Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skreeusnaakse Franse ironie
Skreeusnaakse Franse ironie [boodskap #107113] Do, 17 November 2005 10:21
Basjan  is tans af-lyn  Basjan
Boodskappe: 71
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Volle Lid
Ek lees 'n brief in Newsweek (Nov 7, 2005, p. 13):

"The horrendous damage wrought by Katrina will take years to repair, and one
can't help but feel sorry for its victims. But the ensuing rampant anarchy
irreparably damages America's reputation in the civilized world
" - Peter St.
Clair-Braude (Bonrepos Riquet, France)

En dit vanaf 'n burger, wie se land 'n aand waar 450 motors verbrand is as
'n "goeie aand" beskou! So grappig, dit is eintlik hartseer. Dit vertel ons
dalk meer van die wêreld as baie nuusberigte...

Basjan
Vorige onderwerp: Wat is politiek?
Volgende onderwerp: Re: Skreeusnaakse Franse ironie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 20:52:19 MGT 2024