| Vise-president nie 'n rendier nie [boodskap #108128] |
Vr., 13 Januarie 2006 05:13  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Onse vise-president vat maar bra lank om by die waarheid uit te kom.
Aanvanlik gaan besigtig sy hyskrane in Dubai. Nou "ontdek" sy dat 100
vrouens 'n kursus in Dubai moet deurloop en dat sy daaroor met die
ambassadeur gesprek moes voer.
Ek sal graag wil sien hoeveel meer geld nou spandeer gaan word om
hierdie storie van haar kredietwaardig te maak.
Om goed te lieg moet mens slim wees - tensy jou gehoor dof is.
(Asof daar nie opleidingsfasiliteite en telefoondienste in Suid-Afrika
is nie.)
|
|
|
|
| Re: Vise-president nie 'n rendier nie [boodskap #108129 is 'n antwoord op boodskap #108128] |
Vr., 13 Januarie 2006 06:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
AS dit 'n parlemetêre ondersoek sou gewees het, moes dit tog voor die tyd
ter tafel gestel gewees het, en sou die persoon wat die vraag in die eerste
plek beantwoord het, tog daarvan bewus gewees het. Trouens, die opposisie
sou daarvan bewus gewees het, en in die eerste plek nie die vraag gevra het
nie.
Nee wat - dit skraap vir tyd en bekpeddel virrie vale, maar ek is bevrees
ons nuwe waaisprez se onderrok is besig om al hoe langer uit te hang.
Miskien moet sy 'n tydlog indien wie sy wanneer oor die kerstyd vir
staatsake besoek het....
Nou ook - watse nonsens is dit nou met opleiding in Dubai, terwyl daar slegs
'n maand gelede verklaar is dat daar opleiding deur die Indiërs verskaf gaan
word?
Wat weet die Dubais meer as die Indiërs tov opleiding in tegnologie?
Sal nogal interessant wees wie die 100 uitverkose vrouens kwansuis sou wees.
--
Groetnis
Annette
.com> wrote in message
news:1137129209.315347.94700@g43g2000cwa.googlegroups.com...
> Onse vise-president vat maar bra lank om by die waarheid uit te kom.
> Aanvanlik gaan besigtig sy hyskrane in Dubai. Nou "ontdek" sy dat 100
> vrouens 'n kursus in Dubai moet deurloop en dat sy daaroor met die
> ambassadeur gesprek moes voer.
> Ek sal graag wil sien hoeveel meer geld nou spandeer gaan word om
> hierdie storie van haar kredietwaardig te maak.
> Om goed te lieg moet mens slim wees - tensy jou gehoor dof is.
>
> (Asof daar nie opleidingsfasiliteite en telefoondienste in Suid-Afrika
> is nie.)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vise-president nie 'n rendier nie [boodskap #108137 is 'n antwoord op boodskap #108136] |
Vr., 13 Januarie 2006 15:48   |
Etienne Marais
Boodskappe: 370 Geregistreer: Maart 1997
|
Senior Lid |
|
|
Deneile wrote:
> so nou moet ek dit regverdig met wie se kind was by vlakplaas gemartel en
> begrawe???
Nee wat, die Britte bly Britte en onafhanklik
tenspyte van volgehoue menseregte skendings,
so ook die Amerikaners en elke nationaliteit
onder die son.
> Sien sulke onbenullighede, kan jy dit nie sien two wrongs dont
> make one right!
Nee, ek sien 'survival of the fittest.'
[ Mees aanpasbaar of mees geskiks vir oorlewing,
nie noodwendig sterkste nie ]
Met gelydelike verandering sien ek stelselmatige
vooruitgang.
Met omverwerping, danksy FW, sien ek onhaalbare
gelykheid, frikse, geweld en massamoord.
Met tye, is dit ons of hulle, totdat die beskaafdsde
'n werklike oplossing daarstel.
--
Etienne Marais
Cosmic Link
South Africa
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vise-president nie 'n rendier nie [boodskap #108151 is 'n antwoord op boodskap #108150] |
Sa., 14 Januarie 2006 13:55   |
Etienne Marais
Boodskappe: 370 Geregistreer: Maart 1997
|
Senior Lid |
|
|
Etienne Marais wrote:
>> Jonas, moenie dat ek weer met die Vlakplaas en
>> die Doctor Death en die ander stories van wat die
>> vorige bedeling gedoen het, kom nie. Moenie dat
>> ek weer uitwys hoe daar regse Afrikaners is wat
>> nog dreig met terreur nie. Moenie dat ek vir jou
>> bewys dat ten spyte van alles wat Mugabe teen sy
>> opponente doen, dit nie 'n krieseltjie is teen wat
>> die apartheidsregime in SA gedoen het nie. 'n
>> Regime waarvoor ek seker is jy of jou ouers
>> gestem het en waarvoor jy heelwaarskynlik geveg
>> het. Moenie vir my moegmaak met hierdie gepraat
>> oor "beskaafd" nie. En as jy van korrupsie wil
>> praat, kom kyk wat op die oomblik in Kanada
>> aangaan, waar die Liberale Party ( die party wat
>> ek voor stem) in 'n free fall is weens al die skandale
>> van korrupsie waarvan hulle nou beskuldig word.
>> Gloudina
>
> En aan die einde van die dag behoort niemand oor
> ander te heers of gedwing te word om in onmoontlike
> gelykheid saamgesnoer te word nie. Waar de donder
> is die VN, Amerika en Britanje se inmening nou dat
> op 'n daaglikse basis die ergste mense-skendings
> gepleeg word ?
>
> Eintlik wag sekere bliksems net dat ons mekaar
> uitroei sodat hulle kan kom oorneem:
>
> http://tinyurl.com/awoyg
>
> [ Message id: dq7thh$bnl$1...@ctb-nnrp2.saix.net ]
En:
[ http://tinyurl.com/a6kno ]
>>>> > >> >> > Queen Victoria: " I do not like peace until our dignity has
>>>> > >> >> > been restored "
>>>> > >> >> > So Max, how long before the dignity has been restored ?
>>>> > >> >> Perhaps another death camp row, or
>>>> > >> >> is the Farmer genocide in South Africa
>>>> > >> >> well to your pleasing ?
>>>> > >> > With Africa on its knees due to corrupt rule
>>>> > >> > (Mugabgay et al) and HIV, neo-colonialism may
>>>> > >> > become a necessity.
>>>> > >> And if this should happen Max, would you
>>>> > >> respect or subdue the Boer/Afrikaner ?
>>>> > > Spion Kop.
>>>> > Shure ?
>>>> I can do neither one or the other, Citizen de Malaise.
>>> This can be understood in different ways.
>>> Please be exact.
>> Well, I think I've made my opinion of Boers fairly plain, don't you?
> Max, I think you have made it clear that
> you are sincere regarding your hatred of the
> Boer/Afrikaner. That you are not enticing
> me for the heck or fun of it and that you
> would indulge in our extermination.
--
Etienne Marais
Cosmic Link
South Africa
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vise-president nie 'n rendier nie [boodskap #108188 is 'n antwoord op boodskap #108147] |
Ma., 16 Januarie 2006 05:15  |
Otterkop
Boodskappe: 377 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
Hou van jou laaste sin
"..met volk"
dis al wat dit is
"Jonas" wrote in message
news:1137240292.631507.207700@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Wat 'n fiasko! Elke uur bring 'n nuwe verduideliking van wat die
> vise-president se peperduur rit werklik behels het.
> Tony Leon vra die mees sinvolste vraag - was die rit nie afgestem om
> die sakebelange van die vise-president se man te dien nie?
> Red 'n nasie met volk.
>
|
|
|
|