| Ek is siek vir ASAR2001 [boodskap #10882] |
Vr., 26 September 1997 00:00  |
Joe Car
Boodskappe: 16 Geregistreer: September 1997
|
Junior Lid |
|
|
Sy nuutste postuk Racism=WHITE SUPREMACY is uit en uit rasisties, want die
verdeling van "tipes" in die artikel wat aangehaal is berus suiwer op ras
en velkleur. Die hele artikel is gegrond op spekulasie en bevat geen
konkrete bewyse en navorsings statistieke nie. ASAR2001 is 'n rasis wat
blankes haat, maar glo dat hy nie as rasisties verklaar kan word nie, omdat
hy swart is. Hierdie punt is weereens baie duidelik gemaak na aanleiding
van die titel van hierdie en 'n epos gesprek wat tussen ons plaasgevind
het.
Ek is jammer om te sê dat ek in die epos gesprek my hand in vriendskap na
hom uitgesteek het, maar dat hy dit weggeklap het. Ek het reeds voorheen
gesê ek haat niemand nie, maar sulke aksies haat ek met die diepste van my
siel.
Kry hom liewer jammer, want hy voel die wêreld vervolg hom.
Ek sal nie weer op enige van sy posstukke reageer nie. Hy verdien dit nie,
en dit is juis wat hy soek.
------------------------------------------------------------ -
Joe Car
epitoli_sp...@hotmail.com
|
|
|
|
|
|
| Re: Ek is siek vir ASAR2001 [boodskap #10893 is 'n antwoord op boodskap #10882] |
Sa., 27 September 1997 00:00  |
Vanny Jonson
Boodskappe: 1 Geregistreer: September 1997
|
Junior Lid |
|
|
Joe Car wrote in article
...
>
> ASAR2001 is 'n rasis wat
> blankes haat, maar glo dat hy nie as rasisties verklaar kan word nie, omdat
> hy swart is.
Myns insiens is dit hoe die meeste swart mense is. !!
|
|
|
|