| LOSEERDER [boodskap #10906] |
Ma., 29 September 1997 00:00  |
Danie
Boodskappe: 83 Geregistreer: Augustus 1997
|
Volle Lid |
|
|
Net om jou dag op te vrolik:
Die oom kom by die dokter met die volgende klagte: "Kyk Doktertjie, ek was
verlede maand 80. Die ou vroutjie het my so driejaar gelede ontval. Ek is
'n jaar gelede met so 'n jong dingetjie getroud, sy is nou 22, maar ons het
'n probleem, sy kan nie swanger raak nie. Het doktertjie dalk raad?"
Die dokter gee toe die volgende raad: "Oom ek dink ek weet wat oom kan
doen. Het oom in die huis 'n slaapkamer wat nie in gebruik is nie?"
Ja, die oom en sy jong vroutjie het so 'n kamer.
"Oom, dan kry jy 'n loseerder wat so iewers in die twintigs is."
"Dink doktertjie dat dit sal help?"
"Ek is seker dit sal help, oom moet dit net probeer."
Ses maande later loop die oom en die dokter mekaar in die dorp raak en die
dokter wil weet of sy raad gehelp het.
"Haai, doktertjie, baie dankie vir jou raad, die jong dingetjie is swanger,
en weet doktertjie wat, die loseerder ook."
Vir nog sulke kostelikhede kan jy gaan kuier by:
http://global.co.za/~pretblad
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: LOSEERDER [boodskap #10956 is 'n antwoord op boodskap #10906] |
Sa., 04 Oktober 1997 00:00  |
Barry
Boodskappe: 18 Geregistreer: Augustus 1996
|
Junior Lid |
|
|
schreef:
| 'n Loseerder is iemand wat in iemand se huis
| 'n kamer (en soms kos) huur. As baie mense
| in so 'n huis bly, word dit 'n losieshuis
| genoem. In Nederlands is die verwante woorde
| loge (guest)
| logeerkamer
| logement (lodging house)
| logeren
loge wordt niet echt veel gebruikt, logeerder ietsje meer
Bas
=============================
Bankovervaller: 'Al je kasgeld en een folder over beleggen!'
http://stad.dsl.nl/~iqnullus/ COMING SOON
|
|
|
|
| Re: LOSEERDER [boodskap #10957 is 'n antwoord op boodskap #10906] |
Sa., 04 Oktober 1997 00:00  |
A.A. Hagen
Boodskappe: 155 Geregistreer: September 1997
|
Senior Lid |
|
|
Bas schreef ...
> schreef:
> | 'n Loseerder is iemand wat in iemand se huis
> | 'n kamer (en soms kos) huur. As baie mense
> | in so 'n huis bly, word dit 'n losieshuis
> | genoem. In Nederlands is die verwante woorde
> | loge (guest)
> | logeerkamer
> | logement (lodging house)
> | logeren
>
> loge wordt niet echt veel gebruikt, logeerder ietsje meer
>
> Bas
> =============================
> Bankovervaller: 'Al je kasgeld en een folder over beleggen!'
> http://stad.dsl.nl/~iqnullus/ COMING SOON
>
Als iemand bij ons komt logeren, dan noem ik die persoon eerder een logé
dan 'n logeerder. Sterker nog; Word zet zo'n rood kronkelstreepje onder
logeerder, dus is het volgens dat programma kennelijk geen correct
Nederlands woord.
Arthur
|
|
|
|
| Re: LOSEERDER [boodskap #10958 is 'n antwoord op boodskap #10906] |
Sa., 04 Oktober 1997 00:00  |
Teunis van Ree
Boodskappe: 33 Geregistreer: Junie 1996
|
Volle Lid |
|
|
A.A. Hagen (hag...@caiw.nl) wrote:
: Danie schreef...
:
: > en weet doktertjie wat, die loseerder ook."
: Een goeie grap, maar kan iemand mij uitleggen wat is 'n loseerder nu
: precies voor iemand is? Wat voor 'n beroep?
'n Loseerder is 'n loge' (logee).
|
|
|
|