit agv padwerke.
--
Groetnis
Annette

"Otterkop" skryf in boodskap news:-OSdnRQ1lZDBjPXZRVn-sw@is.co.za...
> Ek was laasweek ini Kaap , moet se die verkeer daar is chaos. Die hiway
> staan
> stil erger as op die Ben Schoeman
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:bpmdnSCkc862IsDZRVn-pA@is.co.za...
>> Ek weet nie hoe jy jou ding doen nie, maar Kaapstad is darem stadiger as
>> die Rand? Stedelinge wat ek ken is meestal in Pretoria en Jhb, en hulle
>> bly oor die algemeen so 'n snelweg vol 40minute weg van die werk af en
>> weer terug in die aand. Dis 80 minute elke dag wat verlore is. Gooi
>> hierby die 90 minute van middagete en die gemorskos van daai middagete,
>> dan wonder ek oor die stedelinge want ek het 270 minute ekstra elke dag om
>> dinge te doen. Ek is nie eers 5 minute se ry weg van my besigheid af
>> nie. In die middag gaan jy huistoe en eet 'n gekookte ete en vang 'n
>> poeierslapie [power!] van so 20 minute en dan is jy skerp en reg vir jou
>> middag. Hierdie is 'n ding wat die kwaliteit van lewe op die platteland
>> soveel beter maak.....
>> "Annette" wrote in message
>> news:OI-dnbZKWI2pLcDZnZ2dnUVZ_sidnZ2d@is.co.za...
>>> Op 'n ander groep neem iemand deel wat beweer hy is 17 jaar oud, maar
>>> volgens sy skrywe kan hy nie jonger as dertig wees nie.
>>> Nou wonder ek, AS hy 17 sou wees, hoekom sommige mense hul lewe sou gou
>>> as
>>> moontlik wil indruk, soos 'n toe konsertina. Wat is die nut daarvan.
>>> Ek verkies om my lewe te beleef soos 'n pensklavier wat heeltemal
>>> uitgetrek
>>> is, omdat ek dan soveel meer kan beleef en geniet.
>
>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> Life is uncertain - eat dessert first
>>> ann...@ctnet.co.za
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:XMmdnQhSsLLzPcDZnZ2dnUVZ_tWdnZ2d@is.co.za...
>>>> Ons sit en praat anderdag op my gunsteling duin teen die sonsondergang
>>>> na
>>>> oosweer [so 'n bloedrooie], dat die moderne mens, met al sy goetertjies,
>>>> wonderlike kommunikasie, rekenaars en karre wat omtrent nie meer 'n pap wiel
>>>> kry nie, sekerlik nie meer die lewe werklik geniet nie want alles gaan
>>>> te
>>>> veel en te vinnig verby. Dis ook hoekom ons so vet is, die oormaat,
>>>> maklik beskikbare lekkernye.
>>>> As ek so terugdink aan my kinderjare, dan onthou ek die wonderwerk van
>>>> grênd gaskoeldrank soos Coke en Sparletta teenoor die plaaslike Fulde's
>>>> en
>>>> Hubbly Bubbly. Toe ons 'n Wilson toffie teen 4 vir 1 sent kon koop. Daai
>>>> bruin melasse een wat jy eers koubaar moes suig voor jy hom sag kry.
>>>> Vandag koop die kinders 'n fensie lekkergoed en vreet hom op in die tyd wat
>>>> jy een Wilson kon inkry...want ons proe nie meer werklik vandag nie. Ons
>>>> verorber.
>>>> Dieselfde met biltong. In die winter was jagtyd en eningiemand wat al
>>>> in ons land gejag het, sal weet dat dit nie kampie-diere is nie en dat harde
>>>> werk kan voorlê. Doerie jare was 4x4's nie so algemeen nie en as 'n
>>>> bok
>>>> geskiet word, dan moes die karkas kar toe gedra word. In die berge
>>>> kan
>>>> dit nogal 'n harde werk word. Dan word die vleis verwerk en as jy gelukkig
>>>> is, so na 10 dae kan jy die eerste proe kry van jou biltong. En ons
>>>> het
>>>> hom stadiger en met smaak gekou as vandag se slaghuisbiltong wat in 'n
>>>> droogkamer gemaak word en in sy volopgeid in die slaghuis hang deur die
>>>> jaar.
>>>> Dieselfde met karre. Nie so ver gelede was die paaie nie so
>>>> wondelik
>>>> orals nie en is 'n trip bv na ons land toe, een wat met omsigtigheid en
>>>> groot beplanning aangepak moes word. Vandag kom die mense met 4x4'e
>>>> wat
>>>> uit hullle ore loop, die kinders se bekke bruin van al die roomys en
>>>> tjoklits wat hulle vreet.....
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:EfmdnUxdEKROccHZnZ2dnUVZ_uWdnZ2d@is.co.za...
>>>> > Een van my ma se vele rooi gesig oomblikke was die keer toe ek moes
>>>> > tee
>>>> > maak
>>>> > vir gaste, en toe my ma vra ek moet vir die mense beskuit bring, toe
>>>> > dra
>>>> > ek
>>>> > die emmer met die deksel, waarin die beskuit was, die sitkamer in:)))
>>
>
Re: Nog steeds erge diskriminasie [boodskap #110308 is 'n antwoord op boodskap #110293] Do, 18 Mei 2006 11:05 Na vorige boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek was 6 weke trug daar. Die Kaap is lieflik en ek sou graag daar wou woon.
Maar die verkeer het my en my vrou albei aan Gauteng laat dink en ons wil
nie in Gauteng begrawe lê nie. Ek het 15 jaar gelede aan daai "rat race" in
die destydse Transvaal ontsnap (waar ek groot geword, skool en universiteit
toe gegaan het), my vrou het 5 jaar gelede daaraan ontsnap. Nie een van ons
wil dit weer hê nie.

As ek Kaap toe trek (en ek hoop om te) sal dit Stellenbosch of Paarl of
Somerset-Wes of een van die klein plekkies wees wat naby is, maar tog
buitekant die "rat race".

Torreke

"Annette" wrote in message
news:IqudnUlrXvp-m_HZRVn-pA@is.co.za...
> As dit op die N1 was, is dit agv padwerke.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Otterkop" wrote in message
> news:-OSdnRQ1lZDBjPXZRVn-sw@is.co.za...
>> Ek was laasweek ini Kaap , moet se die verkeer daar is chaos. Die hiway
>> staan
>> stil erger as op die Ben Schoeman

>> "Suidwester" wrote in message
>> news:bpmdnSCkc862IsDZRVn-pA@is.co.za...
>>> Ek weet nie hoe jy jou ding doen nie, maar Kaapstad is darem stadiger
>>> as
>>> die Rand? Stedelinge wat ek ken is meestal in Pretoria en Jhb, en hulle
>>> bly oor die algemeen so 'n snelweg vol 40minute weg van die werk af en
>>> weer terug in die aand. Dis 80 minute elke dag wat verlore is. Gooi
>>> hierby die 90 minute van middagete en die gemorskos van daai middagete,
>>> dan wonder ek oor die stedelinge want ek het 270 minute ekstra elke dag om
>>> dinge te doen. Ek is nie eers 5 minute se ry weg van my besigheid af
>>> nie. In die middag gaan jy huistoe en eet 'n gekookte ete en vang 'n
>>> poeierslapie [power!] van so 20 minute en dan is jy skerp en reg vir
>>> jou
>>> middag. Hierdie is 'n ding wat die kwaliteit van lewe op die platteland
>>> soveel beter maak.....
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:OI-dnbZKWI2pLcDZnZ2dnUVZ_sidnZ2d@is.co.za...
>>>> Op 'n ander groep neem iemand deel wat beweer hy is 17 jaar oud, maar
>>>> volgens sy skrywe kan hy nie jonger as dertig wees nie.
>>>> Nou wonder ek, AS hy 17 sou wees, hoekom sommige mense hul lewe sou
>>>> gou
>>>> as
>>>> moontlik wil indruk, soos 'n toe konsertina. Wat is die nut daarvan.
>>>> Ek verkies om my lewe te beleef soos 'n pensklavier wat heeltemal
>>>> uitgetrek
>>>> is, omdat ek dan soveel meer kan beleef en geniet.
>>
>>
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> Life is uncertain - eat dessert first
>>>> ann...@ctnet.co.za
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:XMmdnQhSsLLzPcDZnZ2dnUVZ_tWdnZ2d@is.co.za...
>>>> > Ons sit en praat anderdag op my gunsteling duin teen die
>>>> > sonsondergang
>>>> > na
>>>> > oosweer [so 'n bloedrooie], dat die moderne mens, met al sy goetertjies,
>>>> > wonderlike kommunikasie, rekenaars en karre wat omtrent nie meer 'n pap
>>>> wiel
>>>> > kry nie, sekerlik nie meer die lewe werklik geniet nie want alles
>>>> > gaan
>>>> > te
>>>> > veel en te vinnig verby. Dis ook hoekom ons so vet is, die
>>>> > oormaat,
>>>> > maklik beskikbare lekkernye.
>>>> > As ek so terugdink aan my kinderjare, dan onthou ek die wonderwerk van
>>>> > grênd gaskoeldrank soos Coke en Sparletta teenoor die plaaslike Fulde's
>>>> > en
>>>> > Hubbly Bubbly. Toe ons 'n Wilson toffie teen 4 vir 1 sent kon koop. Daai
>>>> > bruin melasse een wat jy eers koubaar moes suig voor jy hom sag kry.
>>>> > Vandag koop die kinders 'n fensie lekkergoed en vreet hom op in die tyd wat
>>>> > jy een Wilson kon inkry...want ons proe nie meer werklik vandag nie. Ons
>>>> > verorber.
>>>> > Dieselfde met biltong. In die winter was jagtyd en eningiemand wat al
>>>> > in ons land gejag het, sal weet dat dit nie kampie-diere is nie en
>>>> > dat harde
>>>> > werk kan voorlê. Doerie jare was 4x4's nie so algemeen nie en as 'n
>>>> > bok
>>>> > geskiet word, dan moes die karkas kar toe gedra word. In die berge
>>>> > kan
>>>> > dit nogal 'n harde werk word. Dan word die vleis verwerk en as jy gelukkig
>>>> > is, so na 10 dae kan jy die eerste proe kry van jou biltong. En ons
>>>> > het
>>>> > hom stadiger en met smaak gekou as vandag se slaghuisbiltong wat in
>>>> > 'n
>>>> > droogkamer gemaak word en in sy volopgeid in die slaghuis hang deur die
>>>> > jaar.
>>>> > Dieselfde met karre. Nie so ver gelede was die paaie nie so
>>>> > wondelik
>>>> > orals nie en is 'n trip bv na ons land toe, een wat met omsigtigheid en
>>>> > groot beplanning aangepak moes word. Vandag kom die mense met 4x4'e
>>>> > wat
>>>> > uit hullle ore loop, die kinders se bekke bruin van al die roomys en
>>>> > tjoklits wat hulle vreet.....
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:EfmdnUxdEKROccHZnZ2dnUVZ_uWdnZ2d@is.co.za...
>>>> > > Een van my ma se vele rooi gesig oomblikke was die keer toe ek moes tee maak
>>>> > > vir gaste, en toe my ma vra ek moet vir die mense beskuit bring, toe dra ek
>>>> > > die emmer met die deksel, waarin die beskuit was, die sitkamer in:)))
>>> >>
>
Vorige onderwerp: Re: Thanks Peter :-) was Re: A lyrical and beautiful language
Volgende onderwerp: A WINTER POEM BY JG STRYDOM....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 20:47:35 MGT 2024