Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suid-Afrika, 'n land van diewe!..
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107333 is 'n antwoord op boodskap #107307] Di, 22 November 2005 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 22 Nov 2005 10:47:45 +0200, "Danie" wrote:

> Ons pis ook dikwels van hierbinne en verbeel ons hulle land is beter!

Wil jy dalk ook 'n horlosie kry?

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
www.strandkruier.tk
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107334 is 'n antwoord op boodskap #107309] Di, 22 November 2005 14:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 22 Nov 2005 11:12:20 +0200, "Deneneneile"
wrote:

> So ons almal is 'n klomp pisgatte! :).....kom ons kyk wie pis die verste!
>
Dis nie slegs diewe nie!.. Dis ook vuil mense daar!

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
www.strandkruier.tk
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107335 is 'n antwoord op boodskap #107310] Di, 22 November 2005 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 22 Nov 2005 09:18:09 GMT, "Mon." wrote:

> Hoe ver kan jy pis,oor jou kop?

Afrikaners is natuurmense..

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
www.strandkruier.tk
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107340 is 'n antwoord op boodskap #107317] Di, 22 November 2005 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 22 Nov 2005 13:13:01 GMT, nospam@at.all (Ferdi Greyling) wrote:

> On Tue, 22 Nov 2005 00:21:51 +0100, Norbert de strandkruier
> wrote:
>
> > Ek het in Augustus vir my noontjie in Suid-Afrika 'n polshorlosie
>> toegestuur, vir sy verjaardag..
>> Nou het hierdie dingetjie nog steeds nie aangekom nie. Ek neem aan dis
>> gesteel..
>> Hierdie polshorlosie was nie 'n Cartier en ook geen Rolex nie. Ek het
>> dus daarvoor geen broodjie minder moet eet nie. Maar ek voel me eie
>> gebete. Dis 'n skande!
>> Ek weet Suid-Afrika het nog baie posdiewe. Daardie land kan die
>> diewery in die posdienste nog steeds nie bedwing nie.
>> Ek sal maar vir my mense hier in Vlaandere sê Suid-Afrika is 'n land
>> van diewe en moordenaars, wat beter die Apartheid sou herinvoer.
>> Watter probleemland is dit? Ek voel niks anders as minagting.

>> Groete
>
> Al aan die volgende gedink: Hier in SA reken ons julle daar in Holland
> of Belgie of waar ookal jy dit vandaan gestuur het, het 'n
> diefstal-probleem in JULLE poskantoor.
>
> Of het jy die pakkie gevolg tot dit in SA aangekom het.....?
>
Ek vind dis dit nie eens werd om vir jou hierop 'n antwoord te gee
nie!
Fokof!

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
www.strandkruier.tk
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107341 is 'n antwoord op boodskap #107327] Di, 22 November 2005 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
Het jou pakkie wel jul Utopian grense verlaat? Weet jy verseker dit is hier
in ons pos gesteel?

"Norbert de strandkruier" skryf in boodskap news:r076o1l6343k6i4vfj2m0cqophbpc3fi9l@4ax.com...
> On Tue, 22 Nov 2005 07:22:34 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Het jou nooientjie jou nie gewaarsku om enige enigsins waardevolle
>> artikels
>> per geregistreerde pos aan te stuur nie?
>> Ek ontken geensins dat die artikel hier kon weggeraak het nie, maar hoe
>> seker is jy dat die posstuk Vlaandere verlaat het, of selfs in SA aangekom
>> het?
>> Selfs tydens apartheid is daar op groot skaal gesteel.
>
> Annette,
>
> Ek het steeds geweet daar is posdiewe in Suid-Afrika en dis rêrig nie
> die eerste keer nie dat 'n stuk van my verdwyn het! Maar ek vind dit
> nog steeds skandalig! Hier in Vlaandere is ook posdiewe maar dis hier
> geen plaag nie! Ek weet by julle kom die toestande reëlmatig op die
> televisie en die situasie kom van dag op dag erger. As jy sê daar is
> gesteel tydens die Apartheid dan is die witmense in Suid-Afrika ook
> diewe! (Ek sal maar aanneem die posdienste tydens die Apartheid was
> wit?) Waarskuwings is geen verskoning nie: diewery is skandalig en bly
> skandalig!
> Sou jy nie in jou gat gebyt wees nie moes ek jou 'n horlosie
> toegestuur hê en hierdie is gesteel?
>
> Groetnis
>
> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
> www.strandkruier.tk
>
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107344 is 'n antwoord op boodskap #107311] Di, 22 November 2005 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mon.  is tans af-lyn  Mon.
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Volle Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:43a2ef96.684326649@news.saix.co.za...
> On Tue, 22 Nov 2005 00:21:51 +0100, Norbert de strandkruier
> wrote:
>
> <<>Ek sal maar vir my mense hier in Vlaandere sę Suid-Afrika is 'n land
> >van diewe en moordenaars, wat beter die Apartheid sou herinvoer.

Dit was tenminste een goei tyd maar sinds die swartes daar baas syn word dit
land,wat eens so mooi was,weer een puinhoop
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107345 is 'n antwoord op boodskap #107277] Di, 22 November 2005 15:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
uncle  is tans af-lyn  uncle
Boodskappe: 33
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:iJOdnQBiEfixrx7eRVn-tw@is.co.za...
>
> Navrae egter by die poskantoor? 'Hoekom is jy so laf om wyn in die pos
> te stuur? Jy weet mos die versoeking gaan groot wees.'

Héérleuk!
u.
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107346 is 'n antwoord op boodskap #107306] Di, 22 November 2005 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
uncle  is tans af-lyn  uncle
Boodskappe: 33
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
"Deneneneile" skryf in boodskap news:dluljs$ls4$1@ctb-nnrp2.saix.net...

> Julle almal kan maar van buite af op Suid Afrika pis en verbeel julself
> julle land is beter!
>

Let niet op Mon: da's een racistje van het Vlaemsch Behang.
u.
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107347 is 'n antwoord op boodskap #107346] Di, 22 November 2005 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mon.  is tans af-lyn  Mon.
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Volle Lid
"uncle" skryf in boodskap news:dlvclc$2fgt$1@nl-news.euro.net...
> "Deneneneile" wrote in message
> news:dluljs$ls4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Julle almal kan maar van buite af op Suid Afrika pis en verbeel julself
>> julle land is beter!
>>
>
> Let niet op Mon: da's een racistje van het Vlaemsch Behang.
> u.

Maar nonkeltje is een dementerende sossies
>
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107352 is 'n antwoord op boodskap #107344] Di, 22 November 2005 16:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Mon." skryf

> Dit was tenminste een goei tyd maar sinds die swartes daar baas syn word dit
> land,wat eens so mooi was,weer een puinhoop

Onsin. Ons dogter en haar man vlieg vanmiddag uit
Johannesburg uit nadat hulle ses weke in Suid-Afrika
deurgebring het. Hulle kan net met lof praat van al
die wonderlike dinge wat hulle ervaar het. En daar
is geen teken dat mense bang is om rond te gaan
en dinge te ervaar nie. Hulle het van die een kant
van SA ( die Kruger Wildtuin) gegaan na die ander
kant ( Kaapstad) en geen teken gevind van opstand
en onmin nie. Jy kan maar ophou met jou regse
braaksel.

Gloudina
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107353 is 'n antwoord op boodskap #107347] Di, 22 November 2005 16:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Mon." skryf

> Maar nonkeltje is een dementerende sossies

Sien wat ek bedoel. Wat probeer hierdie
persoon sê. Praat hy ook Diets?

Tant Hessie van Wonderboom
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107357 is 'n antwoord op boodskap #107331] Di, 22 November 2005 16:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Norbert de strandkruier" skryf in boodskap news:j096o11qem5o089rg6dkgr3tkd7pulpj3p@4ax.com...
> On Tue, 22 Nov 2005 07:37:07 -0000, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Afrika is die Utopia van Gloudina, weet jy dan nie? Posdiewery is algemeen
>> en as jy goed stuur in 'n pakkie, registreer dit, anders het jy nie 'n kans
>> nie. As jy iets soos 'n CD of 'n kredietkaart stuur, sit dit tussen twee
>> stukke stywe karton sodat die hanteerders nie die vorm van die CD of artikel
>> kan waarneem nie. Ek het al 'n geval gehad waar iemand vir my 'n DStv
>> kaart gestuur het. Iemand het die kaart uitgebreek uit die koevert uit en
>> toe hy sien dis nie 'n geldkaart nie, toe dit hy hom terug in die koevert en
>> plak die koevert met bruin 'packaging tape' toe! Ordentlike diewe?
>> Gloudsies!
>
> Baie dankie, Suidwester! Ek het steeds geweet jy is 'n mens van die
> waarheid!
----Nou moet ek darem vir jou ook sê dat 'n familielid wat op die oomblik in
Soutieland is, kla ook oor posdiefstal. So 'n paar jaar gelede het Carte
Blanche in die een of ander groot poskantoor in SA kameras geplant en die
spul lekker uitgevang waar die mense sommer openlik steel. Ek onthou die
een poepol het 'n promosie baseball kêps sommer so uit sy verpakking geskeur
en op sy kop gesit en niemand in die omgewing het 'n oog geknip nie.
Ekself het 'n prys gewen en hulle het vir my drie bottels rooiwyn in 'n
houtkassie gestuur, maar dit het my nooit gehaal nie. Gelukkig drink ek
nie rooiwyn nie [net mal mense kan hulleself sê straf!] en dit het nie veel
saakgemaak nie. Navrae egter by die poskantoor? 'Hoekom is jy so laf om
wyn in die pos te stuur? Jy weet mos die versoeking gaan groot wees.'
Ons leef in Gloudinaland waar daar 'n verskoning is vir mense [eintlik net
swart mense] se indiskressies.........
>
> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
> www.strandkruier.tk
>
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107359 is 'n antwoord op boodskap #107341] Di, 22 November 2005 18:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 22 Nov 2005 16:28:16 +0200, "Deneneneile"
wrote:

> Het jou pakkie wel jul Utopian grense verlaat? Weet jy verseker dit is hier
> in ons pos gesteel?
>
Ek twyfel nie daaraan nie!

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
www.strandkruier.tk
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107360 is 'n antwoord op boodskap #107357] Di, 22 November 2005 18:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 22 Nov 2005 16:59:56 -0000, "Suidwester" wrote:

>
> "Norbert de strandkruier" wrote in message
> news:j096o11qem5o089rg6dkgr3tkd7pulpj3p@4ax.com...
>> On Tue, 22 Nov 2005 07:37:07 -0000, "Suidwester"
>> wrote:

>>> Afrika is die Utopia van Gloudina, weet jy dan nie? Posdiewery is algemeen
>>> en as jy goed stuur in 'n pakkie, registreer dit, anders het jy nie 'n kans
>>> nie. As jy iets soos 'n CD of 'n kredietkaart stuur, sit dit tussen twee
>>> stukke stywe karton sodat die hanteerders nie die vorm van die CD of artikel
>>> kan waarneem nie. Ek het al 'n geval gehad waar iemand vir my 'n DStv
>>> kaart gestuur het. Iemand het die kaart uitgebreek uit die koevert uit en
>>> toe hy sien dis nie 'n geldkaart nie, toe dit hy hom terug in die koevert en
>>> plak die koevert met bruin 'packaging tape' toe! Ordentlike diewe?
>>> Gloudsies!

>> Baie dankie, Suidwester! Ek het steeds geweet jy is 'n mens van die
>> waarheid!
> ----Nou moet ek darem vir jou ook sê dat 'n familielid wat op die oomblik in
> Soutieland is, kla ook oor posdiefstal. So 'n paar jaar gelede het Carte
> Blanche in die een of ander groot poskantoor in SA kameras geplant en die
> spul lekker uitgevang waar die mense sommer openlik steel. Ek onthou die
> een poepol het 'n promosie baseball kêps sommer so uit sy verpakking geskeur
> en op sy kop gesit en niemand in die omgewing het 'n oog geknip nie.
> Ekself het 'n prys gewen en hulle het vir my drie bottels rooiwyn in 'n
> houtkassie gestuur, maar dit het my nooit gehaal nie. Gelukkig drink ek
> nie rooiwyn nie [net mal mense kan hulleself só straf!] en dit het nie veel
> saakgemaak nie. Navrae egter by die poskantoor? 'Hoekom is jy so laf om
> wyn in die pos te stuur? Jy weet mos die versoeking gaan groot wees.'
> Ons leef in Gloudinaland waar daar 'n verskoning is vir mense [eintlik net
> swart mense] se indiskressies.........

Ek verstaan eintlik nie waarom jy nog in Suid-Afrika of in Namibië wil
bly lewe, Suidwester! Moes dit hier in Vlaandere ook so wees dan word
ek nog liewer 'n Sjinees!

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
www.strandkruier.tk
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107361 is 'n antwoord op boodskap #107345] Di, 22 November 2005 18:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 22 Nov 2005 16:13:12 +0100, "uncle" wrote:

> "Suidwester" wrote in message
> news:iJOdnQBiEfixrx7eRVn-tw@is.co.za...

>> Navrae egter by die poskantoor? 'Hoekom is jy so laf om wyn in die pos
>> te stuur? Jy weet mos die versoeking gaan groot wees.'
>
> Héérleuk!
> u.
>
Wat bedoel jij feitelijk, Nonkel?

Norbert de strandkruier
www.strandkruier.tk
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107362 is 'n antwoord op boodskap #107327] Di, 22 November 2005 22:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Norbert de strandkruier" skryf

> Sou jy nie in jou gat gebyt wees nie moes ek jou 'n horlosie
> toegestuur hê en hierdie is gesteel?

En hoe seker is jy dat jy die regte posgeld betaal
het, en dat jou liewe horlosie nie per seepos moes
aangestuur was nie?
Ons stuur letterlik tientalle stukke pos na
SA elke paar maande ( meestal CD's wat my
man brand vir sy familie en dan vir hulle aanstuur.)
Ook geldwissels in briewe en menige ander dinge.
Die enigste keer wat iets verlore gegaan het, is
toe my suster vir my die twee dele van die NP
van Wyk Louw se biografie gestuur het, en ek
net die een gekry het. Ek lag nou nog om te dink,
as iemand dit nou gesteel het, wat 'n skok hy sou
gekry het as hy dit begin lees.

Gloudina
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107363 is 'n antwoord op boodskap #107362] Wo, 23 November 2005 00:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 22 Nov 2005 17:11:23 -0500, "@rogers.com" wrote:

>
> "Norbert de strandkruier" skryf
>
>> Sou jy nie in jou gat gebyt wees nie moes ek jou 'n horlosie
>> toegestuur hê en hierdie is gesteel?
>
> En hoe seker is jy dat jy die regte posgeld betaal
> het, en dat jou liewe horlosie nie per seepos moes
> aangestuur was nie?
> Ons stuur letterlik tientalle stukke pos na
> SA elke paar maande ( meestal CD's wat my
> man brand vir sy familie en dan vir hulle aanstuur.)
> Ook geldwissels in briewe en menige ander dinge.
> Die enigste keer wat iets verlore gegaan het, is
> toe my suster vir my die twee dele van die NP
> van Wyk Louw se biografie gestuur het, en ek
> net die een gekry het. Ek lag nou nog om te dink,
> as iemand dit nou gesteel het, wat 'n skok hy sou
> gekry het as hy dit begin lees.
>
> Gloudina
>
Gloudina,

Ek het die regte posgeld betaal in die poskantoor. Dis nie die eerste
keer ek stuur 'n pakkie Suid-Afrika toe nie en hulle het nooit lanker
as 3 weke weggebly nie. Nou is dit al meer as 3 maande. Ekself het nog
rond die wêreld gevaar in slegs 2 maande.
Moenie kom en sê:"Dis nie waar nie!" Posdiewery is 'n plaag in
Suid-Afrika, net soos sy hoë moordsijfers en sy VIGS. Ons weet
daarvan!

Norbert die strandkruier
www.strandkruier.tk
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107364 is 'n antwoord op boodskap #107353] Wo, 23 November 2005 00:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 22 Nov 2005 11:29:17 -0500, "@rogers.com" wrote:

>
> "Mon." skryf
>
>> Maar nonkeltje is een dementerende sossies
>
> Sien wat ek bedoel. Wat probeer hierdie
> persoon sê. Praat hy ook Diets?
>
> Tant Hessie van Wonderboom
>
Maar nonkeltje is een dementerende sossies = maar oompjie is 'n kindse
boerewors!

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
www.strandkruier.tk
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107366 is 'n antwoord op boodskap #107362] Wo, 23 November 2005 04:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
daai gebrande cd's klink of daar van iemand gesteel word

"@rogers.com" skryf in boodskap news:F_idneqaEOTLCB7enZ2dnUVZ_sudnZ2d@rogers.com...
>
> "Norbert de strandkruier" skryf
>
>> Sou jy nie in jou gat gebyt wees nie moes ek jou 'n horlosie
>> toegestuur hê en hierdie is gesteel?
>
> En hoe seker is jy dat jy die regte posgeld betaal
> het, en dat jou liewe horlosie nie per seepos moes
> aangestuur was nie?
> Ons stuur letterlik tientalle stukke pos na
> SA elke paar maande ( meestal CD's wat my
> man brand vir sy familie en dan vir hulle aanstuur.)
> Ook geldwissels in briewe en menige ander dinge.
> Die enigste keer wat iets verlore gegaan het, is
> toe my suster vir my die twee dele van die NP
> van Wyk Louw se biografie gestuur het, en ek
> net die een gekry het. Ek lag nou nog om te dink,
> as iemand dit nou gesteel het, wat 'n skok hy sou
> gekry het as hy dit begin lees.
>
> Gloudina
>
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107370 is 'n antwoord op boodskap #107340] Wo, 23 November 2005 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 22 Nov 2005 15:22:06 +0100, Norbert de strandkruier
wrote:

> On Tue, 22 Nov 2005 13:13:01 GMT, nospam@at.all (Ferdi Greyling)
> wrote:
>
>> On Tue, 22 Nov 2005 00:21:51 +0100, Norbert de strandkruier
>> wrote:

>>
>>> Ek het in Augustus vir my noontjie in Suid-Afrika 'n polshorlosie
>>> toegestuur, vir sy verjaardag..
>>> Nou het hierdie dingetjie nog steeds nie aangekom nie. Ek neem aan dis
>>> gesteel..
>>> Hierdie polshorlosie was nie 'n Cartier en ook geen Rolex nie. Ek het
>>> dus daarvoor geen broodjie minder moet eet nie. Maar ek voel me eie
>>> gebete. Dis 'n skande!
>>> Ek weet Suid-Afrika het nog baie posdiewe. Daardie land kan die
>>> diewery in die posdienste nog steeds nie bedwing nie.
>>> Ek sal maar vir my mense hier in Vlaandere sê Suid-Afrika is 'n land
>>> van diewe en moordenaars, wat beter die Apartheid sou herinvoer.
>>> Watter probleemland is dit? Ek voel niks anders as minagting.
>
>>> Groete

>> Al aan die volgende gedink: Hier in SA reken ons julle daar in Holland
>> of Belgie of waar ookal jy dit vandaan gestuur het, het 'n
>> diefstal-probleem in JULLE poskantoor.

>> Of het jy die pakkie gevolg tot dit in SA aangekom het.....?

> Ek vind dis dit nie eens werd om vir jou hierop 'n antwoord te gee
> nie!
> Fokof!
>
> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
> www.strandkruier.tk

Nee, JY is die een wat moet fokof want jy is hier by ons in die groep,
sien?

Jy het van jou met reen deurweekte, muwwe land hier na ons toe gereis
met jou rekenaar om ons hier te kom beledig met jou ondeurdinkte en
meer as ietwat histeriese beskuldiging.

So, jy is die een wat moet fokop.

Besides, het HET dit die moeite werd gevind in te antwoord - vandaar
jou antwoord.

(Of ontgaan die logika jou waar jy in die druppende reen sit en
uitstaar oor due grys landskap?)
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107371 is 'n antwoord op boodskap #107362] Wo, 23 November 2005 09:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 22 Nov 2005 17:11:23 -0500, "@rogers.com" wrote:

> "Norbert de strandkruier" skryf
>
>> Sou jy nie in jou gat gebyt wees nie moes ek jou 'n horlosie
>> toegestuur hê en hierdie is gesteel?
>
> En hoe seker is jy dat jy die regte posgeld betaal
> het, en dat jou liewe horlosie nie per seepos moes
> aangestuur was nie?

Ja, ek ontvang gereeld pos uit die VSA en Brittanje.
Dit moes of 'n skelm Belg gewees het (wat sy oog tydelik van die
kinders afgehaal het) of die miskruier openbaar die intelligensie van,
wel, 'n miskruier.
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107372 is 'n antwoord op boodskap #107363] Wo, 23 November 2005 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 23 Nov 2005 01:45:18 +0100, Norbert de strandkruier
wrote:

> Ek het die regte posgeld betaal in die poskantoor. Dis nie die eerste
> keer ek stuur 'n pakkie Suid-Afrika toe nie en hulle het nooit lanker
> as 3 weke weggebly nie. Nou is dit al meer as 3 maande. Ekself het nog
> rond die wêreld gevaar in slegs 2 maande.
> Moenie kom en sê:"Dis nie waar nie!" Posdiewery is 'n plaag in
> Suid-Afrika, net soos sy hoë moordsijfers en sy VIGS. Ons weet
> daarvan!

Duidelik het die Belg by die poskantoor dit gesteel?
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107386 is 'n antwoord op boodskap #107371] Wo, 23 November 2005 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf

of die miskruier openbaar die intelligensie van,
> wel, 'n miskruier.

Ek dink jy beledig die miskruier. Miskruiers moet
baie intelligent wees. En ook ekologies korrek.

Gloudina
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107418 is 'n antwoord op boodskap #107370] Do, 24 November 2005 20:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 23 Nov 2005 09:49:49 GMT, nospam@at.all (Ferdi Greyling) wrote:

> Nee, JY is die een wat moet fokof want jy is hier by ons in die groep,
> sien?

Is julle 'n groep? Ek sou sê: eerder 'n troep vabonde. En ek dink jy
is die grootste!
>
> Jy het van jou met reen deurweekte, muwwe land hier na ons toe gereis
> met jou rekenaar om ons hier te kom beledig met jou ondeurdinkte en
> meer as ietwat histeriese beskuldiging.

Voel jy jou eie beledigd? Kan nie waar wees nie. Jy het mos geen
gevoelens nie!
>
> So, jy is die een wat moet fokop.

Ek kom met 'n Belgiese ekspedisie en rook julle almal uit!
>
> Besides, het HET dit die moeite werd gevind in te antwoord - vandaar
> jou antwoord.

'n Snugger een, jy?
>
> (Of ontgaan die logika jou waar jy in die druppende reen sit en
> uitstaar oor due grys landskap?)

Ja!

Norbert die strandkruier
www.strandkruier.tk
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107431 is 'n antwoord op boodskap #107418] Vr, 25 November 2005 11:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 24 Nov 2005 21:40:26 +0100, Norbert de strandkruier
wrote:

> On Wed, 23 Nov 2005 09:49:49 GMT, nospam@at.all (Ferdi Greyling)
> wrote:
>
>> Nee, JY is die een wat moet fokof want jy is hier by ons in die groep,
>> sien?
>
> Is julle 'n groep? Ek sou sê: eerder 'n troep vabonde. En ek dink jy
> is die grootste!

Ooooeeee! Slaan my weer, toe!!!

Ek kom met 'n Belgiese ekspedisie en rook julle almal uit!

Ha, ha!
Soos in die laaste oorlog??

Haaaaa,ha,ha
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107438 is 'n antwoord op boodskap #107431] Vr, 25 November 2005 16:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mon.  is tans af-lyn  Mon.
Boodskappe: 48
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Volle Lid
Wat die grote smoelen hier vergeten he Norbert is dat ze ,ja zelfs van dat
kleine Belgie,jaarlijks miljoenen Euros voor ontwikkelingssamenwerking
krijgen om hun domme swarteskinderen wat bij te brengen in hun onderwijs en
hun aidslijders hun sterven wat draaglijker te maken!maar ze doen lijk de
apen,die swartes,ze bijten in de hand die hun voedsel verschaft,mooi he,een
arrogant volkje zeg ik daartegen,nog erger dan de Hollanders.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:4387ef0e.174723639@news.saix.co.za...
> On Thu, 24 Nov 2005 21:40:26 +0100, Norbert de strandkruier
> wrote:
>
> > wrote:
>>
>>> Nee, JY is die een wat moet fokof want jy is hier by ons in die groep,
>>> sien?
>>
>> Is julle 'n groep? Ek sou sê: eerder 'n troep vabonde. En ek dink jy
>> is die grootste!
>
>
> Ooooeeee! Slaan my weer, toe!!!
>
> <<Ek kom met 'n Belgiese ekspedisie en rook julle almal uit!>>
>
> Ha, ha!
> Soos in die laaste oorlog??
>
> Haaaaa,ha,ha
>
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107440 is 'n antwoord op boodskap #107438] Vr, 25 November 2005 17:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 25 Nov 2005 16:55:26 GMT, "Mon." wrote:

> Wat die grote smoelen hier vergeten he Norbert is dat ze ,ja zelfs van dat
> kleine Belgie,jaarlijks miljoenen Euros voor ontwikkelingssamenwerking
> krijgen om hun domme swarteskinderen wat bij te brengen in hun onderwijs en
> hun aidslijders hun sterven wat draaglijker te maken!maar ze doen lijk de
> apen,die swartes,ze bijten in de hand die hun voedsel verschaft,mooi he,een
> arrogant volkje zeg ik daartegen,nog erger dan de Hollanders.
>

Van die ontwikkelingshulp, dàt trek ik mij niet aan. Maar wat je daar
zegt, dat ze arrogant zijn, dàt is maar al te waar. Maar of ze daar
eigenlijk veel redenen toe hebben weet ik niet, want ze zitten ginder
in Zuid-Afrika zelf méér dan op 'n schopstoel!
En ze weten het zelf ook! Dàt is nog 't ergste!

Norbert de strandkruier
www.strandkruier.tk
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107591 is 'n antwoord op boodskap #107277] Vr, 02 Desember 2005 20:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Norbert de strandkruier wrote:
> Geagte iedereen,
>
> Ek het in Augustus vir my noontjie in Suid-Afrika 'n polshorlosie
> toegestuur, vir sy verjaardag..
> Nou het hierdie dingetjie nog steeds nie aangekom nie. Ek neem aan dis
> gesteel..
> Hierdie polshorlosie was nie 'n Cartier en ook geen Rolex nie. Ek het
> dus daarvoor geen broodjie minder moet eet nie. Maar ek voel me eie
> gebete. Dis 'n skande!
> Ek weet Suid-Afrika het nog baie posdiewe. Daardie land kan die
> diewery in die posdienste nog steeds nie bedwing nie.
> Ek sal maar vir my mense hier in Vlaandere sê Suid-Afrika is 'n land
> van diewe en moordenaars, wat beter die Apartheid sou herinvoer.
> Watter probleemland is dit? Ek voel niks anders as minagting.
>
> Groete
>
> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
> www.strandkruier.tk
>

Wat verwag jy, Vriend?
Dis 'n swart land.
Die skelm polisie gaan nie hulle eie skelm boeties vang nie!
Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107597 is 'n antwoord op boodskap #107591] Vr, 02 Desember 2005 23:46 Na vorige boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 02 Dec 2005 22:02:35 +0200, Paul wrote:

> Wat verwag jy, Vriend?
> Dis 'n swart land.
> Die skelm polisie gaan nie hulle eie skelm boeties vang nie!

Ek weet!..

Norbert die strandkruier
Vorige onderwerp: Is daar enige waarheid in die beweringe teen Zuma (Verkragting)?
Volgende onderwerp: Gelees op prikbord oor SA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 22:44:39 MGT 2024