Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: "Verrotte Wette" deur PATRICK PETERSEN
Re: "Verrotte Wette" deur PATRICK PETERSEN [boodskap #10731] Do, 11 September 1997 00:00 na volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In Article,
>>
> Gloudina pos die vlg van oorle PATRICK PETERSEN
>
> Verrotte wette
> -------------
> Ek is siek van die stank
> van verrotte wette
> wat oor alles heen hang.
>
> Almal hel gevaarlik oor party plekke
> mans vrouens kinders.
> Dit is 'n spel met die lewe
> 'n reuk van die dood.
> ens...
>
> Ja, dit laat my dink aan die Nasionale Party met al sy wette,
> die nasionale party wat soveel mense verneuk en gebreinspoel het,
> wat so baie laat dink het apartheid is reg en dit sal werk...
> die nasionale party wat vergeefs probeer om 'n nuwe blaadjie om te
> slaan, maar eintlik hang die stank nog om hom heen...
> die stank wat hy nooit van hom sal afskud nie. NOOIT nie.
> Die stinkende, verottende lyk, wat mense nog aan wil vasklou en
> lewe wil inblaas...
>
> Hoe gouer hy en al sy trawante in die graf beland hoe beter vir almal.
>
> Groete
>

Se^ Galjoen - vet om die mond in OZ land
Terwyl hy nog 'n tripple-x knak
Met die windjie wat lekker by sy oop deur in stoot
en die vensters lekker wyd oop
terwyl sy kinders in die straat speel - sonder sorge

Ja Boet - die moeilikheid is dat die stank van binne af kom,
en nie net aan die NP sit nie maar aan als wat wit is
- jy weet soos die maaiers in vrot vleis
Soos aan al die politisie
Kom hulle ooit skoon?

Kom ons ooit skoon ?
Of moet ons ook gat skoonmaak
Na ander se land
waar ons ook kan tongklik oor die Abo's
en die onregte met ons eie sondes
ver begrawe le^ waar dit ons nie meer pla
Re: "Verrotte Wette" deur PATRICK PETERSEN [boodskap #10751 is 'n antwoord op boodskap #10731] Vr, 12 September 1997 00:00 Na vorige boodskap
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
l...@hotmail.spam.com wrote:

> Se^ Galjoen - vet om die mond in OZ land
> Terwyl hy nog 'n tripple-x knak
> Met die windjie wat lekker by sy oop deur in stoot
> en die vensters lekker wyd oop
> terwyl sy kinders in die straat speel - sonder sorge

Ai, dit gan dam swaar met die res van ons hier in ZA. Not.

Anneries

> Ja Boet - die moeilikheid is dat die stank van binne af kom,
> en nie net aan die NP sit nie maar aan als wat wit is
> - jy weet soos die maaiers in vrot vleis
> Soos aan al die politisie
> Kom hulle ooit skoon?

> Kom ons ooit skoon ?
> Of moet ons ook gat skoonmaak
> Na ander se land
> waar ons ook kan tongklik oor die Abo's
> en die onregte met ons eie sondes
> ver begrawe le^ waar dit ons nie meer pla
Vorige onderwerp: Lady Di: 'n lys van al die skuldiges............
Volgende onderwerp: Re: Afrikaans Spell Check
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:25:02 MGT 2024