| Wat is dit dan? [boodskap #107782] |
Di., 13 Desember 2005 09:10  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoor vanoggend dat Howard, van Australië, ten sterkste ontken dat die
rassebakleiery daar in Aussieland rassisme is.
As dit nie rassisme is nie, is dit patriotisme?:))
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is dit dan? [boodskap #107791 is 'n antwoord op boodskap #107788] |
Di., 13 Desember 2005 12:19   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gerard - rassisme bestaan nie net tussen wittes en swartes of tussen
kleurgroepe nie.
Rassisme bestaan ook tov kultuurgroepe, godsdiensgroepe en etniese groepe.
--
Groetnis
Annette
"Gerard van Wilgen" skryf in boodskap news:439eb5c1$0$2338$ba620dc5@text.nova.planet.nl...
> Annette wrote:
>> Hoor vanoggend dat Howard, van Australië, ten sterkste ontken dat die
>> rassebakleiery daar in Aussieland rassisme is.
>> As dit nie rassisme is nie, is dit patriotisme?:))
>
> Letterlik het hy gelyk, aangesien Arabiere blankes is, net soos die
> meeste Australiërs.
>
> Ek dink dis meer 'n botsing tussen twee onverenigbare kulture.
>
>
> Gerard van Wilgen
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is dit dan? [boodskap #107810 is 'n antwoord op boodskap #107807] |
Di., 13 Desember 2005 15:55   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
As ek reg kan onthou, was die Amerikaanse burgeroorlog oor wit teen wit....
Hulle het mekaar nie rassiste genoem nie, maar die skeldtaal wat hulle
mekaar genoem het, en die aksies wat geneem is ( ekonomies en kultureel)
het basies neergekom op rassisme
--
Groetnis
Annette
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:43a8d02f.21749163@news.saix.co.za...
> On Tue, 13 Dec 2005 14:34:46 +0200, "Danie"
> wrote:
>
> altyd
>> waar blankes teen 'n ander kleur was. Hoewel jy tegnies reg is, dink ek nie
>> dat dit so werk in die praktyk nie. Kan jy aan een geval dink wat blank teen
>> blank rasisme genoem is?
>>
>> Ek is nie besig om te skrop vir 'n politieke bakleiery (hetsy rasisties of
>> nie :-) ) nie. Dit kielie my nou.
>
> Soos ek gese het: Duisters en Jode in Duitsland in die 30's en 40's.
>
> Koloniale Engelse teen arm Afrikaners in die 20's.
>
> Franse teen Noord-Afrikane op die oomblik in Parys (die Tunisiers ens.
> in Noord-Afrika is antropologies 'n wit ras inheems aan Afrika).
>
> Engelse teenoor Iere in die afgelope so 200 jaar.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is dit dan? [boodskap #107829 is 'n antwoord op boodskap #107826] |
Wo., 14 Desember 2005 08:13   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi het goeie voorbeelde gegee van wit rassisme - sien Frankryk
--
Groetnis
Annette
"Danie" skryf in boodskap news:dnog0g$c0c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Annette" wrote in message
> news:htKdnQzUibQHtALeRVn-uQ@is.co.za...
>> die Amerikaanse burgeroorlog oor wit teen wit....
>> Hulle het mekaar nie rassiste genoem nie,
>
> My punt presies. Ek wil die stelling waag dat daar 'n persepsie is dat
> rassisme net wit op swart is (die ANC se rassisme konferensie het dieselfde
> gese, nl. dat swart mense nie rassiste kan wees nie), nie wit op wit, of
> swart op wit nie.
>
> Ek se nie dat whities mekaar nie uitmoor nie. Ek se net dat dit nie as
> rassisme gesien word nie.
>
|
|
|
|
| Re: Wat is dit dan? [boodskap #107830 is 'n antwoord op boodskap #107821] |
Wo., 14 Desember 2005 08:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
of "kultuursisme", of "godsdiensisme" ,
Almal politieke woorde vir dieselfde ding : rassisme.
--
Groetnis
Annette
"Gerard van Wilgen" skryf in boodskap news:439f3d84$0$2339$ba620dc5@text.nova.planet.nl...
> Annette wrote:
>> Gerard - rassisme bestaan nie net tussen wittes en swartes of tussen
>> kleurgroepe nie.
>> Rassisme bestaan ook tov kultuurgroepe, godsdiensgroepe en etniese
groepe.
>
> Nie volgens my woordeboek nie. En blykbaar gebruik die Australiese
> premier dieselfde woordeboek.
>
> In hierdie geval lyk vir my die woord "etnisisme" toepasliker.
>
>
> Gerard van Wilgen
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is dit dan? [boodskap #107840 is 'n antwoord op boodskap #107833] |
Wo., 14 Desember 2005 13:24   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee, daar is 'n hemelsbreë verskil tussen diskriminasie en rassisme. (
alhoewel die meeste rassiste dit wel ernstig verwar)
Is jy so taalarmoedig dat jy nie die verskil ken nie?
In 'n neutedop:
Diskriminasie - voordeel van een groep bo 'n ander, hoofsaaklik tov van die
werksituasie en toestaan van voordele.
Rassisme - die vooropstel van jou eie groep mbt tot alles ten koste van alle
ander groepe
--
Groetnis
Annette
Annette wrote:
>> of "kultuursisme", of "godsdiensisme" ,
>> Almal politieke woorde vir dieselfde ding : rassisme.
>
> As die betekenisuitbreiding van "rassisme" so deurgaan, sal ons
> binnekort die woord ook kan gebruik vir byvoorbeeld diskriminasie op
> grond van geslag of leeftyd.
>
> Ek vind dit 'n teken van taalarmoede.
>
>
> Gerard van Wilgen
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is dit dan? [boodskap #107879 is 'n antwoord op boodskap #107797] |
Do., 15 Desember 2005 08:51  |
Afrozzie
Boodskappe: 6 Geregistreer: Julie 2005
|
Junior Lid |
|
|
Wat se die internationale nuus. Hoekom het die geweld in Sydney begin. Sal
nogal interessant wees om te hoor.
Afro
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:43a1c3ef.18613154@news.saix.co.za...
> On Tue, 13 Dec 2005 12:50:37 +0100, Gerard van Wilgen
> wrote:
>
> >> Hoor vanoggend dat Howard, van Australië, ten sterkste ontken dat die
>>> rassebakleiery daar in Aussieland rassisme is.
>>> As dit nie rassisme is nie, is dit patriotisme?:))
>> Letterlik het hy gelyk, aangesien Arabiere blankes is, net soos die
>> meeste Australiërs.
>> Ek dink dis meer 'n botsing tussen twee onverenigbare kulture.
>
> Van wanneer af is rassisme net tussen baie bruin en baie ligbruin?
> Rassisme is ook bv tussen Engelse en Portugese.
>
> Wat in Sydney gebeur het lyk vir my full on rasse-haat wat uitgebars
> het in geweld.
>
|
|
|
|