Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hallo julle!!!!!!!!!!!!!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Hallo Julle [boodskap #110052 is 'n antwoord op boodskap #110051] |
Sat, 08 April 2006 16:24   |
Paddy Girl
Boodskappe: 54 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
1776. Zijn Pappenheimers kennen,
d.w.z. den aard en het karakter der menschen (aanhangers, volgelingen), met
wie men te doen heeft, kennen; de zegswijze is ontleend aan Schiller's
Wallensteins Tod (1800), 3, 15: Daran erkenn' ich meine Pappenheimer (ook
wel geciteerd als: Ich kenne meine Pappenheimer), woorden, gesproken door
Wallenstein, toen de soldaten uit het regiment van graaf Pappenheim hem
zeiden, dat zij hem niet voor een landverrader hielden en hem trouw zouden
blijven, hoewel de andere regimenten hem afvielen. Zie voor bewijsplaatsen
Lvl. 110: Je leert eindelik je Pappenheimers kennen; Barb. 7; Handelingen
der Stat.-Gen. 1912-1913, p. 2925: Wanneer dit wetsontwerp nu in stemming
komt - wij kennen onze Pappenheimers! - dan gaat het er door; Nkr. II, 1
Maart, p. 2; VII, 18 Jan. p. 2.: Men ziet, de heer Roodhuizen kent zijn
Pappenheimsters; 12 Juli p. 2: Men ziet, onze Briand kende zijn
Pappenheimers! VIII, 31 Oct. p. 2; Nw. Rotterd. Cour. 29 Juni 1913, p. 1
kol. 2: Ik ken mijn vrijzinnige pappenheimers genoeg om aan te nemen, dat
zij zelfs het onmogelijke zouden Handelsblad, 7 Maart (ochtendbl.) 1913, 2de
bl.: Natuurlijk zou het willen beproeven om de koningin een dergelijke
beslissing te besparen; regelmatiger zijn, indien ik dit verzoek eerst
richtte tot de Rotterdammer, maar wij kennen onze Pappenheimers, niet waar?;
12 Mei 1914 (avondbl.) p. 7 k. 4; 1 Oct. 1914 p. 1 k. 5 (avondbl.); Het
Volk, 18 Dec. 1912, p. 2; 10 Febr. 1914 p. 4 k. 1; 16 Febr. 1914 p. 8 k. 3;
16 April 1914 p. 3 k. 1; 10 Juni 1914 p. 1 k. 3; De Arbeid, 8 April 1914 p.
2 k. 3; 24 Mei 1914 p. 2 k 4; enz. In den zin van wie of wat men noodig
heeft voor een bepaald doel, 'zijn mannetjes', komt Pappenheimers voor in
Nkr. V, 4 Nov. p. 3: ik krijg men Pappenheimers ook wel zonder kontrakt.
"Louisa ;-)" skryf in boodskap news:1144501006.102842.7610@g10g2000cwb.googlegroups.com...
> Anneksasie? Norbert jy sê die oulikste dinge...;-)
>
> Dit is natuurlik nie goed om te sien hoe mense hardlloop eerder as om
> te baklei vir wat aan hulle behoort nie. Maar dit, my vriend, is die SA
> manier! (eintlik deel van die kultuur as te ware) 'n Paar voorbeelde:
> Die Groot trek (die regte een, nie die een op hierdie groep nie), die
> "Brain-drain" na Australia toe post apartheid, ag die voorbeelde is
> amper oneindig. Selfs gedurende die boere oorlog was ons Afrikaners
> eerder geneig tot Guerilla (hierdie mag dalk verkeerd gespel wees?)
> aanvalle as oop oorlog. Wat natuurlik aanval en WEGHARDLOOP is. Hou
> asseblief in gedagte dat ek nie probeer beweer dat dit altyd 'n slegte
> ding is nie, partykeer kan dit nie anders nie. Daar is 'n garppie wat
> sê dat een van die kortste boeke ooit sou wees " The South-African
> book of unity".
>
> Haha! Ek dink ek gaan mense omkrap - so ek beter stilbly voor ek my oor
> afgekou kry?
>
> Norbert, ek sal graag saam met jou (en ander wat ook belangstel) wil
> bou aan die nuwe karakter van hierdie groepie...
>
> So terloops, wat is 'n pappenheimer?
>
> Louisa (uit Suid-Afrika)
> ;-)
>
|
|
|
|
Re: Hallo Julle [boodskap #110069 is 'n antwoord op boodskap #110066] |
Mon, 10 April 2006 05:49   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mmmmmm. Is dit jou mening, of die mening van jou SA professornooientjie in
PE?
--
Groetnis
Annette
"Norbert de strandkruier" skryf in boodskap news:d9pj329lcrjql5elu8edue8849jq6751mh@4ax.com...
> On 8 Apr 2006 05:56:46 -0700, "Louisa ;-)"
> wrote:
>
>> Haha! Ek dink ek gaan mense omkrap - so ek beter stilbly voor ek my oor
>> afgekou kry?
>
> Ag, ek weet wel hoe Afrikaners is, Louisa! Gans onmoontlike mense!
> Maar God moet sy getal hê, nê?
> Tog vind ek daar is hoop vir Suid-Afrika en veral vir die jong
> Suid-Afrikaners! Maak die saak nie of hulle nou blank of swart is nie.
> Ek voel duidelik hulle weet hulle het 'n toekoms. My noontjie in
> Suid-Afrika (sy is professor an die universiteit) het vir my gesê:
> hulle maak lawaai, ja, maar als hulle moet studeer dan studeer hulle..
> En dis baie hoopvol: dat hulle die lewe ernstig neem!
> Ek dink veral die jong mense van Suid-Afrika is baie lewenskragtig!
> Ook is hulle meer kosmopolities as hulle ouers. Die jeug van
> Suid-Afrika is nie meer soos die voorgaande generasies nie. Die
> vroeëre Afrikaners was steeds 'n partikularisties volkjie, soos die
> vroeëre Hollanders en die Duitsers, ook 'n bietjie soos die Vlaminge
> van die 19de eeu. Maar dié karaktereienskap het hulle vandag al
> heeltemal oorboord gegooi!
>
> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Hallo Julle [boodskap #110086 is 'n antwoord op boodskap #110078] |
Tue, 11 April 2006 11:51  |
Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 11 Apr 2006 09:29:05 +0200, "Torreke" wrote:
> Klink vir my asof jy gewoon stereotipeer!!!
>
> Torreke
>
Dit klink miskien goed vir julle saligheid as jy dink dis 'n
stereotiepe.. Maar soos ek die Suidafrikaanse jeug sien durf ek sê:
hulle sal geen geykte letter wees nie. En die ouere Afrikaners wat
hier nog rondjakker op hierdie nuusgroep sal daar niks an kan verander
nie! Die enigste ding wat daardie mense nog sal kan sê is: hulle is my
kinders.
Norbert die strandkruier
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 10:54:03 UTC 2025
|