Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suid-Afrika, 'n land van diewe!..
| Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107277] |
Ma., 21 November 2005 23:21  |
Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221 Geregistreer: Junie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Geagte iedereen,
Ek het in Augustus vir my noontjie in Suid-Afrika 'n polshorlosie
toegestuur, vir sy verjaardag..
Nou het hierdie dingetjie nog steeds nie aangekom nie. Ek neem aan dis
gesteel..
Hierdie polshorlosie was nie 'n Cartier en ook geen Rolex nie. Ek het
dus daarvoor geen broodjie minder moet eet nie. Maar ek voel me eie
gebete. Dis 'n skande!
Ek weet Suid-Afrika het nog baie posdiewe. Daardie land kan die
diewery in die posdienste nog steeds nie bedwing nie.
Ek sal maar vir my mense hier in Vlaandere sê Suid-Afrika is 'n land
van diewe en moordenaars, wat beter die Apartheid sou herinvoer.
Watter probleemland is dit? Ek voel niks anders as minagting.
Groete
Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
www.strandkruier.tk
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107293 is 'n antwoord op boodskap #107277] |
Di., 22 November 2005 05:22   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het jou nooientjie jou nie gewaarsku om enige enigsins waardevolle artikels
per geregistreerde pos aan te stuur nie?
Ek ontken geensins dat die artikel hier kon weggeraak het nie, maar hoe
seker is jy dat die posstuk Vlaandere verlaat het, of selfs in SA aangekom
het?
Selfs tydens apartheid is daar op groot skaal gesteel.
--
Groetnis
Annette
"Norbert de strandkruier" skryf in boodskap news:rtj4o1lulaulccm7c6o1drqcimrlbrfooq@4ax.com...
> Geagte iedereen,
>
> Ek het in Augustus vir my noontjie in Suid-Afrika 'n polshorlosie
> toegestuur, vir sy verjaardag..
> Nou het hierdie dingetjie nog steeds nie aangekom nie. Ek neem aan dis
> gesteel..
> Hierdie polshorlosie was nie 'n Cartier en ook geen Rolex nie. Ek het
> dus daarvoor geen broodjie minder moet eet nie. Maar ek voel me eie
> gebete. Dis 'n skande!
> Ek weet Suid-Afrika het nog baie posdiewe. Daardie land kan die
> diewery in die posdienste nog steeds nie bedwing nie.
> Ek sal maar vir my mense hier in Vlaandere sê Suid-Afrika is 'n land
> van diewe en moordenaars, wat beter die Apartheid sou herinvoer.
> Watter probleemland is dit? Ek voel niks anders as minagting.
>
> Groete
>
> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
> www.strandkruier.tk
>
|
|
|
|
| Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107300 is 'n antwoord op boodskap #107277] |
Di., 22 November 2005 07:37   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Afrika is die Utopia van Gloudina, weet jy dan nie? Posdiewery is algemeen
en as jy goed stuur in 'n pakkie, registreer dit, anders het jy nie 'n kans
nie. As jy iets soos 'n CD of 'n kredietkaart stuur, sit dit tussen twee
stukke stywe karton sodat die hanteerders nie die vorm van die CD of artikel
kan waarneem nie. Ek het al 'n geval gehad waar iemand vir my 'n DStv
kaart gestuur het. Iemand het die kaart uitgebreek uit die koevert uit en
toe hy sien dis nie 'n geldkaart nie, toe dit hy hom terug in die koevert en
plak die koevert met bruin 'packaging tape' toe! Ordentlike diewe?
Gloudsies!
"Norbert de strandkruier" skryf in boodskap news:rtj4o1lulaulccm7c6o1drqcimrlbrfooq@4ax.com...
> Geagte iedereen,
>
> Ek het in Augustus vir my noontjie in Suid-Afrika 'n polshorlosie
> toegestuur, vir sy verjaardag..
> Nou het hierdie dingetjie nog steeds nie aangekom nie. Ek neem aan dis
> gesteel..
> Hierdie polshorlosie was nie 'n Cartier en ook geen Rolex nie. Ek het
> dus daarvoor geen broodjie minder moet eet nie. Maar ek voel me eie
> gebete. Dis 'n skande!
> Ek weet Suid-Afrika het nog baie posdiewe. Daardie land kan die
> diewery in die posdienste nog steeds nie bedwing nie.
> Ek sal maar vir my mense hier in Vlaandere sê Suid-Afrika is 'n land
> van diewe en moordenaars, wat beter die Apartheid sou herinvoer.
> Watter probleemland is dit? Ek voel niks anders as minagting.
>
> Groete
>
> Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
> www.strandkruier.tk
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107313 is 'n antwoord op boodskap #107278] |
Di., 22 November 2005 13:06   |
Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221 Geregistreer: Junie 2004
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 22 Nov 2005 00:39:49 +0100, "uncle" wrote:
> "Norbert de strandkruier" wrote in message
> news:rtj4o1lulaulccm7c6o1drqcimrlbrfooq@4ax.com...
>
>> Ek sal maar vir my mense hier in Vlaandere sê Suid-Afrika is 'n land
>> van diewe en moordenaars, wat beter die Apartheid sou herinvoer.
>> Watter probleemland is dit? Ek voel niks anders as minagting.
>
> Kletschkoek.
> Ik dacht dat jij een, weliswaar ietwat zonderlinge, weldenkende democraat
> was.
> Nou val jij door de mand als een minabele kniesoor die omwille van een
> verloren horloge de apartheid wil restaureren.
> Dit produseer voor jou myn ewige minagting.
> u.
>
Jij hebt makkelijk praten, Nonkel! IK ben mijn horloge kwijt, JIJ
niet, eeh?
Norbert de strandkruier
www.strandkruier.tk
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Suid-Afrika, 'n land van diewe!.. [boodskap #107331 is 'n antwoord op boodskap #107300] |
Di., 22 November 2005 13:58   |
Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221 Geregistreer: Junie 2004
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 22 Nov 2005 07:37:07 -0000, "Suidwester" wrote:
> Afrika is die Utopia van Gloudina, weet jy dan nie? Posdiewery is algemeen
> en as jy goed stuur in 'n pakkie, registreer dit, anders het jy nie 'n kans
> nie. As jy iets soos 'n CD of 'n kredietkaart stuur, sit dit tussen twee
> stukke stywe karton sodat die hanteerders nie die vorm van die CD of artikel
> kan waarneem nie. Ek het al 'n geval gehad waar iemand vir my 'n DStv
> kaart gestuur het. Iemand het die kaart uitgebreek uit die koevert uit en
> toe hy sien dis nie 'n geldkaart nie, toe dit hy hom terug in die koevert en
> plak die koevert met bruin 'packaging tape' toe! Ordentlike diewe?
> Gloudsies!
Baie dankie, Suidwester! Ek het steeds geweet jy is 'n mens van die
waarheid!
Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
www.strandkruier.tk
|
|
|
|
|
|
| Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 18:34:57 UTC 2026
|