| Infrastruktuur [boodskap #108927] |
Do., 16 Februarie 2006 10:36  |
Etienne Marais
Boodskappe: 370 Geregistreer: Maart 1997
|
Senior Lid |
|
|
Dit is maklik om aannames te maak rakende wie vir wat
in Suid Afrika verantwoordelik is, Afrikaners meen hulle
het die land gebou, sy vyande glo goedkoop arbeid en
slawerny het dit gebou, sekere Britte glo dat hul krediet
verdien vir enige teken van beskawing en infrastruktuur
oor die wereld. Die logiese antwoord is 'bietjie van al
die' maar wat is die waarheid ?
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Infrastruktuur [boodskap #108956 is 'n antwoord op boodskap #108927] |
Vr., 17 Februarie 2006 12:39  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die waarheid is bietjie van elkeen.
--
Groetnis
Annette
"Etienne Marais" skryf in boodskap news:svk8v1p9t0g56nendvrrjgipu4vljvelig@4ax.com...
> Dit is maklik om aannames te maak rakende wie vir wat
> in Suid Afrika verantwoordelik is, Afrikaners meen hulle
> het die land gebou, sy vyande glo goedkoop arbeid en
> slawerny het dit gebou, sekere Britte glo dat hul krediet
> verdien vir enige teken van beskawing en infrastruktuur
> oor die wereld. Die logiese antwoord is 'bietjie van al
> die' maar wat is die waarheid ?
|
|
|
|