Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Huiswerk vir Afrika...
Huiswerk vir Afrika... [boodskap #10910] Ma, 29 September 1997 00:00
Herma  is tans af-lyn  Herma
Boodskappe: 17
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
Het enigeen 'n idee waar die uitdrukking "... vir Afrika" vandaan kom?

Ek sien die ander dag 'n berig oor die nuwe uitgawe van 'n Engelse
woordeboek wat streekstaal insluit, onder meer Suid-Afrikaanse Engels. Een
van die voorbeelde:
Africa (for ...), a lot of, e.g "I can't play today, I have homework for
Africa".

Toe onthou ek dat ons op skool ook altyd die uitdrukking gebruik het, wel in
Afrikaans. Waar op aarde sou so 'n frase oorspronklik vandaan kom?
Vorige onderwerp: Huiswerk vir Afrika...
Volgende onderwerp: Huiswerk vir Afrika...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 06 02:56:07 MGT 2024