Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die lui wurms
Die lui wurms [boodskap #107029] Ma, 14 November 2005 17:41 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe is bepaal dat die mense in die massagraf wat in Namibië gevind is, wel
die is van Swapo-vegters?
Kan daar, na al die jare in die grond, nog klere wees waaraan mense uitgeken
kon word?
--
Groetnis
Annette
Re: Die lui wurms [boodskap #107038 is 'n antwoord op boodskap #107029] Di, 15 November 2005 04:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wurms het ook hul trots

"Annette" skryf in boodskap news:dlajv3$c4t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe is bepaal dat die mense in die massagraf wat in Namibië gevind is, wel
> die is van Swapo-vegters?
> Kan daar, na al die jare in die grond, nog klere wees waaraan mense
> uitgeken
> kon word?
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Die lui wurms [boodskap #107042 is 'n antwoord op boodskap #107038] Di, 15 November 2005 09:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Bo in Owamboland is dit ook donners warm en droog. Alles wat
asemhaal is al uitgeroei deur die mense....mens sou dink die wurms 'n fees
sou hê! Klere vergaan egter van vrotword, hoofsaaklik deur vog en soos ek
sê, dit is nie te nat daar nie. Ek sou aanneem dat van die begraafdes het
seker Swapo-klere aangehad. Wat mens eintlik laat glimlag is die feit dat
in vredenstyd, mense situasies van die oorlog oordeel aan wat hedig geld.
As jy 'n veldslag gehad het en jy het 200 lyke van die vyand, wat maak jy
met hulle? Begrawe hulle met elkeen sy eie grafsteen? Nie maklik nie.
Bulldozer....

"Otterkop" skryf in boodskap news:J9-dnemszvMn_-TeRVn-iQ@is.co.za...
> Wurms het ook hul trots
>
> "Annette" wrote in message
> news:dlajv3$c4t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoe is bepaal dat die mense in die massagraf wat in Namibië gevind is,
>> wel
>> die is van Swapo-vegters?
>> Kan daar, na al die jare in die grond, nog klere wees waaraan mense
>> uitgeken
>> kon word?
>> --
>> Groetnis
>> Annette



>
Re: Die lui wurms [boodskap #107043 is 'n antwoord op boodskap #107029] Di, 15 November 2005 09:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink die kanse is goed dat die mense in die grafte toegestoot is met
klere, gordels, et al. 15 jaar is te kort vir alles om te verweer. Daar
is baie sulke plekke. In Angola die meeste.

"Annette" skryf in boodskap news:dlajv3$c4t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe is bepaal dat die mense in die massagraf wat in Namibië gevind is, wel
> die is van Swapo-vegters?
> Kan daar, na al die jare in die grond, nog klere wees waaraan mense
> uitgeken
> kon word?
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Die lui wurms [boodskap #107164 is 'n antwoord op boodskap #107029] Vr, 18 November 2005 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fellatiotrapper  is tans af-lyn  Fellatiotrapper
Boodskappe: 18
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Junior Lid
Annette wrote:
> Hoe is bepaal dat die mense in die massagraf wat in Namibië gevind is, wel
> die is van Swapo-vegters?
> Kan daar, na al die jare in die grond, nog klere wees waaraan mense uitgeken
> kon word?
> --
> Groetnis
> Annette

As hierdie beendere in Suid Afrika gevind was, wonder ek net wat die
reaksie van somminge Suid Afrikaners soos Annette sou wees. Sou sy nog
so ongevoelig gewees het, veral as sy familie lede het wat tydens die
oorlog spoorloos verdwyn het. Ag sies nee, Annette!
Re: Die lui wurms [boodskap #107184 is 'n antwoord op boodskap #107164] Vr, 18 November 2005 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Liewe Ftr - my reaksie sou nog steeds dieselfde gewees het - vir wat sies jy
nou eintlik? Vir die wurms wat te lui is, vir die dooies wat nie meer omgee
nie, of vir die agterblewendes wat seker al lankal berus het, en nie seker
sal wees watter stuk been is hul vermiste familie nie?
--
Groetnis
Annette
"Fellatiotrapper" wrote in message
news:1132305209.144532.123380@o13g2000cwo.googlegroups.com.. .

Annette wrote:
> Hoe is bepaal dat die mense in die massagraf wat in Namibië gevind is, wel
> die is van Swapo-vegters?
> Kan daar, na al die jare in die grond, nog klere wees waaraan mense uitgeken
> kon word?
> --
> Groetnis
> Annette

As hierdie beendere in Suid Afrika gevind was, wonder ek net wat die
reaksie van somminge Suid Afrikaners soos Annette sou wees. Sou sy nog
so ongevoelig gewees het, veral as sy familie lede het wat tydens die
oorlog spoorloos verdwyn het. Ag sies nee, Annette!
Re: Die lui wurms [boodskap #107186 is 'n antwoord op boodskap #107184] Vr, 18 November 2005 20:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

Vir die wurms wat te lui is, vir die dooies wat nie meer omgee
> nie, of vir die agterblewendes wat seker al lankal berus het, en nie seker
> sal wees watter stuk been is hul vermiste familie nie?

Met die wetenskap wat ons vandag het, is so 'n
graf vol inligting. Forensiese sortering in die massa-
grafte in Joegoslawia gee mense die informasie om
die moordenaars aan die pen te laat ry in die
Wereldhof in Den Haag.

Gloudina
Re: Die lui wurms [boodskap #107190 is 'n antwoord op boodskap #107029] Sa, 19 November 2005 07:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die vader van die volk sal sorg dat die vinger weg van hom gewys word na die
SAW - en Magnus Malan het al klaar beweer die SAW het nie die massagrafding
gedoen nie - waar die teendeel bewys word deur oud-soldate wat nou na vore
kom.
Punt is - wie gaan die vingerwysstorie wen?
Ek dinkNujoma - wat van die lyke martelare vir die saak sal maak.
En ons almal weet dat Magnus Malan uit gewoonte sal lieg en ontken.

Nietemin - as daar 'n hofsaak sou wees, dink ek nie dit gaan oompie Sam wees
wat in die beskuldigdebank sal staan nie.
Geskiedenis het al oor en oor bewys dat die "skuldige" altyd die een is wat
die koeël geskiet en die lyk in die gat gesit het - nooit die "veldheer" wat
vanuit sy veilige posisie mense na 'n dood gestuur het nie.
--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za

"Suidwester" skryf in boodskap news:i9OdnUQMR_Q5XePeRVn-hg@is.co.za...
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:Z_2dnYjQk8mmrOPenZ2dnUVZ_sWdnZ2d@rogers.com...
>> Met die wetenskap wat ons vandag het, is so 'n
>> graf vol inligting. Forensiese sortering in die massa-
>> grafte in Joegoslawia gee mense die informasie om
>> die moordenaars aan die pen te laat ry in die
>> Wereldhof in Den Haag.
>
> -----Soos gewoonlik het jy die kat aan sy agterent beet, ou antie! Hierdie
> mense was deel van 'n invalsmag wat Sam Nujoma opdrag gegee het om SWA in te
> val, NADAT die vredestyd reeds in werking getree het en hy geweet het die
> grootste deel van die SA Weermag het reeds uit SWA onttrek. Die VVO was in
> beheer van die land op daardie oomblik en die polisie het hulle laat weet
> dat hulle die massa insypelaars nie kan hanteer nie. Die VVO het toe die
> SAW versoek om terug te keer en te sorg dat die Swapo insypelaars 'oortuig'
> word om terug te keer na Angola waar hulle veronderstel was om te wag. Die
> gevolge was natuurlik voorspelbaar. Die spul Swapo's is by die hordes
> doodgeskiet en die res het gehol dat hulle hakke klap.
> Dit het honderde lyke agtergelaat. Soos voorheen hier gesê het, het
> Swapo se manne nie dog-tags gedra soos normale soldate nie. Die doel
> daarvan is om die lyk te kan identifiseer. Baie van die Swapo-terroriste
> was aanvanklik kinders wat uit krale ontvoer is en Rusland en China toe
> gestuur is vir opleiding. Watter logiese ding anders doen jy met so 'n
> spul lyke sonder identifikasie?
> Die 'flip side' is natuurlik ongelooflik opwindend: Die groot verraad
> van Sam Nujoma gaan nou weer aan die groot klok gehang word want dit was sy
> onnoselgeid wat amper 'n duisend man na 'n onnodige dood gestuur het. Dink
> jy die 'vader van die volk' sal aan die pen ry?
>
Re: Die lui wurms [boodskap #107191 is 'n antwoord op boodskap #107186] Sa, 19 November 2005 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:Z_2dnYjQk8mmrOPenZ2dnUVZ_sWdnZ2d@rogers.com...
> Met die wetenskap wat ons vandag het, is so 'n
> graf vol inligting. Forensiese sortering in die massa-
> grafte in Joegoslawia gee mense die informasie om
> die moordenaars aan die pen te laat ry in die
> Wereldhof in Den Haag.

-----Soos gewoonlik het jy die kat aan sy agterent beet, ou antie! Hierdie
mense was deel van 'n invalsmag wat Sam Nujoma opdrag gegee het om SWA in te
val, NADAT die vredestyd reeds in werking getree het en hy geweet het die
grootste deel van die SA Weermag het reeds uit SWA onttrek. Die VVO was in
beheer van die land op daardie oomblik en die polisie het hulle laat weet
dat hulle die massa insypelaars nie kan hanteer nie. Die VVO het toe die
SAW versoek om terug te keer en te sorg dat die Swapo insypelaars 'oortuig'
word om terug te keer na Angola waar hulle veronderstel was om te wag. Die
gevolge was natuurlik voorspelbaar. Die spul Swapo's is by die hordes
doodgeskiet en die res het gehol dat hulle hakke klap.
Dit het honderde lyke agtergelaat. Soos voorheen hier gesê het, het
Swapo se manne nie dog-tags gedra soos normale soldate nie. Die doel
daarvan is om die lyk te kan identifiseer. Baie van die Swapo-terroriste
was aanvanklik kinders wat uit krale ontvoer is en Rusland en China toe
gestuur is vir opleiding. Watter logiese ding anders doen jy met so 'n
spul lyke sonder identifikasie?
Die 'flip side' is natuurlik ongelooflik opwindend: Die groot verraad
van Sam Nujoma gaan nou weer aan die groot klok gehang word want dit was sy
onnoselgeid wat amper 'n duisend man na 'n onnodige dood gestuur het. Dink
jy die 'vader van die volk' sal aan die pen ry?
Re: Die lui wurms [boodskap #107193 is 'n antwoord op boodskap #107190] Sa, 19 November 2005 11:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sover dit my aangaan, is daar nie 'n moordenaar in hierdie geval nie. Dis
nou as jy verby die feit kyk dat daar nie eintlik 'n ampteleike oorlog
verklaar is deur Swapo op die SA regering of SWA nie. Asons aanvaar daar
was 'n oorlog gewees, dan is dit algemene gebruik dat die oorwinnaar [want
die verloorder is mos weg!] die agterblewende lyke sal begrawe. Soos ek
voorheen gesê het, wat is prakties? Jy sit in 'n vuurwarm Owamboland met
lyke wat begin stink. Daar is nie 'n manier van identifikasie nie. So jy
graaf maar 'n sloot en begrawe die lyke. Plein en simpel. Wat is die
verskil of jy die lyke individueel plant sonder iemand weet wat die persoon
is en of jy almal saam begrawe? Daar is baie massagrafte ooraloor die
wêreld agv van oorloë.
Sover ek kon vasstel is dit nou weer die pers wat die ding dryf en dit
'moorde' noem. Dit maak mos vir sensasie. Wat eintlik goed is, is dat
die redes vir die slagting nou na vore geruk word en dat die politici wat so
onskuldig rondstaan met botter wat nie in hulle monde smelt nie, nou skielik
spartel om te verduidelik. Hier is 'n beweging uit oud-Swapo geledere al
vir jare aan die gang wat van die Swapo party eis om die name publiek bekend
te maak van die mense wat hulle in Lubango se 'hel-gate' vermoor het.
Hierdie massagraf gaan hierdie storie ook nou mooi vuur gee. G'n bleddie
wonder die president keer nie!

"Annette" skryf in boodskap news:dlmkl4$m8l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die vader van die volk sal sorg dat die vinger weg van hom gewys word na
> die
> SAW - en Magnus Malan het al klaar beweer die SAW het nie die
> massagrafding
> gedoen nie - waar die teendeel bewys word deur oud-soldate wat nou na vore
> kom.
> Punt is - wie gaan die vingerwysstorie wen?
> Ek dinkNujoma - wat van die lyke martelare vir die saak sal maak.
> En ons almal weet dat Magnus Malan uit gewoonte sal lieg en ontken.
>
> Nietemin - as daar 'n hofsaak sou wees, dink ek nie dit gaan oompie Sam
> wees
> wat in die beskuldigdebank sal staan nie.
> Geskiedenis het al oor en oor bewys dat die "skuldige" altyd die een is
> wat
> die koeël geskiet en die lyk in die gat gesit het - nooit die "veldheer"
> wat
> vanuit sy veilige posisie mense na 'n dood gestuur het nie.
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
> ann...@ctnet.co.za
> "Suidwester" wrote in message
> news:i9OdnUQMR_Q5XePeRVn-hg@is.co.za...

>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:Z_2dnYjQk8mmrOPenZ2dnUVZ_sWdnZ2d@rogers.com...
>>> Met die wetenskap wat ons vandag het, is so 'n
>>> graf vol inligting. Forensiese sortering in die massa-
>>> grafte in Joegoslawia gee mense die informasie om
>>> die moordenaars aan die pen te laat ry in die
>>> Wereldhof in Den Haag.

>> -----Soos gewoonlik het jy die kat aan sy agterent beet, ou antie!
> Hierdie
>> mense was deel van 'n invalsmag wat Sam Nujoma opdrag gegee het om SWA in
> te
>> val, NADAT die vredestyd reeds in werking getree het en hy geweet het die
>> grootste deel van die SA Weermag het reeds uit SWA onttrek. Die VVO was
> in
>> beheer van die land op daardie oomblik en die polisie het hulle laat weet
>> dat hulle die massa insypelaars nie kan hanteer nie. Die VVO het toe
>> die
>> SAW versoek om terug te keer en te sorg dat die Swapo insypelaars
> 'oortuig'
>> word om terug te keer na Angola waar hulle veronderstel was om te wag.
> Die
>> gevolge was natuurlik voorspelbaar. Die spul Swapo's is by die hordes
>> doodgeskiet en die res het gehol dat hulle hakke klap.
>> Dit het honderde lyke agtergelaat. Soos voorheen hier gesê het,
>> het
>> Swapo se manne nie dog-tags gedra soos normale soldate nie. Die doel
>> daarvan is om die lyk te kan identifiseer. Baie van die
>> Swapo-terroriste
>> was aanvanklik kinders wat uit krale ontvoer is en Rusland en China toe
>> gestuur is vir opleiding. Watter logiese ding anders doen jy met so 'n
>> spul lyke sonder identifikasie?
>> Die 'flip side' is natuurlik ongelooflik opwindend: Die groot
> verraad
>> van Sam Nujoma gaan nou weer aan die groot klok gehang word want dit was
> sy
>> onnoselgeid wat amper 'n duisend man na 'n onnodige dood gestuur het.
> Dink
>> jy die 'vader van die volk' sal aan die pen ry?


>
Re: Die lui wurms [boodskap #107227 is 'n antwoord op boodskap #107186] Ma, 21 November 2005 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Om klomp geld op die klomp bene te wil mors gaan my verstand te bowe.
Daar is nie 'n manier om name aan die bene met sekerheid te kry nie.
Miskien 'n lys name dan moet hulle maar kom pick en choose watter been
is by watter naam. Die name gaan hulle ook net van die PB's kan kry
en hoe akkuraat gaan dit nou eintlik wees. Los die dooies dood , nou
wil hulle hulle skandes kom ontbloot

"@rogers.com" skryf in boodskap news:Z_2dnYjQk8mmrOPenZ2dnUVZ_sWdnZ2d@rogers.com...
>
> "Annette" skryf
>
> Vir die wurms wat te lui is, vir die dooies wat nie meer omgee
>> nie, of vir die agterblewendes wat seker al lankal berus het, en nie
>> seker
>> sal wees watter stuk been is hul vermiste familie nie?
>
> Met die wetenskap wat ons vandag het, is so 'n
> graf vol inligting. Forensiese sortering in die massa-
> grafte in Joegoslawia gee mense die informasie om
> die moordenaars aan die pen te laat ry in die
> Wereldhof in Den Haag.
>
> Gloudina
>
Re: Die lui wurms [boodskap #107228 is 'n antwoord op boodskap #107190] Ma, 21 November 2005 06:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dink nie dit kan tot 'n hofsaak lei nie,

"Annette" skryf in boodskap news:dlmkl4$m8l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die vader van die volk sal sorg dat die vinger weg van hom gewys word na
> die
> SAW - en Magnus Malan het al klaar beweer die SAW het nie die
> massagrafding
> gedoen nie - waar die teendeel bewys word deur oud-soldate wat nou na vore
> kom.
> Punt is - wie gaan die vingerwysstorie wen?
> Ek dinkNujoma - wat van die lyke martelare vir die saak sal maak.
> En ons almal weet dat Magnus Malan uit gewoonte sal lieg en ontken.
>
> Nietemin - as daar 'n hofsaak sou wees, dink ek nie dit gaan oompie Sam
> wees
> wat in die beskuldigdebank sal staan nie.
> Geskiedenis het al oor en oor bewys dat die "skuldige" altyd die een is
> wat
> die koeël geskiet en die lyk in die gat gesit het - nooit die "veldheer"
> wat
> vanuit sy veilige posisie mense na 'n dood gestuur het nie.
> --
> Groetnis
> Annette
> Life is uncertain - eat dessert first
> ann...@ctnet.co.za
> "Suidwester" wrote in message
> news:i9OdnUQMR_Q5XePeRVn-hg@is.co.za...

>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:Z_2dnYjQk8mmrOPenZ2dnUVZ_sWdnZ2d@rogers.com...
>>> Met die wetenskap wat ons vandag het, is so 'n
>>> graf vol inligting. Forensiese sortering in die massa-
>>> grafte in Joegoslawia gee mense die informasie om
>>> die moordenaars aan die pen te laat ry in die
>>> Wereldhof in Den Haag.

>> -----Soos gewoonlik het jy die kat aan sy agterent beet, ou antie!
> Hierdie
>> mense was deel van 'n invalsmag wat Sam Nujoma opdrag gegee het om SWA in
> te
>> val, NADAT die vredestyd reeds in werking getree het en hy geweet het die
>> grootste deel van die SA Weermag het reeds uit SWA onttrek. Die VVO was
> in
>> beheer van die land op daardie oomblik en die polisie het hulle laat weet
>> dat hulle die massa insypelaars nie kan hanteer nie. Die VVO het toe
>> die
>> SAW versoek om terug te keer en te sorg dat die Swapo insypelaars
> 'oortuig'
>> word om terug te keer na Angola waar hulle veronderstel was om te wag.
> Die
>> gevolge was natuurlik voorspelbaar. Die spul Swapo's is by die hordes
>> doodgeskiet en die res het gehol dat hulle hakke klap.
>> Dit het honderde lyke agtergelaat. Soos voorheen hier gesê het,
>> het
>> Swapo se manne nie dog-tags gedra soos normale soldate nie. Die doel
>> daarvan is om die lyk te kan identifiseer. Baie van die
>> Swapo-terroriste
>> was aanvanklik kinders wat uit krale ontvoer is en Rusland en China toe
>> gestuur is vir opleiding. Watter logiese ding anders doen jy met so 'n
>> spul lyke sonder identifikasie?
>> Die 'flip side' is natuurlik ongelooflik opwindend: Die groot
> verraad
>> van Sam Nujoma gaan nou weer aan die groot klok gehang word want dit was
> sy
>> onnoselgeid wat amper 'n duisend man na 'n onnodige dood gestuur het.
> Dink
>> jy die 'vader van die volk' sal aan die pen ry?


>
Re: Die lui wurms [boodskap #107231 is 'n antwoord op boodskap #107228] Ma, 21 November 2005 08:44 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink ook nie so nie.
--
Groetnis
Annette

"Otterkop" skryf in boodskap news:pMqdnaS3C40-9RzeRVn-tA@is.co.za...
> Dink nie dit kan tot 'n hofsaak lei nie,
> "Annette" wrote in message
> news:dlmkl4$m8l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die vader van die volk sal sorg dat die vinger weg van hom gewys word na
>> die
>> SAW - en Magnus Malan het al klaar beweer die SAW het nie die
>> massagrafding
>> gedoen nie - waar die teendeel bewys word deur oud-soldate wat nou na vore
>> kom.
>> Punt is - wie gaan die vingerwysstorie wen?
>> Ek dinkNujoma - wat van die lyke martelare vir die saak sal maak.
>> En ons almal weet dat Magnus Malan uit gewoonte sal lieg en ontken.
>>
>> Nietemin - as daar 'n hofsaak sou wees, dink ek nie dit gaan oompie Sam
>> wees
>> wat in die beskuldigdebank sal staan nie.
>> Geskiedenis het al oor en oor bewys dat die "skuldige" altyd die een is
>> wat
>> die koeël geskiet en die lyk in die gat gesit het - nooit die "veldheer"
>> wat
>> vanuit sy veilige posisie mense na 'n dood gestuur het nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> Life is uncertain - eat dessert first
>> ann...@ctnet.co.za
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:i9OdnUQMR_Q5XePeRVn-hg@is.co.za...
>
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:Z_2dnYjQk8mmrOPenZ2dnUVZ_sWdnZ2d@rogers.com...
>>>> Met die wetenskap wat ons vandag het, is so 'n
>>>> graf vol inligting. Forensiese sortering in die massa-
>>>> grafte in Joegoslawia gee mense die informasie om
>>>> die moordenaars aan die pen te laat ry in die
>>>> Wereldhof in Den Haag.
>
>>> -----Soos gewoonlik het jy die kat aan sy agterent beet, ou antie!
>> Hierdie
>>> mense was deel van 'n invalsmag wat Sam Nujoma opdrag gegee het om SWA
in
>> te
>>> val, NADAT die vredestyd reeds in werking getree het en hy geweet het die
>>> grootste deel van die SA Weermag het reeds uit SWA onttrek. Die VVO
was
>> in
>>> beheer van die land op daardie oomblik en die polisie het hulle laat weet
>>> dat hulle die massa insypelaars nie kan hanteer nie. Die VVO het toe
>>> die
>>> SAW versoek om terug te keer en te sorg dat die Swapo insypelaars
>> 'oortuig'
>>> word om terug te keer na Angola waar hulle veronderstel was om te wag.
>> Die
>>> gevolge was natuurlik voorspelbaar. Die spul Swapo's is by die hordes
>>> doodgeskiet en die res het gehol dat hulle hakke klap.
>>> Dit het honderde lyke agtergelaat. Soos voorheen hier gesê het,
>>> het
>>> Swapo se manne nie dog-tags gedra soos normale soldate nie. Die doel
>>> daarvan is om die lyk te kan identifiseer. Baie van die
>>> Swapo-terroriste
>>> was aanvanklik kinders wat uit krale ontvoer is en Rusland en China toe
>>> gestuur is vir opleiding. Watter logiese ding anders doen jy met so 'n
>>> spul lyke sonder identifikasie?
>>> Die 'flip side' is natuurlik ongelooflik opwindend: Die groot
>> verraad
>>> van Sam Nujoma gaan nou weer aan die groot klok gehang word want dit
was
>> sy
>>> onnoselgeid wat amper 'n duisend man na 'n onnodige dood gestuur het.
>> Dink
>>> jy die 'vader van die volk' sal aan die pen ry?
>
>
>>
>
Vorige onderwerp: Suidwester...
Volgende onderwerp: Slagplaas vulgariteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 20:10:55 MGT 2024