| Sneeu [boodskap #107447] |
So., 27 November 2005 06:49  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die afgelope twee weke was daar twee keer berig dat daar op snikhete dae in
Kaapstad, sneeu was.
Miskien moet daardie sneeumasjine ingespan word om die bokke te laat oefen
vir moontlike omstandighede vir die volgende wêreldbeker.
Kan iemand vir my probeer verduidelik hoekom hulle so laat gisteraand begin
speel het?
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Sneeu [boodskap #107453 is 'n antwoord op boodskap #107447] |
Ma., 28 November 2005 07:45  |
nospam
Boodskappe: 274 Geregistreer: Maart 2006
|
Senior Lid |
|
|
Wat ookal die rede, dis nie vreemd in Parys nie. Omtrent al SA se
toetse in die afgelope paar jaar in Frankryk was 9 uur Franse tyd wat
10 ons tyd is.
Ek se anyway lankal ons moet ons opponente in SA 3 uur die middag
speel en moeite doen om "ontwikkelingstoetse" in Upington en Kimberley
te reel.
On Sun, 27 Nov 2005 08:49:35 +0200, "Annette" wrote:
> Die afgelope twee weke was daar twee keer berig dat daar op snikhete dae in
> Kaapstad, sneeu was.
> Miskien moet daardie sneeumasjine ingespan word om die bokke te laat oefen
> vir moontlike omstandighede vir die volgende wêreldbeker.
> Kan iemand vir my probeer verduidelik hoekom hulle so laat gisteraand begin
> speel het?
> --
> Groetnis
> Annette
>
|
|
|
|