Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Sokker
- Sokker [boodskap #108494] Thu, 02 February 2006 20:41 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4791
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
Julle klomp daar in SA is darem onge-ellie. Die nuus het
vandag die Globe and Mail gehaal dat mense die sokker-
span van SA op die lughawe uitgejou het. Ken julle nie julle
maniere nie?

Penkop van die Derde Republiek
- Re: Sokker [boodskap #108516 is 'n antwoord op boodskap #108494] Fri, 03 February 2006 11:19 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: July 2003
Karma: 0
Senior Lid
Maniere? Wat is dit?

"Hessie" wrote in message news:1138912884.700518.52090@f14g2000cwb.googlegroups.com...
> Julle klomp daar in SA is darem onge-ellie. Die nuus het
> vandag die Globe and Mail gehaal dat mense die sokker-
> span van SA op die lughawe uitgejou het. Ken julle nie julle
> maniere nie?
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
Vorige onderwerp: Sokker
Volgende onderwerp: Sport neem oor!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Feb 17 18:42:35 UTC 2025