Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » RIAAN ERKEN HY'S GAY!
RIAAN ERKEN HY'S GAY! [boodskap #106882] Wo, 02 November 2005 09:07 na volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Riaan van Heerden, 'n bekende radio en televisie persoonlikheid het in
'n ope brief aan die koerant erken dat hy "gay" is.

Dit is tog so jammer dat al die mooi mans blyk gay te wees! Ek het nog
altyd sy televisie optredes geniet en nog altyd gedink hy's nou regtig
'n aantreklike man met 'n oulike geaardheid.

Ek dink nogsteeds hy is aantreklik en het 'n mooi geaardheid en
diskrimineer nie nou teen hom nie - dis sy keuse, maar sou nou so 'n
man eintlik gekies het vir my dogter eendag!
Re: RIAAN ERKEN HY'S GAY! [boodskap #106883 is 'n antwoord op boodskap #106882] Wo, 02 November 2005 09:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dis baie jammer dat hy "so" is. Ongelukkig vir hom gaan mens nou met anner
oge na hom kyk

"kaalbaster" wrote in message
news:1130922446.818022.93910@g14g2000cwa.googlegroups.com...
> Riaan van Heerden, 'n bekende radio en televisie persoonlikheid het in
> 'n ope brief aan die koerant erken dat hy "gay" is.
>
> Dit is tog so jammer dat al die mooi mans blyk gay te wees! Ek het nog
> altyd sy televisie optredes geniet en nog altyd gedink hy's nou regtig
> 'n aantreklike man met 'n oulike geaardheid.
>
> Ek dink nogsteeds hy is aantreklik en het 'n mooi geaardheid en
> diskrimineer nie nou teen hom nie - dis sy keuse, maar sou nou so 'n
> man eintlik gekies het vir my dogter eendag!
>
Re: RIAAN ERKEN HY'S GAY! [boodskap #106887 is 'n antwoord op boodskap #106882] Wo, 02 November 2005 12:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek, vir een, verstaan nie eintlik waaroor die groot bohaai gaan nie?
Niemand sal 'n oog lig as hy sou gesê het dat hy 'n voorkeur het vir
blondines het nie. Of dat hy 'n fiksasie het vir vet vrouens nie. Maar
met 'n groot gebaar verklaar hy dat hy gay is.....hy soek net publisiteit,
dis wat. Ek weet nie wat jy goed sien aan sy aanbieding nie.....in my
opinie is daar nie 'n swakker een as juis hy nie. Ek kyk eenvouding net
nie na die drek wat hy aanbied nie, maar as ek nou so sit en dink aan dit
wat ek wel gesien het, dan maak sy gay-geid nogal sin.

"kaalbaster" wrote in message
news:1130922446.818022.93910@g14g2000cwa.googlegroups.com...
> Riaan van Heerden, 'n bekende radio en televisie persoonlikheid het in
> 'n ope brief aan die koerant erken dat hy "gay" is.
>
> Dit is tog so jammer dat al die mooi mans blyk gay te wees! Ek het nog
> altyd sy televisie optredes geniet en nog altyd gedink hy's nou regtig
> 'n aantreklike man met 'n oulike geaardheid.
>
> Ek dink nogsteeds hy is aantreklik en het 'n mooi geaardheid en
> diskrimineer nie nou teen hom nie - dis sy keuse, maar sou nou so 'n
> man eintlik gekies het vir my dogter eendag!
>
Re: RIAAN ERKEN HY'S GAY! [boodskap #106890 is 'n antwoord op boodskap #106882] Wo, 02 November 2005 14:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Enige mens met 'n snars mensekennis kon al toentertyd sien, toe hy nog die
Huisgenootskinderprogram aangebied het, dat hy vrolik is.
--
Groetnis
Annette
"kaalbaster" wrote in message
news:1130922446.818022.93910@g14g2000cwa.googlegroups.com...
> Riaan van Heerden, 'n bekende radio en televisie persoonlikheid het in
> 'n ope brief aan die koerant erken dat hy "gay" is.
>
> Dit is tog so jammer dat al die mooi mans blyk gay te wees! Ek het nog
> altyd sy televisie optredes geniet en nog altyd gedink hy's nou regtig
> 'n aantreklike man met 'n oulike geaardheid.
>
> Ek dink nogsteeds hy is aantreklik en het 'n mooi geaardheid en
> diskrimineer nie nou teen hom nie - dis sy keuse, maar sou nou so 'n
> man eintlik gekies het vir my dogter eendag!
>
Re: RIAAN ERKEN HY'S GAY! [boodskap #106891 is 'n antwoord op boodskap #106883] Wo, 02 November 2005 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Eintlik net die ander mans wat met ander oë na hom sal kyk:))))
--
Groetnis
Annette

"Otterkop" skryf in boodskap news:97udnZ7reudYEPXeRVn-vQ@is.co.za...
> Dis baie jammer dat hy "so" is. Ongelukkig vir hom gaan mens nou met anner
> oge na hom kyk
>
>
>
>
> "kaalbaster" wrote in message
> news:1130922446.818022.93910@g14g2000cwa.googlegroups.com...
>> Riaan van Heerden, 'n bekende radio en televisie persoonlikheid het in
>> 'n ope brief aan die koerant erken dat hy "gay" is.
>>
>> Dit is tog so jammer dat al die mooi mans blyk gay te wees! Ek het nog
>> altyd sy televisie optredes geniet en nog altyd gedink hy's nou regtig
>> 'n aantreklike man met 'n oulike geaardheid.
>>
>> Ek dink nogsteeds hy is aantreklik en het 'n mooi geaardheid en
>> diskrimineer nie nou teen hom nie - dis sy keuse, maar sou nou so 'n
>> man eintlik gekies het vir my dogter eendag!
>>
>
Re: RIAAN ERKEN HY'S GAY! [boodskap #106895 is 'n antwoord op boodskap #106890] Wo, 02 November 2005 17:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy mag by tye swak redeneer, maar met hierdie een is jy 100% in die kol!

nette" skryf in boodskap news:dkakm1$oev$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Enige mens met 'n snars mensekennis kon al toentertyd sien, toe hy nog die
> Huisgenootskinderprogram aangebied het, dat hy vrolik is.
> --
> Groetnis
> Annette
> "kaalbaster" wrote in message
> news:1130922446.818022.93910@g14g2000cwa.googlegroups.com...
Re: RIAAN ERKEN HY'S GAY! [boodskap #106896 is 'n antwoord op boodskap #106890] Do, 03 November 2005 05:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
> Enige mens met 'n snars mensekennis kon al toentertyd sien, toe hy nog die
> Huisgenootskinderprogram aangebied het, dat hy vrolik is.

Miskien was ek pre-objektief!
> --
> Groetnis
> Annette
> "kaalbaster" wrote in message
> news:1130922446.818022.93910@g14g2000cwa.googlegroups.com...
>> Riaan van Heerden, 'n bekende radio en televisie persoonlikheid het in
>> 'n ope brief aan die koerant erken dat hy "gay" is.
>>
>> Dit is tog so jammer dat al die mooi mans blyk gay te wees! Ek het nog
>> altyd sy televisie optredes geniet en nog altyd gedink hy's nou regtig
>> 'n aantreklike man met 'n oulike geaardheid.
>>
>> Ek dink nogsteeds hy is aantreklik en het 'n mooi geaardheid en
>> diskrimineer nie nou teen hom nie - dis sy keuse, maar sou nou so 'n
>> man eintlik gekies het vir my dogter eendag!
>>
Re: RIAAN ERKEN HY'S GAY! [boodskap #106900 is 'n antwoord op boodskap #106891] Do, 03 November 2005 06:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
> Eintlik net die ander mans wat met ander oë na hom sal kyk:))))
> --
> Groetnis
> Annette

Hulle het nie geweet nie!! Hulle sal dalk nou met ander oë na hom
kyk. Wil jy sê jy kon dit regtig sien dat hy "vrolik" was? Ek het
nogal heelwat "gay" vriende maar kon dit nie agterkom dat Riaan gay is
nie, wel nou as ek terug dink kon jy dalk aan die manier waarop hy
altyd met sy bene oorkruis gesit het (soos 'n vrou), dit dalk kon
gesien het.

> "Otterkop" wrote in message
> news:97udnZ7reudYEPXeRVn-vQ@is.co.za...
>> Dis baie jammer dat hy "so" is. Ongelukkig vir hom gaan mens nou met anner
>> oge na hom kyk
>>
>>
>> "kaalbaster" wrote in message
>> news:1130922446.818022.93910@g14g2000cwa.googlegroups.com...
>>> Riaan van Heerden, 'n bekende radio en televisie persoonlikheid het in
>>> 'n ope brief aan die koerant erken dat hy "gay" is.
>>>
>>> Dit is tog so jammer dat al die mooi mans blyk gay te wees! Ek het nog
>>> altyd sy televisie optredes geniet en nog altyd gedink hy's nou regtig
>>> 'n aantreklike man met 'n oulike geaardheid.
>>>
>>> Ek dink nogsteeds hy is aantreklik en het 'n mooi geaardheid en
>>> diskrimineer nie nou teen hom nie - dis sy keuse, maar sou nou so 'n
>>> man eintlik gekies het vir my dogter eendag!
>>>
>>
Re: RIAAN ERKEN HY'S GAY! [boodskap #107008 is 'n antwoord op boodskap #106896] Vr, 11 November 2005 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fellatiotrapper  is tans af-lyn  Fellatiotrapper
Boodskappe: 18
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Junior Lid
So, vokon wat as hy gay is ..."who fuckin cares?"
Re: RIAAN ERKEN HY'S GAY! [boodskap #107011 is 'n antwoord op boodskap #107008] Vr, 11 November 2005 14:45 Na vorige boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
Sy hy hoe van gat skuur?

"Fellatiotrapper" wrote in message
news:1131716819.519469.231240@g47g2000cwa.googlegroups.com.. .
> So, vokon wat as hy gay is ..."who fuckin cares?"
>
Vorige onderwerp: uitnodiging
Volgende onderwerp: Pretoria
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 05:20:48 MGT 2024