Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nedeland v suidafrika
Nedeland v suidafrika [boodskap #109869] |
Mon, 20 March 2006 09:02  |
jan[15]
Boodskappe: 5 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Beste mede ng bezoekers.
Het gaat mij te boven dat er zo kinderagtig heen en weer gebekvecht word.
Aan het een kant heb je onze neserlandse/belgiese/europese groep die het
niet kan verstaan dat ze niet welkom zijn in deze newsgroup met hun
crosspostings, of zullen wij liever zeggen dat ze te hardkoppig zijn om
eerste in te geven. Wat mij te boven gaat is dat hun crossposting naar twee
politiek georienteerde niewsgroepen zijn en dan ook een taal georienteerde
niewsgroep insluit. Ik kan het relatie niet inzien.
Over het algemeen heeft het gemiddelde Afrikaans sprekende geen belang in
discussies over Islam. Wij stellen wel belang wat in de wereld aangaat, maar
genoeg is genoeg!
Ik kan alleen voor mijzelf spreken door te zeggen dat ik het leuk vind om
nederlands op het zuid afrikaanse niewsgroep te zien, daar krijgen we onze
taal gedeeltelijk van af, maar crosspost het politiek dan maar naar
za.politics, dan zullen die wat er in belangstellen er echt heen gaan om het
daar te lezen en mee doen aan u discussie.
Aan die ander kant het ons `n paar omgekrapte Suid Afrikaners, of Afrikaans
sprekendes wat nie verstaan dat hoe meer julle op die ander plasings
reageer, hoe meer julle hulle uittart, en ek het my bedenkinge het dat hulle
enigsinds `n politieke motief het om dit in hierdie nuusgroep te plaas,
hulle wil waarskynlik net "stir".
Dus:
Aan al mijn mede Nederlandsche burgers, laat die Zuid Afrikaners AUB met
rust, en aan al my Suid-afrikaanse Landgenote, ignoreer die ouens en kom ons
geniet hierdie nuusgroep. Ons hoef nie hulle plasings te lees nie.dis maklik
om te delete, en een of ander tyd sal hulle ophou
Groete
Jan
nl.politiek,be.politics,soc.culture.south-africa.afrikaans
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nedeland v suidafrika [boodskap #109884 is 'n antwoord op boodskap #109881] |
Mon, 20 March 2006 18:40   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"fire_" skryf:
> Tot my skok was daar n Mosk in elke klien dorpie.
>
> Soos my ondervinding met Islam is , verspry did soos n slang ,stilweg
> tot dit te laat is en probleem hand uit rik .
Ja aarde, amper nes daai Christene wat nie een of 2 kerke in elke ou
dorpie het nie, maar sommer 'n hele spul gewoonlik.
Daai probleem het werklik handuit *gerik* en *rik* alle intelligensie
uit normale mense - gewoonlik met 'n geweldadige *rikkery*, né?
Skandalig as jy my vra!
Maar ou Christiaan, die werklikheid is dat gewoonlik is die huidige
stand van geloof, of eerder 'n kultuur se verhouding (relation) tot
daardie kultuur se religious heritage, juis dit wat moontlike
transformasie definieer binne daardie kultuur, en transformasie is
gewoonlik pynlik vir die wat dit ervaar, maar in die langduur is dit
'n noodsaaklike en natuurlike evolusie.
Dit is arrrogant om te dink dat jou kultuurgebonde geloof is beter as
'n ander kultuur s'n, maar jou oë en ore styf toeknyp en nie wil erken
dat die "Christen" kultuur het homself ook maar gevestig in Afrika ten
koste van Afrika kultuur en Afrika gelowe wat omtrent al totaal
uitgesterf het aan die hande van die Protestante en Katolieke wat
gerieflik op die golf van Europese eksplorasies (uitbuiting) en hulle
"conquests", wat in die proses hele civilizations vernietig het in
hulle gretigheid om nuwe territories of faith te vestig.
Is dit wat Islam nou doen enigsins anders?
Laat die wereld jou leer, dan kan jy die wereld leer.
|
|
|
Re: Nedeland v suidafrika [boodskap #109886 is 'n antwoord op boodskap #109881] |
Mon, 20 March 2006 20:17   |
Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 20 Mar 2006 08:52:58 -0800, "fire_" wrote:
> Hi Jan
>
> Ek weet in SA is Islam relatief stil , maar , waneer laas was jy in
> Johannesburg - Kensington , dit is oorpak met pakistanies , met hulle
> eie mosk en al.
> Laas week was ek terug in SA en het deur die platteland gery van duban
> tot in Johannesburg.
> Tot my skok was daar n Mosk in elke klien dorpie.
>
> Soos my ondervinding met Islam is , verspry did soos n slang ,stilweg
> tot dit te laat is en probleem hand uit rik .
> Ek stel voor ons moet n les leer by die hollanders en die Belge voor
> ons die selfde pat loop.
>
> Groete
> Christiaan
Hallo, Christiaan,
'n Vraagjie vir jou: is die feit dat in elke dorp wat jy gesien het 'n
moskee staan 'n probleem vir Suid-Afrika?
Is daar rêrig 'n probleem met die Moslems in daardie dorpjies van
Suid-Afrika?
Die probleem hier in België en Holland is dat die Moslems 'n
oorverteenwoordiging het in die misdaadsyfers. Ons ken daarvan die
redes: jong mense, werkloosheid, gebrekkige opleiding en slegte
integrasie in die maatskappy. Nietteenstaande dit alles 'n probleem is
sien ons tog dat die regering maatreëls neem om in daardie toestand in
te gryp: verpligte integrasie, taalopleiding, werkgewers sal 'n
bepaalde persentasie allogtone in diens moet neem, haatspraak in
moskeë sal buite die wet gestel word (of is reeds buite die wet). Ek
dink by ons is al enige tyd 'n reaksie besig. Ook word reeds hier en
daar Moslems, wat hier al lank is, ingeskakel om die integrasie te
bespoedig. Selfs ouer Moslems begin meer en meer die probleem sien.
Of op die ou end die probleme wat ons met die Moslems het sal opgelos
word weet ek nog nie. Ons sal afwag. Maar ek vind dit voorbarig om nou
al te sê Islam is 'n gevaar. As daar 'n probleem is met sekere
bevolkingsgroepe moet 'n mens rasioneel bly en die moeilikhede probeer
oplos sonder om haatspraak begin rond te saai want hierdie is slegs
opruiing deur mense wat nog ander sake in hulle kop het as die
veiligheid van die maatskappy. Kêrels soos daardie Michael Laudahn is
in my oë slegs wolwe in skaapsklere, veinsaards. Politiek is 'n
smerige aangeleentheid. Moet nou sien wat hier voorval: binnekort het
ons hier in België munisipaliteitsverkiesinge. Nou het 'n kopstuk van
die Antwerpse ultra-regse (tradisioneel anti-moslim) partij (Vlaams
Belang) reeds gesê hulle wil die verkiesinge wen selfs as hulle
daarvoor 'n koalisie moet maak met die Moslimpartij! Nou staan die
wêreld op sy kop! Dit gaan om die mag en niks anders nie! My sienswyse
oor politiek is volgende: die geleentheid maak die dief!
Groete
Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
|
|
|
Re: Nedeland v suidafrika [boodskap #109887 is 'n antwoord op boodskap #109886] |
Mon, 20 March 2006 20:54   |
jan[15]
Boodskappe: 5 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Norbert de strandkruier" skryf in boodskap news:3gut121qb38a2kj7l3b4e48a6v9c2q5ck3@4ax.com...
> On 20 Mar 2006 08:52:58 -0800, "fire_" wrote:
>
>> Hi Jan
>>
>> Ek weet in SA is Islam relatief stil , maar , waneer laas was jy in
>> Ek stel voor ons moet n les leer by die hollanders en die Belge voor
>> ons die selfde pat loop.
>>
>> Groete
>> Christiaan
>
> Hallo, Christiaan,
>
> 'n Vraagjie vir jou: is die feit dat in elke dorp wat jy gesien het 'n
> moskee staan 'n probleem vir Suid-Afrika?
> Is daar rêrig 'n probleem met die Moslems in daardie dorpjies van
> Suid-Afrika?
> Die probleem hier in België en Holland is dat die Moslems 'n
> oorverteenwoordiging het in die misdaadsyfers. Ons ken daarvan die
> redes: jong mense, werkloosheid, gebrekkige opleiding en slegte
> integrasie in die maatskappy. Nietteenstaande dit alles 'n probleem is
> sien ons tog dat die regering maatreëls neem om in daardie toestand in
> te gryp: verpligte integrasie, taalopleiding, werkgewers sal 'n
> bepaalde persentasie allogtone in diens moet neem, haatspraak in
> moske� sal buite die wet gestel word (of is reeds buite die wet). Ek
> dink by ons is al enige tyd 'n reaksie besig. Ook word reeds hier en
> daar Moslems, wat hier al lank is, ingeskakel om die integrasie te
> bespoedig. Selfs ouer Moslems begin meer en meer die probleem sien.
> Of op die ou end die probleme wat ons met die Moslems het sal opgelos
> word weet ek nog nie. Ons sal afwag. Maar ek vind dit voorbarig om nou
> al te sê Islam is 'n gevaar. As daar 'n probleem is met sekere
> bevolkingsgroepe moet 'n mens rasioneel bly en die moeilikhede probeer
> oplos sonder om haatspraak begin rond te saai want hierdie is slegs
> opruiing deur mense wat nog ander sake in hulle kop het as die
> veiligheid van die maatskappy. Kêrels soos daardie Michael Laudahn is
> in my oë slegs wolwe in skaapsklere, veinsaards. Politiek is 'n
> smerige aangeleentheid. Moet nou sien wat hier voorval: binnekort het
> ons hier in België munisipaliteitsverkiesinge. Nou het 'n kopstuk van
> die Antwerpse ultra-regse (tradisioneel anti-moslim) partij (Vlaams
> Belang) reeds gesê hulle wil die verkiesinge wen selfs as hulle
> daarvoor 'n koalisie moet maak met die Moslimpartij! Nou staan die
> wêreld op sy kop! Dit gaan om die mag en niks anders nie! My sienswyse
> oor politiek is volgende: die geleentheid maak die dief!
>
> Groete
>
> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
Dankie Norbert, ek sou dit nie beter kon stel nie, maar wil net byvoeg dat
ons in `n land bly waar dieselfde soort haatspraak hand uit geruk het en in
totale rassisme oorgeskakel het en daarna apartheid veroorsaak het. Laat
staan die haatspraak en die opruiery, dan kan ons almal in vrede leef
Jan
|
|
|
Re: Nedeland v suidafrika [boodskap #109888 is 'n antwoord op boodskap #109887] |
Mon, 20 March 2006 20:56  |
jan[15]
Boodskappe: 5 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"jan" skryf in boodskap news:dvn4qs$35r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Norbert de strandkruier" wrote in message
> news:3gut121qb38a2kj7l3b4e48a6v9c2q5ck3@4ax.com...
>> On 20 Mar 2006 08:52:58 -0800, "fire_" wrote:
>>
>>> Hi Jan
>>>
>>> Ek weet in SA is Islam relatief stil , maar , waneer laas was jy in
>>> Ek stel voor ons moet n les leer by die hollanders en die Belge voor
>>> ons die selfde pat loop.
>>>
>>> Groete
>>> Christiaan
>>
>> Hallo, Christiaan,
>>
>> 'n Vraagjie vir jou: is die feit dat in elke dorp wat jy gesien het 'n
>> moskee staan 'n probleem vir Suid-Afrika?
>> Is daar rêrig 'n probleem met die Moslems in daardie dorpjies van
>> Suid-Afrika?
>> Die probleem hier in België en Holland is dat die Moslems 'n
>> oorverteenwoordiging het in die misdaadsyfers. Ons ken daarvan die
>> redes: jong mense, werkloosheid, gebrekkige opleiding en slegte
>> integrasie in die maatskappy. Nietteenstaande dit alles 'n probleem is
>> sien ons tog dat die regering maatreëls neem om in daardie toestand in
>> te gryp: verpligte integrasie, taalopleiding, werkgewers sal 'n
>> bepaalde persentasie allogtone in diens moet neem, haatspraak in
>> moske� sal buite die wet gestel word (of is reeds buite die wet). Ek
>> dink by ons is al enige tyd 'n reaksie besig. Ook word reeds hier en
>> daar Moslems, wat hier al lank is, ingeskakel om die integrasie te
>> bespoedig. Selfs ouer Moslems begin meer en meer die probleem sien.
>> Of op die ou end die probleme wat ons met die Moslems het sal opgelos
>> word weet ek nog nie. Ons sal afwag. Maar ek vind dit voorbarig om nou
>> al te sê Islam is 'n gevaar. As daar 'n probleem is met sekere
>> bevolkingsgroepe moet 'n mens rasioneel bly en die moeilikhede probeer
>> oplos sonder om haatspraak begin rond te saai want hierdie is slegs
>> opruiing deur mense wat nog ander sake in hulle kop het as die
>> veiligheid van die maatskappy. Kêrels soos daardie Michael Laudahn is
>> in my oë slegs wolwe in skaapsklere, veinsaards. Politiek is 'n
>> smerige aangeleentheid. Moet nou sien wat hier voorval: binnekort het
>> ons hier in België munisipaliteitsverkiesinge. Nou het 'n kopstuk van
>> die Antwerpse ultra-regse (tradisioneel anti-moslim) partij (Vlaams
>> Belang) reeds gesê hulle wil die verkiesinge wen selfs as hulle
>> daarvoor 'n koalisie moet maak met die Moslimpartij! Nou staan die
>> wêreld op sy kop! Dit gaan om die mag en niks anders nie! My sienswyse
>> oor politiek is volgende: die geleentheid maak die dief!
>>
>> Groete
>>
>> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
>
> Dankie Norbert, ek sou dit nie beter kon stel nie, maar wil net byvoeg dat
> ons in `n land bly waar dieselfde soort haatspraak hand uit geruk het en in
> totale rassisme oorgeskakel het en daarna apartheid veroorsaak het. Laat
> staan die haatspraak en die opruiery, dan kan ons almal in vrede leef
> Jan
> ps. vir christaan bedoel en nie vir jou nie, Norbert
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 06:15:38 UTC 2025
|