Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Internet Blackout
Internet Blackout [boodskap #10879] |
Thu, 25 September 1997 00:00 |
Joe Car
Boodskappe: 16 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Jahoe!
Lyk my vandag (25/09/97) het ons 'n bietjie van 'n "Internet Blackout" oor
die wêreld beleef. Die vertraging was tot so veel as 2.5 sekondes tussen
van die routers. Wys jou nou net, die infrastruktuur kan nie die
ontwikkeling dra nie...
------------------------------------------------------------ -
Joe Car
epitoli_sp...@hotmail.com
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 12 22:44:28 UTC 2025
|