Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hallo almal
Hallo almal [boodskap #40061] Vr, 09 Maart 2001 23:36 na volgende boodskap
Spectrolab[2]  is tans af-lyn  Spectrolab[2]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Sit hier by die werk en wonder hoeveel van julle wat
nou daar oor die see bly, luister na Radio Sonder
Grense oor die internet. Sommige van julle sal dalk
nie weet van die stasie nie, dit is die ou Afrikaanse
stasie. Soek hom gerus op, julle kan selfs deel neem
aan die nagtelike gesels program.

Danie

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
My mind not only wanders; sometimes it leaves completely.
Re: Hallo almal [boodskap #40062 is 'n antwoord op boodskap #40061] Vr, 09 Maart 2001 23:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek kry nie Radio sonder grense nie, ek moet maar na
Highveld luister. Gebruik Windows Media Com Radio.
Waar soek ek RSG?

Poppie

Spectrolab skryf in boodskap news:98bopn$d11@godzilla.ast.co.za...
> Sit hier by die werk en wonder hoeveel van julle wat
> nou daar oor die see bly, luister na Radio Sonder
> Grense oor die internet. Sommige van julle sal dalk
> nie weet van die stasie nie, dit is die ou Afrikaanse
> stasie. Soek hom gerus op, julle kan selfs deel neem
> aan die nagtelike gesels program.
>
> Danie
>
Re: Hallo almal [boodskap #40092 is 'n antwoord op boodskap #40062] So, 11 Maart 2001 06:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ant Man  is tans af-lyn  Ant Man
Boodskappe: 41
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Soek hom by:

http://196.14.235.116/onairhtml/

Fri, 9 Mar 2001 17:58:42 -0600:: "poppie" skrywe:

> Ek kry nie Radio sonder grense nie, ek moet maar na
> Highveld luister. Gebruik Windows Media Com Radio.
> Waar soek ek RSG?
>
> Poppie
>
>
> Spectrolab wrote in message news:98bopn$d11@godzilla.ast.co.za...
>> Sit hier by die werk en wonder hoeveel van julle wat
>> nou daar oor die see bly, luister na Radio Sonder
>> Grense oor die internet. Sommige van julle sal dalk
>> nie weet van die stasie nie, dit is die ou Afrikaanse
>> stasie. Soek hom gerus op, julle kan selfs deel neem
>> aan die nagtelike gesels program.
>>
>> Danie
>
Re: Hallo almal [boodskap #40106 is 'n antwoord op boodskap #40061] So, 11 Maart 2001 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Julle ouens moet dalk daaraan dink om WorldSpace te kry.

Bel Pretoria 0128047374 en bestel een.

http://www.worldspace.com

Groete
Antowan

Spectrolab skryf in boodskap news:98bopn$d11@godzilla.ast.co.za...
> Sit hier by die werk en wonder hoeveel van julle wat
> nou daar oor die see bly, luister na Radio Sonder
> Grense oor die internet. Sommige van julle sal dalk
> nie weet van die stasie nie, dit is die ou Afrikaanse
> stasie. Soek hom gerus op, julle kan selfs deel neem
> aan die nagtelike gesels program.
>
> Danie
>

Re: Hallo Almal [boodskap #108090 is 'n antwoord op boodskap #40061] Wo, 11 Januarie 2006 15:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Brad!

'n Hartlike welkom aan Mnr Brad Jessness,
welbekend as Die Grootste Doos Van Alle Tye (Internet Afdeling).

Lees meer oor Brad by

http://www.wilhelp.com/bj_faq/
http://www.wilhelp.com/bj_faq/one.html
http://www.wilhelp.com/bj_faq/archive.html (AKA www.bradjesness.com)

http://www.spamblocked.com/bj_faq/
http://www.pearlgates.net/nanae/kooks/bj_faq/
http://www.the-foxhole.org/bjfaq/
http://www.thesbl.com/bradlee
http://www.insurgent.org/~kook-faq/brad/
http://www.seige-perilous.org/bwad/
http://www.morningmist.org/kooks/bj/

--
Re: Hallo Almal [boodskap #108098 is 'n antwoord op boodskap #108090] Wo, 11 Januarie 2006 18:51 Na vorige boodskap
OWNER  is tans af-lyn  OWNER
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2006
Karma: 0
Junior Lid
Spamming libelous web page citations against Brad J off-topic is
wrong.

To see the ANONYMOUS SCUM who host these web sites, read:

http://tinyurl.com/a7h88 (this brings you to NON-anonymous,
properly registered, by-name web pages that connect this spam
to Joe Jared, Stephen Joseph Jared of Orange, CA and of
osirusoft.com and of oretek.com or his close pals).

"Walter die Wonderman" wrote in
news:113699454...@o13g2000cwo.googlegroups.com:

> Hallo Brad!
>
> 'n Hartlike welkom aan Mnr Brad Jes sness,
> welbekend as Die Grootste Doos Van Alle Tye (Internet Afdeling).
>
> Lees meer oor Brad by
>
> http://www.wilhelp.com/bj_faq/
> http://www.wilhelp.com/bj_faq/one.html
> http://www.wilhelp.com/bj_faq/archive.html (AKA www.bradjesness.com)
>
> http://www.spamblocked.com/bj_faq/
> http://www.pearlgates.net/nanae/kooks/bj_faq/
> http://www.the-foxhole.org/bjfaq/
> http://www.thesbl.com/bradlee
> http://www.insurgent.org/~kook-faq/brad/
> http://www.seige-perilous.org/bwad/
> http://www.morningmist.org/kooks/bj/
>
>
> --
>
>

--
This post is NOT anonymous, because email addr. is a valid
address (w/o NO & SPAM), associated with properly-registered
http://joejared.cc domain. ALSO part of the headers can be
decrypted to "stephenjosephjared" once you email me for the
current passphrase -- this passphrase will change periodically
Vorige onderwerp: Die helde van Bloubergstrand
Volgende onderwerp: Herdenking van die Slag van Blaawberg ( uit Die Burger)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 07 07:21:21 MGT 2024