Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Howard gowerment
Howard gowerment [boodskap #109477] So, 05 Maart 2006 08:40 na volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek het lanklaas hier deelgeneem. Drie jaar terug? Never maaind. John Howard
en sy kabinet het noudiedag hulle 10 jaar gevier wat hulle aan bewind is.
Hulle het kaartjies vir die funksie aan besighede verkoop vir $1000 elk. Aan
die einde van die dag het hulle 'n wins gemaak uit die paartjie. Dit is
beter as wat in ander donker lande gebeur nie waar nie? Daar moet die
belastingbetaler betaal vir die paartie, wat hy nie kon bywoon nie.Daar is
darem 'n groot verkil tussen bobbejaanstreke en goeie logika, nie waar nie?.

Alwyn
Re: Howard gowerment [boodskap #109513 is 'n antwoord op boodskap #109477] Ma, 06 Maart 2006 15:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Alwyn Nel skryf

> Ek het lanklaas hier deelgeneem. Drie jaar terug?

Ook maar goed dat jy nie meer gereeld
deelneem nie. Kyk na die verswakking
van jou spelling - jou ENGELSE spelling.
Is dit wat Australië aan jou doen?

Penkop van die Derde Republiek
Re: Howard gowerment [boodskap #109540 is 'n antwoord op boodskap #109513] Di, 07 Maart 2006 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
My ouers het my groot gemaak met die idee dat as jy nie iets positief oor
iemand of iets kan sê nie, bly dan liewers stil.

Hello Alwyn, moenie maaind oor die ou teef se aanmerking nie. Sy het in al
die jare wat jy nie hier was nie, nog niks verander nie...

DanielJan

"Hessie" wrote in message
news:1141658211.225336.244860@p10g2000cwp.googlegroups.com.. .

Alwyn Nel skryf

> Ek het lanklaas hier deelgeneem. Drie jaar terug?

Ook maar goed dat jy nie meer gereeld
deelneem nie. Kyk na die verswakking
van jou spelling - jou ENGELSE spelling.
Is dit wat Australië aan jou doen?

Penkop van die Derde Republiek
Re: Howard gowerment [boodskap #109541 is 'n antwoord op boodskap #109540] Di, 07 Maart 2006 15:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek moes nou hard soek na die Engels wat ek verkeerd gespel het. Ek vermoed
dit is dalk 'gowerment'. Dit was so bietjie vingerprobleme op die toetsbord.
Ek wou skryf 'goewerment".

Die res soos "paartie" en dies meer is maar my manier van skryf. Die taal
puriste sal my wel kruisig daaroor. Ek weet waar ek sondig. Maar ek warrie
nie baie nie. So jy speel dus die man Gloudina, en nie die bal nie?

Ja Jan, ek sien daar het nie veel verander nie.
Alwyn

"DanielJan" wrote in message
news:440d8f2a$0$14556$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.n et.au...
> My ouers het my groot gemaak met die idee dat as jy nie iets positief oor
> iemand of iets kan sê nie, bly dan liewers stil.
>
> Hello Alwyn, moenie maaind oor die ou teef se aanmerking nie. Sy het in al
> die jare wat jy nie hier was nie, nog niks verander nie...
>
> DanielJan
>
> "Hessie" wrote in message
> news:1141658211.225336.244860@p10g2000cwp.googlegroups.com.. .
>
>
> Ook maar goed dat jy nie meer gereeld
> deelneem nie. Kyk na die verswakking
> van jou spelling - jou ENGELSE spelling.
> Is dit wat Australië aan jou doen?
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Re: Howard gowerment [boodskap #109543 is 'n antwoord op boodskap #109540] Di, 07 Maart 2006 18:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
DanielJan skryf

> My ouers het my groot gemaak met die idee dat as jy nie iets positief oor
> iemand of iets kan sê nie, bly dan liewers stil.
>
> Hello Alwyn, moenie maaind oor die ou teef se aanmerking nie. Sy het in al
> die jare wat jy nie hier was nie, nog niks verander nie...

En kyk nou hoe spin jou ouers in hulle
grafte, een na links en een na regs, omdat
hulle geliefde seuntjie sulke vloekwoorde
kwytraak.

Tant Hessie van Lekkersing
Re: Howard gowerment [boodskap #109550 is 'n antwoord op boodskap #109543] Wo, 08 Maart 2006 04:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
is teef 'n vloekwoord , dog dan dis 'n wyfie hond

"Hessie" wrote in message
news:1141755668.473077.290550@p10g2000cwp.googlegroups.com.. .

DanielJan skryf

> My ouers het my groot gemaak met die idee dat as jy nie iets positief oor
> iemand of iets kan sê nie, bly dan liewers stil.
>
> Hello Alwyn, moenie maaind oor die ou teef se aanmerking nie. Sy het in al
> die jare wat jy nie hier was nie, nog niks verander nie...

En kyk nou hoe spin jou ouers in hulle
grafte, een na links en een na regs, omdat
hulle geliefde seuntjie sulke vloekwoorde
kwytraak.

Tant Hessie van Lekkersing
Re: Howard gowerment [boodskap #109562 is 'n antwoord op boodskap #109550] Wo, 08 Maart 2006 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ek dog ook so? Maar die wyfie hond voel anders hieroor.

"Otterkop" skryf in boodskap news:saOdnTEh18V2wJPZRVn-qg@is.co.za...
> is teef 'n vloekwoord , dog dan dis 'n wyfie hond
>
>
> "Hessie" wrote in message
> news:1141755668.473077.290550@p10g2000cwp.googlegroups.com.. .
>
> DanielJan skryf
>
>> My ouers het my groot gemaak met die idee dat as jy nie iets positief oor
>> iemand of iets kan sê nie, bly dan liewers stil.

>> Hello Alwyn, moenie maaind oor die ou teef se aanmerking nie. Sy het in
>> al
>> die jare wat jy nie hier was nie, nog niks verander nie...
>
> En kyk nou hoe spin jou ouers in hulle
> grafte, een na links en een na regs, omdat
> hulle geliefde seuntjie sulke vloekwoorde
> kwytraak.
>
> Tant Hessie van Lekkersing
>
Re: Howard gowerment [boodskap #109563 is 'n antwoord op boodskap #109541] Wo, 08 Maart 2006 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Alwyn,

Ek het gedink dit is die 'never maaind' warvan die wyfie hond nie gehou het
nie.

"Alwyn Nel" skryf in boodskap news:duk9v9$5en$1@news-01.bur.connect.com.au...
> Ek moes nou hard soek na die Engels wat ek verkeerd gespel het. Ek vermoed
> dit is dalk 'gowerment'. Dit was so bietjie vingerprobleme op die
> toetsbord. Ek wou skryf 'goewerment".
>
> Die res soos "paartie" en dies meer is maar my manier van skryf. Die taal
> puriste sal my wel kruisig daaroor. Ek weet waar ek sondig. Maar ek warrie
> nie baie nie. So jy speel dus die man Gloudina, en nie die bal nie?
>
> Ja Jan, ek sien daar het nie veel verander nie.
> Alwyn
>
Re: Howard gowerment [boodskap #109564 is 'n antwoord op boodskap #109543] Wo, 08 Maart 2006 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
... en hier matig jy jou sommer die voorreg aan om te dink dat my ouers
oorlede is! My Ma lees hoeka al te lekker saam. My Pa was 'n veearts, en hy
ken goed van tewe en hul streke.

"Hessie" wrote in message
news:1141755668.473077.290550@p10g2000cwp.googlegroups.com.. .

DanielJan skryf

> My ouers het my groot gemaak met die idee dat as jy nie iets positief oor
> iemand of iets kan sê nie, bly dan liewers stil.
>
> Hello Alwyn, moenie maaind oor die ou teef se aanmerking nie. Sy het in al
> die jare wat jy nie hier was nie, nog niks verander nie...

En kyk nou hoe spin jou ouers in hulle
grafte, een na links en een na regs, omdat
hulle geliefde seuntjie sulke vloekwoorde
kwytraak.

Tant Hessie van Lekkersing
Re: Howard gowerment [boodskap #109566 is 'n antwoord op boodskap #109563] Wo, 08 Maart 2006 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
O! Ja nee skuus tog, dis slegte Engels daai. Ek stel dit gou reg: newwer
maaind.

Alwyn

> Alwyn,
>
> Ek het gedink dit is die 'never maaind' warvan die wyfie hond nie gehou
> het nie.
>
> "Alwyn Nel" wrote in message
> news:duk9v9$5en$1@news-01.bur.connect.com.au...
>> Ek moes nou hard soek na die Engels wat ek verkeerd gespel het. Ek
>> vermoed dit is dalk 'gowerment'. Dit was so bietjie vingerprobleme op die
>> toetsbord. Ek wou skryf 'goewerment".

>> Die res soos "paartie" en dies meer is maar my manier van skryf. Die taal
>> puriste sal my wel kruisig daaroor. Ek weet waar ek sondig. Maar ek
>> warrie nie baie nie. So jy speel dus die man Gloudina, en nie die bal
>> nie?

>> Ja Jan, ek sien daar het nie veel verander nie.
>> Alwyn


>
Re: Howard gowerment [boodskap #109567 is 'n antwoord op boodskap #109566] Wo, 08 Maart 2006 15:30 Na vorige boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Pragtig, jou mooie reun hond!

"Alwyn Nel" skryf in boodskap news:dumrvr$r7n$1@news-01.bur.connect.com.au...
> O! Ja nee skuus tog, dis slegte Engels daai. Ek stel dit gou reg: newwer
> maaind.
>
> Alwyn
>
>> Alwyn,

>> Ek het gedink dit is die 'never maaind' warvan die wyfie hond nie gehou
>> het nie.

>> "Alwyn Nel" wrote in message
>> news:duk9v9$5en$1@news-01.bur.connect.com.au...
>>> Ek moes nou hard soek na die Engels wat ek verkeerd gespel het. Ek
>>> vermoed dit is dalk 'gowerment'. Dit was so bietjie vingerprobleme op
>>> die toetsbord. Ek wou skryf 'goewerment".
>
>>> Die res soos "paartie" en dies meer is maar my manier van skryf. Die
>>> taal puriste sal my wel kruisig daaroor. Ek weet waar ek sondig. Maar ek
>>> warrie nie baie nie. So jy speel dus die man Gloudina, en nie die bal
>>> nie?
>
>>> Ja Jan, ek sien daar het nie veel verander nie.
>>> Alwyn
>
>

>
Vorige onderwerp: Duitsland: Klacht tegen koran ingediend wegens grondwetstrijdige ophitsing
Volgende onderwerp: 'Lektor sê hy kan lotery se nommers voorspel'
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 21:24:50 MGT 2024