Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » KKNK en klaar
KKNK en klaar [boodskap #110042] Vr, 07 April 2006 14:30 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
KKNK eindig Saterdag en almal is tjoepstil

Slaan my met 'n roos.

:-)

TJ
Re: KKNK en klaar [boodskap #110043 is 'n antwoord op boodskap #110042] Vr, 07 April 2006 15:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 7 Apr 2006 16:30:45 +0200, "TJ" wrote:

> KKNK eindig Saterdag en almal is tjoepstil
>
> Slaan my met 'n roos.
>
> :-)
>
> TJ
>
Hallo, TJ,

Verklaar vir my, asseblief: wat is KKNK? Is dit "Klein Karoo Nasionale
Kunstefees"? (Ek het hieroor 'n webtuiste gevind!).
Ek is nie in Suid-Afrika nie, maar ek het wel 'n noontjie in
Suid-Afrika wat nie baie ver van daardie Klein Karoo woon, sien jy?

Vriendelike groete!

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
Re: KKNK en klaar [boodskap #110044 is 'n antwoord op boodskap #110043] Vr, 07 April 2006 18:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Norbert de strandkruier wrote:
> On Fri, 7 Apr 2006 16:30:45 +0200, "TJ"
> wrote:
>
>> KKNK eindig Saterdag en almal is tjoepstil

>> Slaan my met 'n roos.

> Hallo, TJ,
>
> Verklaar vir my, asseblief: wat is KKNK? Is dit "Klein Karoo Nasionale
> Kunstefees"? (Ek het hieroor 'n webtuiste gevind!).
[knip]

Einste hy, daardie.

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Re: KKNK en klaar [boodskap #110045 is 'n antwoord op boodskap #110043] Vr, 07 April 2006 18:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jan[3]  is tans af-lyn  jan[3]
Boodskappe: 7
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Junior Lid
knip>
> Verklaar vir my, asseblief: wat is KKNK? Is dit "Klein Karoo Nasionale
> Kunstefees"? (Ek het hieroor 'n webtuiste gevind!).
> Ek is nie in Suid-Afrika nie, maar ek het wel 'n noontjie in
> Suid-Afrika wat nie baie ver van daardie Klein Karoo woon, sien jy?
>
> Vriendelike groete!
>
> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
>
> Hallo Norbert
Ja, jy het die regte webtuiste oor die KKNK gesien.
Dis basies al die eg Suid Afrikaanse (of meer die Afrikaanse kunstenaars)
wat daar optree.
Eg Afrikaans, en "great fun".
Die "Woodstock" van Afrikaanse musiek.
Toneel opvoerings, musiek, Suid Afrikaanse kos (Potjie kos, braaivleis en
alles wat lekker is.
Kom maak volgende jaar 'n draai. Dis lekker.
Jan
Re: KKNK en klaar [boodskap #110046 is 'n antwoord op boodskap #110045] Vr, 07 April 2006 19:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 7 Apr 2006 20:51:20 +0200, "jan" wrote:

>> Hallo Norbert
> Ja, jy het die regte webtuiste oor die KKNK gesien.
> Dis basies al die eg Suid Afrikaanse (of meer die Afrikaanse kunstenaars)
> wat daar optree.
> Eg Afrikaans, en "great fun".
> Die "Woodstock" van Afrikaanse musiek.
> Toneel opvoerings, musiek, Suid Afrikaanse kos (Potjie kos, braaivleis en
> alles wat lekker is.
> Kom maak volgende jaar 'n draai. Dis lekker.
> Jan
>
Aha! Interessant! Ons ken dit ook hier in Vlaandere! So byvoorbeeld
die "Gentse Feeste" in die somer waar, soos ek kan verstaan, dieselfde
dinge gebeur!
Nog enige jaartjies en dan gaan ek op rus. Dàn moet ek tog eens kom en
loer. Ek is nie jonk meer nie maar ek hou tog nog van 'n bietjie
"lewe".
Miskien 'n ideetjie vir julle: in my munisipaliteit het mense hier
verlede jaar die grootste dwaaltuin in die wêreld aangelê. Dit is geen
musiek nie maar beeldende kuns en dit was slegs vir 'n enkel seisoen.
En ons mense het dit gemaak van 'n mielieveld wat meerdere hektares
groot was! Op die pade van die dwaaltuin was geen mieliesaat gesaai
nie. Nou weet ek julle het in Suid-Afrika nog baie grotere milievelde
as ons hier het. Julle sou 'n mieliedoolhof kan maak waarin mense
gedurende 'n ganse week na die uitgang moet soek!
Dis wat ek net so mooi vind an kuns: kuns is universeel en word deur
elkeen verstaan!

Vriendelike groete!

Norbert die strandkruier
Re: KKNK en klaar [boodskap #110047 is 'n antwoord op boodskap #110045] Sa, 08 April 2006 04:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
En bly aan vir AardKlop NoordWes!

Daar is twee Afrikaanse kunstefeeste teenoor een "National Arts Festival -
www.nafest.co.za" in Grahamstad (OosKaap).

Raai waar is die lekkerste eetgoed. Twee uit drie.

Die groot stede hou ook fees, maar dis so yl en verspreid sonder gees.

:-)

TJ

"jan" skryf in boodskap news:e16cba$ifa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> knip>
>> Verklaar vir my, asseblief: wat is KKNK? Is dit "Klein Karoo Nasionale
>> Kunstefees"? (Ek het hieroor 'n webtuiste gevind!).
>> Ek is nie in Suid-Afrika nie, maar ek het wel 'n noontjie in
>> Suid-Afrika wat nie baie ver van daardie Klein Karoo woon, sien jy?
>>
>> Vriendelike groete!
>>
>> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
>>
>> Hallo Norbert
> Ja, jy het die regte webtuiste oor die KKNK gesien.
> Dis basies al die eg Suid Afrikaanse (of meer die Afrikaanse kunstenaars)
> wat daar optree.
> Eg Afrikaans, en "great fun".
> Die "Woodstock" van Afrikaanse musiek.
> Toneel opvoerings, musiek, Suid Afrikaanse kos (Potjie kos, braaivleis en
> alles wat lekker is.
> Kom maak volgende jaar 'n draai. Dis lekker.
> Jan
>
Re: KKNK en klaar [boodskap #110048 is 'n antwoord op boodskap #110046] Sa, 08 April 2006 04:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"A maize ing maze"

Daar's 'n dwaalhof in die Kaap by http://soekershof.com/ en hier's een vir
Johannesburg - www.maizemaze.co.za/ met regte mielies in seisoen natuurlik.
Groot pret.

:-)

TJ

"Norbert de strandkruier" skryf in boodskap news:used321uiv61q6ahql8ikpavojtrkbvjoo@4ax.com...
> On Fri, 7 Apr 2006 20:51:20 +0200, "jan" wrote:
>
>>> Hallo Norbert
>> Ja, jy het die regte webtuiste oor die KKNK gesien.
>> Dis basies al die eg Suid Afrikaanse (of meer die Afrikaanse kunstenaars)
>> wat daar optree.
>> Eg Afrikaans, en "great fun".
>> Die "Woodstock" van Afrikaanse musiek.
>> Toneel opvoerings, musiek, Suid Afrikaanse kos (Potjie kos, braaivleis en
>> alles wat lekker is.
>> Kom maak volgende jaar 'n draai. Dis lekker.
>> Jan
>>
> Aha! Interessant! Ons ken dit ook hier in Vlaandere! So byvoorbeeld
> die "Gentse Feeste" in die somer waar, soos ek kan verstaan, dieselfde
> dinge gebeur!
> Nog enige jaartjies en dan gaan ek op rus. Dán moet ek tog eens kom en
> loer. Ek is nie jonk meer nie maar ek hou tog nog van 'n bietjie
> "lewe".
> Miskien 'n ideetjie vir julle: in my munisipaliteit het mense hier
> verlede jaar die grootste dwaaltuin in die wêreld aangelê. Dit is geen
> musiek nie maar beeldende kuns en dit was slegs vir 'n enkel seisoen.
> En ons mense het dit gemaak van 'n mielieveld wat meerdere hektares
> groot was! Op die pade van die dwaaltuin was geen mieliesaat gesaai
> nie. Nou weet ek julle het in Suid-Afrika nog baie grotere milievelde
> as ons hier het. Julle sou 'n mieliedoolhof kan maak waarin mense
> gedurende 'n ganse week na die uitgang moet soek!
> Dis wat ek net so mooi vind an kuns: kuns is universeel en word deur
> elkeen verstaan!
>
> Vriendelike groete!
>
> Norbert die strandkruier
Re: KKNK en klaar [boodskap #110049 is 'n antwoord op boodskap #110048] Sa, 08 April 2006 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 8 Apr 2006 06:32:33 +0200, "TJ" wrote:

> "A maize ing maze"
>
> Daar's 'n dwaalhof in die Kaap by http://soekershof.com/ en hier's een vir
> Johannesburg - www.maizemaze.co.za/ met regte mielies in seisoen natuurlik.
> Groot pret.
>
> :-)
>
> TJ

Ek het gaan sien na daardie webtuistes. Baie mooi! Ek sal vir my mense
hier vertel hulle was nie die enigste mense met dieselfde idee nie!
Maar ek dink hulle sal dit reeds weet! :-)
Ek het moet lag toe ek daar by maizemaze die kinders sien met 'n
vlagstokkie in die hand...
Hier die webtuiste van ons "Gentse Feesten":
http://www.gentsefeesten.be/
Kliek "feestenfoto's" (links op die webtuiste) en dan gaan jy na 'n
ganse reeks van foto's wat in Gent geneem is gedurende die laaste 5
jaar. Die vrolikeid is aansteeklik daar. Hollanders, Duitsers, Franse,
Engelse.., die ganse wêreld kom dan hiertoe! Dis in Julie.

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
Re: KKNK en klaar [boodskap #110053 is 'n antwoord op boodskap #110047] Sa, 08 April 2006 17:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
TJ. praat jy uit onlangse ondervinding, of uit artikels 4 jaar gelede?
Daar het twee groot, gewilde en steeds groeiende feeste bygekom :
1) Die Oppikoppi fees in Nelspruit
2) Die Suidoosterfees, wat heelwaarskynlik by die KKNK gaan oorvat in die
toekoms.
--
Groetnis
Annette
za...
> En bly aan vir AardKlop NoordWes!
>
> Daar is twee Afrikaanse kunstefeeste teenoor een "National Arts Festival -
> www.nafest.co.za" in Grahamstad (OosKaap).
>
> Raai waar is die lekkerste eetgoed. Twee uit drie.
>
> Die groot stede hou ook fees, maar dis so yl en verspreid sonder gees.
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "jan" wrote in message
> news:e16cba$ifa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> knip>
>>> Verklaar vir my, asseblief: wat is KKNK? Is dit "Klein Karoo Nasionale
>>> Kunstefees"? (Ek het hieroor 'n webtuiste gevind!).
>>> Ek is nie in Suid-Afrika nie, maar ek het wel 'n noontjie in
>>> Suid-Afrika wat nie baie ver van daardie Klein Karoo woon, sien jy?
>>>
>>> Vriendelike groete!
>>>
>>> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
>>>
>>> Hallo Norbert
>> Ja, jy het die regte webtuiste oor die KKNK gesien.
>> Dis basies al die eg Suid Afrikaanse (of meer die Afrikaanse kunstenaars)
>> wat daar optree.
>> Eg Afrikaans, en "great fun".
>> Die "Woodstock" van Afrikaanse musiek.
>> Toneel opvoerings, musiek, Suid Afrikaanse kos (Potjie kos, braaivleis en
>> alles wat lekker is.
>> Kom maak volgende jaar 'n draai. Dis lekker.
>> Jan
>>
>
Re: KKNK en klaar [boodskap #110055 is 'n antwoord op boodskap #110053] So, 09 April 2006 04:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Oppikoppi maak meestal net musiek (geraas was 'n TV program?). Was dit nie
die Sarie-fees nie?

Ja, daar is sterkes soos Gariep wat ook bykom met gees.

Dis moeliker om gees te bou in uitgestrekte Johannesburg en/of Kaapstad met
al hul diversiteit.

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:1LqdnSTb6efbYKrZnZ2dnUVZ_vqdnZ2d@is.co.za...
> TJ. praat jy uit onlangse ondervinding, of uit artikels 4 jaar gelede?
> Daar het twee groot, gewilde en steeds groeiende feeste bygekom :
> 1) Die Oppikoppi fees in Nelspruit
> 2) Die Suidoosterfees, wat heelwaarskynlik by die KKNK gaan oorvat in die
> toekoms.
> --
> Groetnis
> Annette
> za...
>> En bly aan vir AardKlop NoordWes!
>>
>> Daar is twee Afrikaanse kunstefeeste teenoor een "National Arts Festival -
>> www.nafest.co.za" in Grahamstad (OosKaap).
>>
>> Raai waar is die lekkerste eetgoed. Twee uit drie.
>>
>> Die groot stede hou ook fees, maar dis so yl en verspreid sonder gees.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>>
>> "jan" wrote in message
>> news:e16cba$ifa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>
>>> knip>
>>>> Verklaar vir my, asseblief: wat is KKNK? Is dit "Klein Karoo Nasionale
>>>> Kunstefees"? (Ek het hieroor 'n webtuiste gevind!).
>>>> Ek is nie in Suid-Afrika nie, maar ek het wel 'n noontjie in
>>>> Suid-Afrika wat nie baie ver van daardie Klein Karoo woon, sien jy?
>>>>
>>>> Vriendelike groete!
>>>>
>>>> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
>>>>
>>>> Hallo Norbert
>>> Ja, jy het die regte webtuiste oor die KKNK gesien.
>>> Dis basies al die eg Suid Afrikaanse (of meer die Afrikaanse kunstenaars)
>>> wat daar optree.
>>> Eg Afrikaans, en "great fun".
>>> Die "Woodstock" van Afrikaanse musiek.
>>> Toneel opvoerings, musiek, Suid Afrikaanse kos (Potjie kos, braaivleis en
>>> alles wat lekker is.
>>> Kom maak volgende jaar 'n draai. Dis lekker.
>>> Jan
>>>
>>
>
Re: KKNK en klaar [boodskap #110056 is 'n antwoord op boodskap #110055] So, 09 April 2006 05:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar was 'n baaaaie goeie en gesonde gees by die Suidooster hierdie jaar.
Was jy daar?
Praat jy uit ondervinding?

Soos wat ek van baie kennisse hoor wat wel die KKNK die laaste paar jaar
bygewoon het, is dit vreeslik beknop, mens sukkel om van stalletjie tot
stalletjie te beweeg, baie mense kom by geen vertoning uit nie, maar bly net
in die biertuin, baie optredes is in sale met harde stoele, geen lugreëling
in die bedompigheid, en klanktoerusting wat te haastig opgestel word, sodat
daar gereeld klankprobleme tydens vertonings is. Is dit dit wat jy gees
noem - om saam te ly?:))

Dan is daar natuurlik ook die gereformeerde godsdiens wat by die KKNK
bygesleep word - waar sprekers arrogant voor gaste van ander gelowe verklaar
dat almal by die fees van een geloof is.
Ten minste is die Suidoosterfees godsdiensvry.
--
Groetnis
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:xP2dnVkGt_hEDqXZnZ2dnUVZ_sednZ2d@is.co.za...
> Oppikoppi maak meestal net musiek (geraas was 'n TV program?). Was dit nie
> die Sarie-fees nie?
>
> Ja, daar is sterkes soos Gariep wat ook bykom met gees.
>
> Dis moeliker om gees te bou in uitgestrekte Johannesburg en/of Kaapstad met
> al hul diversiteit.
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:1LqdnSTb6efbYKrZnZ2dnUVZ_vqdnZ2d@is.co.za...
>> TJ. praat jy uit onlangse ondervinding, of uit artikels 4 jaar gelede?
>> Daar het twee groot, gewilde en steeds groeiende feeste bygekom :
>> 1) Die Oppikoppi fees in Nelspruit
>> 2) Die Suidoosterfees, wat heelwaarskynlik by die KKNK gaan oorvat in die
>> toekoms.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> za...
>>> En bly aan vir AardKlop NoordWes!
>>>
>>> Daar is twee Afrikaanse kunstefeeste teenoor een "National Arts Festival -
>>> www.nafest.co.za" in Grahamstad (OosKaap).
>>>
>>> Raai waar is die lekkerste eetgoed. Twee uit drie.
>>>
>>> Die groot stede hou ook fees, maar dis so yl en verspreid sonder gees.
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>>
>>> "jan" wrote in message
>>> news:e16cba$ifa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>>
>>>> knip>
>>>> > Verklaar vir my, asseblief: wat is KKNK? Is dit "Klein Karoo Nasionale
>>>> > Kunstefees"? (Ek het hieroor 'n webtuiste gevind!).
>>>> > Ek is nie in Suid-Afrika nie, maar ek het wel 'n noontjie in
>>>> > Suid-Afrika wat nie baie ver van daardie Klein Karoo woon, sien jy?
>>>> >
>>>> > Vriendelike groete!
>>>> >
>>>> > Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
>>>> >
>>>> > Hallo Norbert
>>>> Ja, jy het die regte webtuiste oor die KKNK gesien.
>>>> Dis basies al die eg Suid Afrikaanse (of meer die Afrikaanse kunstenaars)
>>>> wat daar optree.
>>>> Eg Afrikaans, en "great fun".
>>>> Die "Woodstock" van Afrikaanse musiek.
>>>> Toneel opvoerings, musiek, Suid Afrikaanse kos (Potjie kos, braaivleis en
>>>> alles wat lekker is.
>>>> Kom maak volgende jaar 'n draai. Dis lekker.
>>>> Jan
>>>>
>>>
>>
>
Re: KKNK en klaar [boodskap #110057 is 'n antwoord op boodskap #110056] So, 09 April 2006 08:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gees, geeste, spoke, godsdiens - ons maak vordering ...

Jy het "Slaan my met 'n roos" gemis. Was mos Bles wat gesing het van "gee
my/haar 'n roos", maar die doring het uitgehaak by KKNK.

Ten minste praat die groepie weer.

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:ZsGdnbhMnb5dBKXZnZ2dnUVZ_vidnZ2d@is.co.za...
> Daar was 'n baaaaie goeie en gesonde gees by die Suidooster hierdie jaar.
> Was jy daar?
> Praat jy uit ondervinding?
>
> Soos wat ek van baie kennisse hoor wat wel die KKNK die laaste paar jaar
> bygewoon het, is dit vreeslik beknop, mens sukkel om van stalletjie tot
> stalletjie te beweeg, baie mense kom by geen vertoning uit nie, maar bly net
> in die biertuin, baie optredes is in sale met harde stoele, geen lugreëling
> in die bedompigheid, en klanktoerusting wat te haastig opgestel word, sodat
> daar gereeld klankprobleme tydens vertonings is. Is dit dit wat jy gees
> noem - om saam te ly?:))
>
> Dan is daar natuurlik ook die gereformeerde godsdiens wat by die KKNK
> bygesleep word - waar sprekers arrogant voor gaste van ander gelowe verklaar
> dat almal by die fees van een geloof is.
> Ten minste is die Suidoosterfees godsdiensvry.
> --
> Groetnis
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:xP2dnVkGt_hEDqXZnZ2dnUVZ_sednZ2d@is.co.za...
>> Oppikoppi maak meestal net musiek (geraas was 'n TV program?). Was dit nie
>> die Sarie-fees nie?
>>
>> Ja, daar is sterkes soos Gariep wat ook bykom met gees.
>>
>> Dis moeliker om gees te bou in uitgestrekte Johannesburg en/of Kaapstad met
>> al hul diversiteit.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:1LqdnSTb6efbYKrZnZ2dnUVZ_vqdnZ2d@is.co.za...
>>> TJ. praat jy uit onlangse ondervinding, of uit artikels 4 jaar gelede?
>>> Daar het twee groot, gewilde en steeds groeiende feeste bygekom :
>>> 1) Die Oppikoppi fees in Nelspruit
>>> 2) Die Suidoosterfees, wat heelwaarskynlik by die KKNK gaan oorvat in die
>>> toekoms.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> za...
>>>> En bly aan vir AardKlop NoordWes!
>>>>
>>>> Daar is twee Afrikaanse kunstefeeste teenoor een "National Arts Festival -
>>>> www.nafest.co.za" in Grahamstad (OosKaap).
>>>>
>>>> Raai waar is die lekkerste eetgoed. Twee uit drie.
>>>>
>>>> Die groot stede hou ook fees, maar dis so yl en verspreid sonder gees.
>>>>
>>>> :-)
>>>>
>>>> TJ
>>>>
>>>>
>>>> "jan" wrote in message
>>>> news:e16cba$ifa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >
>>>> > knip>
>>>> > > Verklaar vir my, asseblief: wat is KKNK? Is dit "Klein Karoo Nasionale
>>>> > > Kunstefees"? (Ek het hieroor 'n webtuiste gevind!).
>>>> > > Ek is nie in Suid-Afrika nie, maar ek het wel 'n noontjie in
>>>> > > Suid-Afrika wat nie baie ver van daardie Klein Karoo woon, sien jy?
>>>> > >
>>>> > > Vriendelike groete!
>>>> > >
>>>> > > Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
>>>> > >
>>>> > > Hallo Norbert
>>>> > Ja, jy het die regte webtuiste oor die KKNK gesien.
>>>> > Dis basies al die eg Suid Afrikaanse (of meer die Afrikaanse kunstenaars)
>>>> > wat daar optree.
>>>> > Eg Afrikaans, en "great fun".
>>>> > Die "Woodstock" van Afrikaanse musiek.
>>>> > Toneel opvoerings, musiek, Suid Afrikaanse kos (Potjie kos, braaivleis en
>>>> > alles wat lekker is.
>>>> > Kom maak volgende jaar 'n draai. Dis lekker.
>>>> > Jan
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: KKNK en klaar [boodskap #110058 is 'n antwoord op boodskap #110057] So, 09 April 2006 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ou raaisel:
Wat het 55 oë, 47 ore en 61 bene?

Antwoord:
Die voorste ry van 'n Bles Bridges konsert:))

Jy weet mos ek sal altyd iemand hier antwoord wat ek dink 'n sin vir humor
het:))

--
Groetnis
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:pPKdnYT6D8iPV6XZnZ2dneKdnZydnZ2d@is.co.za...
> Gees, geeste, spoke, godsdiens - ons maak vordering ...
>
> Jy het "Slaan my met 'n roos" gemis. Was mos Bles wat gesing het van "gee
> my/haar 'n roos", maar die doring het uitgehaak by KKNK.
>
> Ten minste praat die groepie weer.
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ZsGdnbhMnb5dBKXZnZ2dnUVZ_vidnZ2d@is.co.za...
>> Daar was 'n baaaaie goeie en gesonde gees by die Suidooster hierdie jaar.
>> Was jy daar?
>> Praat jy uit ondervinding?
>>
>> Soos wat ek van baie kennisse hoor wat wel die KKNK die laaste paar jaar
>> bygewoon het, is dit vreeslik beknop, mens sukkel om van stalletjie tot
>> stalletjie te beweeg, baie mense kom by geen vertoning uit nie, maar bly net
>> in die biertuin, baie optredes is in sale met harde stoele, geen lugreëling
>> in die bedompigheid, en klanktoerusting wat te haastig opgestel word, sodat
>> daar gereeld klankprobleme tydens vertonings is. Is dit dit wat jy gees
>> noem - om saam te ly?:))
>>
>> Dan is daar natuurlik ook die gereformeerde godsdiens wat by die KKNK
>> bygesleep word - waar sprekers arrogant voor gaste van ander gelowe verklaar
>> dat almal by die fees van een geloof is.
>> Ten minste is die Suidoosterfees godsdiensvry.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "TJ" wrote in message
>> news:xP2dnVkGt_hEDqXZnZ2dnUVZ_sednZ2d@is.co.za...
>>> Oppikoppi maak meestal net musiek (geraas was 'n TV program?). Was dit nie
>>> die Sarie-fees nie?
>>>
>>> Ja, daar is sterkes soos Gariep wat ook bykom met gees.
>>>
>>> Dis moeliker om gees te bou in uitgestrekte Johannesburg en/of Kaapstad met
>>> al hul diversiteit.
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:1LqdnSTb6efbYKrZnZ2dnUVZ_vqdnZ2d@is.co.za...
>>>> TJ. praat jy uit onlangse ondervinding, of uit artikels 4 jaar gelede?
>>>> Daar het twee groot, gewilde en steeds groeiende feeste bygekom :
>>>> 1) Die Oppikoppi fees in Nelspruit
>>>> 2) Die Suidoosterfees, wat heelwaarskynlik by die KKNK gaan oorvat in die
>>>> toekoms.
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> za...
>>>> > En bly aan vir AardKlop NoordWes!
>>>> >
>>>> > Daar is twee Afrikaanse kunstefeeste teenoor een "National Arts Festival -
>>>> > www.nafest.co.za" in Grahamstad (OosKaap).
>>>> >
>>>> > Raai waar is die lekkerste eetgoed. Twee uit drie.
>>>> >
>>>> > Die groot stede hou ook fees, maar dis so yl en verspreid sonder gees.
>>>> >
>>>> > :-)
>>>> >
>>>> > TJ
>>>> >
>>>> >
>>>> > "jan" wrote in message
>>>> > news:e16cba$ifa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > >
>>>> > > knip>
>>>> > > > Verklaar vir my, asseblief: wat is KKNK? Is dit "Klein Karoo Nasionale
>>>> > > > Kunstefees"? (Ek het hieroor 'n webtuiste gevind!).
>>>> > > > Ek is nie in Suid-Afrika nie, maar ek het wel 'n noontjie in
>>>> > > > Suid-Afrika wat nie baie ver van daardie Klein Karoo woon, sien jy?
>>>> > > >
>>>> > > > Vriendelike groete!
>>>> > > >
>>>> > > > Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
>>>> > > >
>>>> > > > Hallo Norbert
>>>> > > Ja, jy het die regte webtuiste oor die KKNK gesien.
>>>> > > Dis basies al die eg Suid Afrikaanse (of meer die Afrikaanse kunstenaars)
>>>> > > wat daar optree.
>>>> > > Eg Afrikaans, en "great fun".
>>>> > > Die "Woodstock" van Afrikaanse musiek.
>>>> > > Toneel opvoerings, musiek, Suid Afrikaanse kos (Potjie kos, braaivleis en
>>>> > > alles wat lekker is.
>>>> > > Kom maak volgende jaar 'n draai. Dis lekker.
>>>> > > Jan
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: KKNK en klaar [boodskap #110061 is 'n antwoord op boodskap #110056] So, 09 April 2006 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 9 Apr 2006 07:15:12 +0200, "Annette" wrote:

> Is dit dit wat jy gees noem - om saam te ly?:))

Annette!!!...

> waar sprekers arrogant voor gaste van ander gelowe verklaar
> dat almal by die fees van een geloof is.

Arrogant? Neen! Hulle is reg! Ek weet nie of jy verstaan wat daardie
sprekers wil sê, Annette.

> Ten minste is die Suidoosterfees godsdiensvry.

Hm.., miskien verstaan jy dit tog!

Norbert die strandkruier
Re: KKNK en klaar [boodskap #110090 is 'n antwoord op boodskap #110047] Wo, 12 April 2006 05:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
sien hulle kla nou dat dit nie verteenwoordigend is nie,
wonder die manne sal maar volgende jaar swart duikpakke moet
aantrek om bietjie "kleur" te gee

"TJ" skryf in boodskap news:taidnVJa_PulpqrZRVn-qQ@is.co.za...
> En bly aan vir AardKlop NoordWes!
>
> Daar is twee Afrikaanse kunstefeeste teenoor een "National Arts Festival -
> www.nafest.co.za" in Grahamstad (OosKaap).
>
> Raai waar is die lekkerste eetgoed. Twee uit drie.
>
> Die groot stede hou ook fees, maar dis so yl en verspreid sonder gees.
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "jan" wrote in message
> news:e16cba$ifa$1@ctb-nnrp2.saix.net...

>> knip>
>>> Verklaar vir my, asseblief: wat is KKNK? Is dit "Klein Karoo Nasionale
>>> Kunstefees"? (Ek het hieroor 'n webtuiste gevind!).
>>> Ek is nie in Suid-Afrika nie, maar ek het wel 'n noontjie in
>>> Suid-Afrika wat nie baie ver van daardie Klein Karoo woon, sien jy?
>>>
>>> Vriendelike groete!
>>>
>>> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
>>>
>>> Hallo Norbert
>> Ja, jy het die regte webtuiste oor die KKNK gesien.
>> Dis basies al die eg Suid Afrikaanse (of meer die Afrikaanse kunstenaars)
>> wat daar optree.
>> Eg Afrikaans, en "great fun".
>> Die "Woodstock" van Afrikaanse musiek.
>> Toneel opvoerings, musiek, Suid Afrikaanse kos (Potjie kos, braaivleis en
>> alles wat lekker is.
>> Kom maak volgende jaar 'n draai. Dis lekker.
>> Jan


>
Re: KKNK en klaar [boodskap #110100 is 'n antwoord op boodskap #110090] Wo, 12 April 2006 09:26 Na vorige boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wat van swart politoer gebruik?

"Otterkop" skryf in boodskap news:78GdndaLCPDhFKHZnZ2dnUVZ_vSdnZ2d@is.co.za...
> sien hulle kla nou dat dit nie verteenwoordigend is nie,
> wonder die manne sal maar volgende jaar swart duikpakke moet
> aantrek om bietjie "kleur" te gee
>
>
>
>
> "TJ" wrote in message
> news:taidnVJa_PulpqrZRVn-qQ@is.co.za...
>> En bly aan vir AardKlop NoordWes!

>> Daar is twee Afrikaanse kunstefeeste teenoor een "National Arts
>> Festival -
>> www.nafest.co.za" in Grahamstad (OosKaap).

>> Raai waar is die lekkerste eetgoed. Twee uit drie.

>> Die groot stede hou ook fees, maar dis so yl en verspreid sonder gees.

>> :-)

>> TJ


>> "jan" wrote in message
>> news:e16cba$ifa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>>> knip>
>>>> Verklaar vir my, asseblief: wat is KKNK? Is dit "Klein Karoo Nasionale
>>>> Kunstefees"? (Ek het hieroor 'n webtuiste gevind!).
>>>> Ek is nie in Suid-Afrika nie, maar ek het wel 'n noontjie in
>>>> Suid-Afrika wat nie baie ver van daardie Klein Karoo woon, sien jy?
>>>>
>>>> Vriendelike groete!
>>>>
>>>> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
>>>>
>>>> Hallo Norbert
>>> Ja, jy het die regte webtuiste oor die KKNK gesien.
>>> Dis basies al die eg Suid Afrikaanse (of meer die Afrikaanse
>>> kunstenaars)
>>> wat daar optree.
>>> Eg Afrikaans, en "great fun".
>>> Die "Woodstock" van Afrikaanse musiek.
>>> Toneel opvoerings, musiek, Suid Afrikaanse kos (Potjie kos, braaivleis
>>> en
>>> alles wat lekker is.
>>> Kom maak volgende jaar 'n draai. Dis lekker.
>>> Jan
>
>


>
Vorige onderwerp: Afskeid
Volgende onderwerp: Nuwe ding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 15:41:46 MGT 2024