|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Watter dorp is die mooiste in SA? [boodskap #109081 is 'n antwoord op boodskap #109063] |
Di., 21 Februarie 2006 10:16  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Jy kan nie sommer so 'n vraag vra nie, want daar is verskeie soorte van
mooi. Nat of droog? Bo in die berge is Sabie seker naby aan een van die
mooistes?
"Otterkop" skryf in boodskap news:b9-dnfUgybfxPWfeRVn-vA@is.co.za...
> nee Charlestown
> "camerama" wrote in message
> news:ant181045dc4M3Mb@camerama.demon.nl...
>> Warden in die Vrystaat
>> Patrick
>> In article , Francois Human
>> wrote:
>>> Somerset-Oos
>
>>> "Hessie" wrote in message
>>> news:1140132579.647641.121080@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .
>>>> Ek vra nou nie watter die mooiste stad in SA is
>>>> nie. Watter dorp is die mooiste.?
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>
|
|
|
|