Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Anton Rupert dood
Anton Rupert dood [boodskap #108235] Do, 19 Januarie 2006 06:09 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy het gister gesterf.
Bekend vir sy sakevermoë, ondersteuning van die kunste en donasies aan
sorgwekkende gemeenskappe.

Dit gebeur nogal dikwels dat 'n paar wat baie na aan mekaar was, gou
namekaar sterf.
--
Groetnis
Annette
Re: Anton Rupert dood [boodskap #108242 is 'n antwoord op boodskap #108235] Do, 19 Januarie 2006 16:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf

> Hy het gister gesterf.
> Bekend vir sy sakevermoë, ondersteuning van die kunste en donasies aan
> sorgwekkende gemeenskappe.

Ek wonder net altyd. Hoe kon Anton Rupert sy
ander inklinasies strook met die feit dat sy
besigheid gebaseer was op tabak? My oudste
suster, wat 'n jaar gelede oorlede is, is deur
Rupert uitgenooi om sekretaresse te word by
sy besigheid. Hy het aangebied om haar
salaris, wat sy by die Christelike Studente
Vereniging gekry het, te verdubbel. Sy het
sy aanbod van die hand gewys, omdat sy
besigheid met tabak te doen gehad het.
Ek wonder soms of bydraes van besighede
wat in die tabakbedryf is, ooit toegelaat moet
word om hulle name op sportsfasiliteite en
so voorts te sit. Hier in Kanada is dit al 'n
paar jaar onwettig. Malborough kon dus nie
meer 'n tennis-toernooi sponsor nie. Ren-
wedstryde kon nie meer geld van tabak-
instansies ontvang nie. Wonder wat in SA
gebeur.

Gloudina
Re: Anton Rupert dood [boodskap #108244 is 'n antwoord op boodskap #108242] Vr, 20 Januarie 2006 04:39 Na vorige boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
wat is Malborough ? kan jy dit drink

"Hessie" wrote in message
news:1137688820.431936.106280@g14g2000cwa.googlegroups.com.. .

Annette skryf

> Hy het gister gesterf.
> Bekend vir sy sakevermoë, ondersteuning van die kunste en donasies aan
> sorgwekkende gemeenskappe.

Ek wonder net altyd. Hoe kon Anton Rupert sy
ander inklinasies strook met die feit dat sy
besigheid gebaseer was op tabak? My oudste
suster, wat 'n jaar gelede oorlede is, is deur
Rupert uitgenooi om sekretaresse te word by
sy besigheid. Hy het aangebied om haar
salaris, wat sy by die Christelike Studente
Vereniging gekry het, te verdubbel. Sy het
sy aanbod van die hand gewys, omdat sy
besigheid met tabak te doen gehad het.
Ek wonder soms of bydraes van besighede
wat in die tabakbedryf is, ooit toegelaat moet
word om hulle name op sportsfasiliteite en
so voorts te sit. Hier in Kanada is dit al 'n
paar jaar onwettig. Malborough kon dus nie
meer 'n tennis-toernooi sponsor nie. Ren-
wedstryde kon nie meer geld van tabak-
instansies ontvang nie. Wonder wat in SA
gebeur.

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: Forbidden Fruit and Eternal Life
Volgende onderwerp: Tuks - broeiplek van regse-politiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 23:15:14 MGT 2024