| Help my asb [boodskap #108507] |
Vr., 03 Februarie 2006 05:41  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nie vandag tyd nie, so as julle miskien private pos kan stuur aan al
die ander Hollandse deelnemers, soos wat ek vanoggend aan Jeroen en Koen
gestuur het, sal dit help.
Hier is my brief aan hulle persoonlik:
Geagte ....., ek neem aan dat jy nog nie lank op Internet deelneem nie.
Indien jy wel al lank 'n deelnemer is, moet ek aanneem dat jy grondonnosel is.
Mag ek jou vra om asseblief seker te maak dat jy nie kruispos as jy antwoord
op 'n NG -draad nie.
Indien jy nie weet waarvan ek praat nie -
Voordat jy antwoord, kyk in die tweede lyn ( newsgroups) en vee al die ander
groepe uit behalwe die groep waar jy in lees.
Skryf dan jou repliek, en pos vrolik voort.
Dankie by voorbaat.
|
|
|
|
|
|
| Re: Help my asb [boodskap #108522 is 'n antwoord op boodskap #108511] |
Vr., 03 Februarie 2006 17:51  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Annette - baie dankie vir jou leiding in die verband. Dit is, om die
minste te seg, donners frustrerend.
|
|
|
|