Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » PVR
PVR [boodskap #107715 is 'n antwoord op boodskap #107716] Vr, 09 Desember 2005 10:52 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wie het al die nuwe PVR vir DStv. Dis stunning!
Re: PVR [boodskap #107716 is 'n antwoord op boodskap #107715] Vr, 09 Desember 2005 08:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danie  is tans af-lyn  Danie
Boodskappe: 83
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ek wonder wat dit aan adverteerders gaan doen as mense net verby hulle duur
produk plasings kan zoem. Gaan hulle dan nog adverteer? As hulle nie
adverteer nie, gaan die koste om uit te saai dan sekerlik deur die
eindgebruiker moet betaal word. Of verstaan ek die tegnologie verkeerd?

"Suidwester" skryf in boodskap news:8rOdnd1f2fT92ATeRVn-tg@is.co.za...
> Wie het al die nuwe PVR vir DStv. Dis stunning!
>
Re: PVR [boodskap #107717 is 'n antwoord op boodskap #107715] Vr, 09 Desember 2005 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy sal seker kan, maar dan sal jy eers agter die 'live' tyd moet raak
voordat jy vorentoe kan advertensies skip...maar dit is wel moontlik.
Sover ek gespeel het, is die vorentoe zoom ook nie so presies nie en jy sal
dalk effe sukkel. Maar as jy iets opgeneem het, kan jy wel die
advertensies in 'n groot mate 'skip'. Ek dink nie Mweb is so erg gepla
deur die advertensies nie. Hul subskripsiegeld betaal sekerlik alles en
die advertensies is maar net kersies op die koek?

"Danie" skryf in boodskap news:dnbgp5$puu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wonder wat dit aan adverteerders gaan doen as mense net verby hulle
> duur produk plasings kan zoem. Gaan hulle dan nog adverteer? As hulle nie
> adverteer nie, gaan die koste om uit te saai dan sekerlik deur die
> eindgebruiker moet betaal word. Of verstaan ek die tegnologie verkeerd?
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:8rOdnd1f2fT92ATeRVn-tg@is.co.za...
>> Wie het al die nuwe PVR vir DStv. Dis stunning!

>
Re: PVR [boodskap #107718 is 'n antwoord op boodskap #107717] Vr, 09 Desember 2005 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 9 Dec 2005 11:52:15 -0000, "Suidwester" wrote:

Jy sal seker kan, maar dan sal jy eers agter die 'live' tyd moet raak

> voordat jy vorentoe kan advertensies skip...maar dit is wel moontlik.
> Sover ek gespeel het, is die vorentoe zoom ook nie so presies nie en jy sal
> dalk effe sukkel. Maar as jy iets opgeneem het, kan jy wel die
> advertensies in 'n groot mate 'skip'. Ek dink nie Mweb is so erg gepla
> deur die advertensies nie. Hul subskripsiegeld betaal sekerlik alles en
> die advertensies is maar net kersies op die koek?

Persoonlik "eye" ek eerder DVD recorders teen sowat R1500.
Daarmee kan jy opneem en die skyf op jou PC speel en selfs copy.

The DSTV decoder se USB port, sover ek weet, is gedeaktiveer en jy kan
nie wat jy opgeneem het, op DVDR skryf nie.
Re: PVR [boodskap #107720 is 'n antwoord op boodskap #107718] Vr, 09 Desember 2005 17:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het 'n Panasonic DVD skrywer wat ek gebruik vir CD's speel, kan jy dit
glo? Ek het 'n Akai Hi-Fi sisteem uit die ark uit waarin ek 'n CD-speler
gevoeg het en toe die konk, toe vind ek uit dat jy omtrent nie meer 'n CD
speler los kan koop wat inpas by 'n Hi-Fi nie. Toe koop ek die DVD-speler.
Maar ek neem nooit iets op om dit te hou nie. Ek neem dit net op om dit te
kyk en ghoebaai. 'n DVD-speler soos die Panasonic kos onder 'n R1000 by
Hi-Fi corporation.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:439d96a5.89718618@news.saix.co.za...
> On Fri, 9 Dec 2005 11:52:15 -0000, "Suidwester"
> wrote:
>
> > voordat jy vorentoe kan advertensies skip...maar dit is wel moontlik.
>> Sover ek gespeel het, is die vorentoe zoom ook nie so presies nie en jy
>> sal
>> dalk effe sukkel. Maar as jy iets opgeneem het, kan jy wel die
>> advertensies in 'n groot mate 'skip'. Ek dink nie Mweb is so erg gepla
>> deur die advertensies nie. Hul subskripsiegeld betaal sekerlik alles en
>> die advertensies is maar net kersies op die koek?
>
> Persoonlik "eye" ek eerder DVD recorders teen sowat R1500.
> Daarmee kan jy opneem en die skyf op jou PC speel en selfs copy.
>
> The DSTV decoder se USB port, sover ek weet, is gedeaktiveer en jy kan
> nie wat jy opgeneem het, op DVDR skryf nie.
>
Re: PVR [boodskap #107749 is 'n antwoord op boodskap #107718] Ma, 12 Desember 2005 05:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gebruik 'n tv-card of 'n screen card met s-video in
op jou pc en gebruik dan power vcr om alles op te neem

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:439d96a5.89718618@news.saix.co.za...
> On Fri, 9 Dec 2005 11:52:15 -0000, "Suidwester"
> wrote:
>
> > voordat jy vorentoe kan advertensies skip...maar dit is wel moontlik.
>> Sover ek gespeel het, is die vorentoe zoom ook nie so presies nie en jy
>> sal
>> dalk effe sukkel. Maar as jy iets opgeneem het, kan jy wel die
>> advertensies in 'n groot mate 'skip'. Ek dink nie Mweb is so erg gepla
>> deur die advertensies nie. Hul subskripsiegeld betaal sekerlik alles en
>> die advertensies is maar net kersies op die koek?
>
> Persoonlik "eye" ek eerder DVD recorders teen sowat R1500.
> Daarmee kan jy opneem en die skyf op jou PC speel en selfs copy.
>
> The DSTV decoder se USB port, sover ek weet, is gedeaktiveer en jy kan
> nie wat jy opgeneem het, op DVDR skryf nie.
>
Re: PVR [boodskap #107753 is 'n antwoord op boodskap #107749] Ma, 12 Desember 2005 07:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 12 Dec 2005 07:29:02 +0200, "Otterkop" wrote:

> Gebruik 'n tv-card of 'n screen card met s-video in
> op jou pc en gebruik dan power vcr om alles op te neem

R300 kaart in 'n PC met 'n 2,4 celeron neem nie lekker op nie.
Jy kan TV wonderlik kyk, maar met opnames sukkel dit maar. Smeer en
smatch. Ek vermoed alles is bietjie stadig om al die data te verwerk.

Die DSTV-opnemer se USB port is egter doodgemaak en jy kan nie wat op
die hardeskyf is op jou PC kry nie.

Ek sou eerder vir R1500 'n DVD-opnemer koop. Dan kan jy bv rugby games
wat opgeneem is, op DVD-R copy en hou.
Re: PVR [boodskap #107754 is 'n antwoord op boodskap #107749] Ma, 12 Desember 2005 07:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Verskeie programme tegelyk op dieselfde tyd?

"Otterkop" skryf in boodskap news:NeWdnY4PN-YplwDeRVn-jQ@is.co.za...
> Gebruik 'n tv-card of 'n screen card met s-video in
> op jou pc en gebruik dan power vcr om alles op te neem
>
>
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:439d96a5.89718618@news.saix.co.za...
>> On Fri, 9 Dec 2005 11:52:15 -0000, "Suidwester"
>> wrote:

>> > voordat jy vorentoe kan advertensies skip...maar dit is wel moontlik.
>>> Sover ek gespeel het, is die vorentoe zoom ook nie so presies nie en jy
>>> sal
>>> dalk effe sukkel. Maar as jy iets opgeneem het, kan jy wel die
>>> advertensies in 'n groot mate 'skip'. Ek dink nie Mweb is so erg gepla
>>> deur die advertensies nie. Hul subskripsiegeld betaal sekerlik alles en
>>> die advertensies is maar net kersies op die koek?

>> Persoonlik "eye" ek eerder DVD recorders teen sowat R1500.
>> Daarmee kan jy opneem en die skyf op jou PC speel en selfs copy.

>> The DSTV decoder se USB port, sover ek weet, is gedeaktiveer en jy kan
>> nie wat jy opgeneem het, op DVDR skryf nie.




>
Re: PVR [boodskap #107755 is 'n antwoord op boodskap #107753] Ma, 12 Desember 2005 09:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi UPGRADE

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:439f2ab3.324229297@news.saix.co.za...
> On Mon, 12 Dec 2005 07:29:02 +0200, "Otterkop"
> wrote:
>
> > op jou pc en gebruik dan power vcr om alles op te neem
>
> R300 kaart in 'n PC met 'n 2,4 celeron neem nie lekker op nie.
> Jy kan TV wonderlik kyk, maar met opnames sukkel dit maar. Smeer en
> smatch. Ek vermoed alles is bietjie stadig om al die data te verwerk.
>
> Die DSTV-opnemer se USB port is egter doodgemaak en jy kan nie wat op
> die hardeskyf is op jou PC kry nie.
>
> Ek sou eerder vir R1500 'n DVD-opnemer koop. Dan kan jy bv rugby games
> wat opgeneem is, op DVD-R copy en hou.
>
Re: PVR [boodskap #107756 is 'n antwoord op boodskap #107754] Ma, 12 Desember 2005 09:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink nie regtig dat daar 2 programme gelyk uitgesaai word wat jy sou wou
opneem nie
Alles word anyway herhaal en herhaal en herhaal...

As ek reg luister bied die PVR net 1.5 tot 2 ure se stoortyd ??

"Suidwester" skryf in boodskap news:fcidndbakbGJkgDeRVn-pw@is.co.za...
> Verskeie programme tegelyk op dieselfde tyd?
> "Otterkop" wrote in message
> news:NeWdnY4PN-YplwDeRVn-jQ@is.co.za...
>> Gebruik 'n tv-card of 'n screen card met s-video in
>> op jou pc en gebruik dan power vcr om alles op te neem




>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:439d96a5.89718618@news.saix.co.za...
>>> On Fri, 9 Dec 2005 11:52:15 -0000, "Suidwester"
>>> wrote:
>
>>> >>> voordat jy vorentoe kan advertensies skip...maar dit is wel moontlik.
>>>> Sover ek gespeel het, is die vorentoe zoom ook nie so presies nie en jy
>>>> sal
>>>> dalk effe sukkel. Maar as jy iets opgeneem het, kan jy wel die
>>>> advertensies in 'n groot mate 'skip'. Ek dink nie Mweb is so erg gepla
>>>> deur die advertensies nie. Hul subskripsiegeld betaal sekerlik alles
>>>> en
>>>> die advertensies is maar net kersies op die koek?
>
>>> Persoonlik "eye" ek eerder DVD recorders teen sowat R1500.
>>> Daarmee kan jy opneem en die skyf op jou PC speel en selfs copy.
>
>>> The DSTV decoder se USB port, sover ek weet, is gedeaktiveer en jy kan
>>> nie wat jy opgeneem het, op DVDR skryf nie.
>
>
>
>


>
Re: PVR [boodskap #107763 is 'n antwoord op boodskap #107716] Ma, 12 Desember 2005 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
As dit 80 ure is verander dit die prentjie. Ek het duel en dis 450 per maand
, wat kos die pvr ?

"Suidwester" skryf in boodskap news:MZWdnWEdaoqJzgDeRVn-pw@is.co.za...
> Jy kan twee TV's tegelyk kyk en op 'n derde kanaal nog opneem ook. Jy
> hoor verkeerd....80 ure. Wat lekker is, jy kan op die wwek se programme
> sit en kyk en dan uitpick watter programme jy nie wil mis nie en dit dan
> merk vir opneem. Dit werk wonderlik.
> "Otterkop" wrote in message
> news:9amdnTIGFdB63QDenZ2dnUVZ_vidnZ2d@is.co.za...
>> Ek dink nie regtig dat daar 2 programme gelyk uitgesaai word wat jy sou
>> wou opneem nie
>> Alles word anyway herhaal en herhaal en herhaal...

>> As ek reg luister bied die PVR net 1.5 tot 2 ure se stoortyd ??




>> "Suidwester" wrote in message
>> news:fcidndbakbGJkgDeRVn-pw@is.co.za...
>>> Verskeie programme tegelyk op dieselfde tyd?
>>> "Otterkop" wrote in message
>>> news:NeWdnY4PN-YplwDeRVn-jQ@is.co.za...
>>>> Gebruik 'n tv-card of 'n screen card met s-video in
>>>> op jou pc en gebruik dan power vcr om alles op te neem
>>
>>
>>
>>
>>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>>> news:439d96a5.89718618@news.saix.co.za...
>>>> > On Fri, 9 Dec 2005 11:52:15 -0000, "Suidwester"
>>>> > wrote:
>>>
>>>> > >
>>>> >>voordat jy vorentoe kan advertensies skip...maar dit is wel moontlik.
>>>> >>Sover ek gespeel het, is die vorentoe zoom ook nie so presies nie en
>>>> >>jy sal
>>>> >>dalk effe sukkel. Maar as jy iets opgeneem het, kan jy wel die
>>>> >>advertensies in 'n groot mate 'skip'. Ek dink nie Mweb is so erg
>>>> >>gepla
>>>> >>deur die advertensies nie. Hul subskripsiegeld betaal sekerlik alles
>>>> >>en
>>>> >>die advertensies is maar net kersies op die koek?
>>>
>>>> > Persoonlik "eye" ek eerder DVD recorders teen sowat R1500.
>>>> > Daarmee kan jy opneem en die skyf op jou PC speel en selfs copy.
>>>
>>>> > The DSTV decoder se USB port, sover ek weet, is gedeaktiveer en jy kan
>>>> > nie wat jy opgeneem het, op DVDR skryf nie.
>>>
>>
>
>


>
Re: PVR [boodskap #107766 is 'n antwoord op boodskap #107756] Ma, 12 Desember 2005 12:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy kan twee TV's tegelyk kyk en op 'n derde kanaal nog opneem ook. Jy hoor
verkeerd....80 ure. Wat lekker is, jy kan op die wwek se programme sit en
kyk en dan uitpick watter programme jy nie wil mis nie en dit dan merk vir
opneem. Dit werk wonderlik.

"Otterkop" skryf in boodskap news:9amdnTIGFdB63QDenZ2dnUVZ_vidnZ2d@is.co.za...
> Ek dink nie regtig dat daar 2 programme gelyk uitgesaai word wat jy sou
> wou opneem nie
> Alles word anyway herhaal en herhaal en herhaal...
>
> As ek reg luister bied die PVR net 1.5 tot 2 ure se stoortyd ??
>
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:fcidndbakbGJkgDeRVn-pw@is.co.za...
>> Verskeie programme tegelyk op dieselfde tyd?
>> "Otterkop" wrote in message
>> news:NeWdnY4PN-YplwDeRVn-jQ@is.co.za...
>>> Gebruik 'n tv-card of 'n screen card met s-video in
>>> op jou pc en gebruik dan power vcr om alles op te neem
>
>
>
>
>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>> news:439d96a5.89718618@news.saix.co.za...
>>>> On Fri, 9 Dec 2005 11:52:15 -0000, "Suidwester"
>>>> wrote:
>>
>>>>
>>>> >voordat jy vorentoe kan advertensies skip...maar dit is wel moontlik.
>>>> >Sover ek gespeel het, is die vorentoe zoom ook nie so presies nie en jy
>>>> >sal
>>>> >dalk effe sukkel. Maar as jy iets opgeneem het, kan jy wel die
>>>> >advertensies in 'n groot mate 'skip'. Ek dink nie Mweb is so erg
>>>> >gepla
>>>> >deur die advertensies nie. Hul subskripsiegeld betaal sekerlik alles
>>>> >en
>>>> >die advertensies is maar net kersies op die koek?
>>
>>>> Persoonlik "eye" ek eerder DVD recorders teen sowat R1500.
>>>> Daarmee kan jy opneem en die skyf op jou PC speel en selfs copy.
>>
>>>> The DSTV decoder se USB port, sover ek weet, is gedeaktiveer en jy kan
>>>> nie wat jy opgeneem het, op DVDR skryf nie.
>>
>
>


>
Re: PVR [boodskap #107769 is 'n antwoord op boodskap #107716] Ma, 12 Desember 2005 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 12 Dec 2005 16:05:54 -0000, "Suidwester" wrote:

> Dieselfde as die duel want jy betaal net vir die ekstra kanaal. Wat die
> PVR goed maak, is dat dit so moeitevry is. As jy twee kanale kry wat
> oorvleuel en jy wil albei kyk, dan neem jy net die ander een eenvoudig op en
> kyk hom wanneer jy wil.

Ander angle - waar kry jy op DTSV twee programme wat jy graag wil kyk,
laat staan nog twee gelyk??

By the way, as daar twee gelyk is, neem ek die een op die video op.
Re: PVR [boodskap #107770 is 'n antwoord op boodskap #107763] Ma, 12 Desember 2005 16:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dieselfde as die duel want jy betaal net vir die ekstra kanaal. Wat die
PVR goed maak, is dat dit so moeitevry is. As jy twee kanale kry wat
oorvleuel en jy wil albei kyk, dan neem jy net die ander een eenvoudig op en
kyk hom wanneer jy wil. Dit is so dat jy dit nie permanent kan hou nie [jy
verloor hom as jy dit afvee van die skyf af] maar ek hou in elk geval nie ou
programme nie, so dit maak nie vir my saak nie. Lekker is dat jy 2 remotes
het, een vir elke TV en op enige een van die twee kan jy ekstra opneem
terwyl jy ander goete kyk.

"Otterkop" skryf in boodskap news:ns6dnfeu4o-B_QDeRVn-pw@is.co.za...
> As dit 80 ure is verander dit die prentjie. Ek het duel en dis 450 per
> maand , wat kos die pvr ?
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:MZWdnWEdaoqJzgDeRVn-pw@is.co.za...
>> Jy kan twee TV's tegelyk kyk en op 'n derde kanaal nog opneem ook. Jy
>> hoor verkeerd....80 ure. Wat lekker is, jy kan op die wwek se programme
>> sit en kyk en dan uitpick watter programme jy nie wil mis nie en dit dan
>> merk vir opneem. Dit werk wonderlik.
>> "Otterkop" wrote in message
>> news:9amdnTIGFdB63QDenZ2dnUVZ_vidnZ2d@is.co.za...
>>> Ek dink nie regtig dat daar 2 programme gelyk uitgesaai word wat jy sou
>>> wou opneem nie
>>> Alles word anyway herhaal en herhaal en herhaal...
>
>>> As ek reg luister bied die PVR net 1.5 tot 2 ure se stoortyd ??
>
>
>
>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:fcidndbakbGJkgDeRVn-pw@is.co.za...
>>>> Verskeie programme tegelyk op dieselfde tyd?
>>>> "Otterkop" wrote in message
>>>> news:NeWdnY4PN-YplwDeRVn-jQ@is.co.za...
>>>> > Gebruik 'n tv-card of 'n screen card met s-video in
>>>> > op jou pc en gebruik dan power vcr om alles op te neem
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>> > "Ferdi Greyling" wrote in message
>>>> > news:439d96a5.89718618@news.saix.co.za...
>>>> >> On Fri, 9 Dec 2005 11:52:15 -0000, "Suidwester"
>>>> >> wrote:
>>>>
>>>> >> >> >> raak
>>>>
>>>> >>>voordat jy vorentoe kan advertensies skip...maar dit is wel moontlik.
>>>> >>>Sover ek gespeel het, is die vorentoe zoom ook nie so presies nie en
>>>> >>>jy sal
>>>> >>>dalk effe sukkel. Maar as jy iets opgeneem het, kan jy wel die
>>>> >>>advertensies in 'n groot mate 'skip'. Ek dink nie Mweb is so erg
>>>> >>>gepla
>>>> >>>deur die advertensies nie. Hul subskripsiegeld betaal sekerlik
>>>> >>>alles en
>>>> >>>die advertensies is maar net kersies op die koek?
>>>>
>>>> >> Persoonlik "eye" ek eerder DVD recorders teen sowat R1500.
>>>> >> Daarmee kan jy opneem en die skyf op jou PC speel en selfs copy.
>>>>
>>>> >> The DSTV decoder se USB port, sover ek weet, is gedeaktiveer en jy
>>>> >> kan
>>>> >> nie wat jy opgeneem het, op DVDR skryf nie.
>>>>
>>>
>>
>
>


>
Re: PVR [boodskap #107777 is 'n antwoord op boodskap #107769] Di, 13 Desember 2005 07:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dan moet jy dual reeds hê want jy't twee kanale nodig op jou skottel LNB vir
dubbele invoer. Hoe anders speel jy twee kanale gelyk? Oor die dubbele
kyk, dis met die sport en veral Formule 1 waar dit vir my baie gaan help.
In die 2 ure van die wedren gebeur daar dalk ander dinge wat ek wil sien en
ook oefentye wat ek nie by die huis kan wees nie, kan jy nou opneem.
Ek stry nie met jou dat jy meeste kan doen met jou DVD-opnemer nie.
Ja, jy kan met die DVD skywe skryf, maar die PVR is meer vir die daaglikse
gebruiker wat meer kyktyd probeer inpas. Dit neem maklik op en vee nog
vinniger af. Baie belangrik, dit gee jou so 'n 20 minute rewind op die
werklikheid wat jy besig is om te kyk. As jy iets mis......het jy Song vir
Katryn gekyk? Op 'n kol waar die ou pa [Marius Weyers] by die huis aankom
en sy nuwe verpleegster ontmoet en hulle instap huis toe, toe sê hy: 'Naai
jy?' Dit het so vinnig gebeur en blykbaar was dit glad nie in die
draaiboek nie en ek het tot die volgende dag gewonder of ek reg gehoor het,
want dit was vir my baie snaaks en nogal heel tipies met die Danville
omgewing. Het ek toe al die PVR gehad, dan stop jy die werklikheid en gaan
dadelik terug.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:43a68fe2.350131612@news.saix.co.za...
> On Mon, 12 Dec 2005 16:05:54 -0000, "Suidwester"
> wrote:
>
> Wat die
>> PVR goed maak, is dat dit so moeitevry is. As jy twee kanale kry wat
>> oorvleuel en jy wil albei kyk, dan neem jy net die ander een eenvoudig op
>> en
>> kyk hom wanneer jy wil.
>
> Ander angle - waar kry jy op DTSV twee programme wat jy graag wil kyk,
> laat staan nog twee gelyk??
>
> By the way, as daar twee gelyk is, neem ek die een op die video op.
>
Re: PVR [boodskap #107783 is 'n antwoord op boodskap #107777] Di, 13 Desember 2005 09:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 Dec 2005 07:42:45 -0000, "Suidwester" wrote:

> Dan moet jy dual reeds hê want jy't twee kanale nodig op jou skottel LNB vir
> dubbele invoer. Hoe anders speel jy twee kanale gelyk? Oor die dubbele
> kyk, dis met die sport en veral Formule 1 waar dit vir my baie gaan help.
> In die 2 ure van die wedren gebeur daar dalk ander dinge wat ek wil sien

En my siniese vraag (aan DSTV eintlik) is dan: Soos wat?
Want daar is al hoe meer kanale met al hoe minder om te sien op DSTV.

Plus wat daar is word so tot vervelens toe herhaal dat 'n mens omtrent
alles drie keer sien of jy wil of nie.

Het nou die dat 'n dokumenter gesien wat ek die eerste (as 'n
herhaling) gesien het net nadat ek DSTV so 3 jaar gelede gekry het.
Re: PVR [boodskap #107784 is 'n antwoord op boodskap #107783] Di, 13 Desember 2005 09:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
Partykeer sit ek die meeste van die tyd met die remote om te scan watter
kanaal ek moet kyk, ActionX, MM1 en MM2 speel ok sulke klomp B grade films
wat nogal swak is. Die Holiday channel saai ook 'n bietjie lawwe flieks.
Die ding is dat omtrent al die kanale uitsluitend die current affairs so die
nuus en BBC, MTV is MNET kanale. Series ook. So die films sal en series
goed is vervelig. DMX is goed veral Golden Oldies....dan sien ek jy kan
nogal local radiostasies optel onder PAS iets so ook die in-store radio
stasies en tv stasies van winkels soos Jet en Pep en Mr Price. Ek het nie
PVR nie maar gaan die week vir my maar 'n DVD/Hard disk recorder aanskaf. Al
rede is om my homevideos op dvd te skryf en vhs te gooi na dvd, al my
bloufilms lol.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:439f9160.5670113@news.saix.co.za...
> On Tue, 13 Dec 2005 07:42:45 -0000, "Suidwester"
> wrote:
>
> alles drie keer sien of jy wil of nie.
>
> Het nou die dat 'n dokumenter gesien wat ek die eerste (as 'n
> herhaling) gesien het net nadat ek DSTV so 3 jaar gelede gekry het.
>
Re: PVR [boodskap #107803 is 'n antwoord op boodskap #107784] Di, 13 Desember 2005 12:59 Na vorige boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 13 Dec 2005 11:33:38 +0200, "Deneneneile"
wrote:

> Partykeer sit ek die meeste van die tyd met die remote om te scan watter
> kanaal ek moet kyk, ActionX, MM1 en MM2 speel ok sulke klomp B grade films
> wat nogal swak is. Die Holiday channel saai ook 'n bietjie lawwe flieks.
> Die ding is dat omtrent al die kanale uitsluitend die current affairs so die
> nuus en BBC, MTV is MNET kanale. Series ook. So die films sal en series
> goed is vervelig. DMX is goed veral Golden Oldies....dan sien ek jy kan
> nogal local radiostasies optel onder PAS iets so ook die in-store radio
> stasies en tv stasies van winkels soos Jet en Pep en Mr Price. Ek het nie
> PVR nie maar gaan die week vir my maar 'n DVD/Hard disk recorder aanskaf. Al
> rede is om my homevideos op dvd te skryf en vhs te gooi na dvd, al my
> bloufilms lol.

Waffer stad woon jy?
As dit Jhb is, kan ek die DVD uithuurders DVDgurus
(www.dvdgurus.co.za) in melville aanbeveel
Vorige onderwerp: Toe Wen Karin!
Volgende onderwerp: Hotel Rwanda
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 00:18:30 MGT 2024