| RIAAN ERKEN HY'S GAY! [boodskap #106882] |
Wo., 02 November 2005 09:07  |
kaalbaster
Boodskappe: 108 Geregistreer: September 2005
|
Senior Lid |
|
|
Riaan van Heerden, 'n bekende radio en televisie persoonlikheid het in
'n ope brief aan die koerant erken dat hy "gay" is.
Dit is tog so jammer dat al die mooi mans blyk gay te wees! Ek het nog
altyd sy televisie optredes geniet en nog altyd gedink hy's nou regtig
'n aantreklike man met 'n oulike geaardheid.
Ek dink nogsteeds hy is aantreklik en het 'n mooi geaardheid en
diskrimineer nie nou teen hom nie - dis sy keuse, maar sou nou so 'n
man eintlik gekies het vir my dogter eendag!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: RIAAN ERKEN HY'S GAY! [boodskap #106890 is 'n antwoord op boodskap #106882] |
Wo., 02 November 2005 14:51   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Enige mens met 'n snars mensekennis kon al toentertyd sien, toe hy nog die
Huisgenootskinderprogram aangebied het, dat hy vrolik is.
--
Groetnis
Annette
"kaalbaster" wrote in message
news:1130922446.818022.93910@g14g2000cwa.googlegroups.com...
> Riaan van Heerden, 'n bekende radio en televisie persoonlikheid het in
> 'n ope brief aan die koerant erken dat hy "gay" is.
>
> Dit is tog so jammer dat al die mooi mans blyk gay te wees! Ek het nog
> altyd sy televisie optredes geniet en nog altyd gedink hy's nou regtig
> 'n aantreklike man met 'n oulike geaardheid.
>
> Ek dink nogsteeds hy is aantreklik en het 'n mooi geaardheid en
> diskrimineer nie nou teen hom nie - dis sy keuse, maar sou nou so 'n
> man eintlik gekies het vir my dogter eendag!
>
|
|
|
|
| Re: RIAAN ERKEN HY'S GAY! [boodskap #106891 is 'n antwoord op boodskap #106883] |
Wo., 02 November 2005 14:52   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Eintlik net die ander mans wat met ander oë na hom sal kyk:))))
--
Groetnis
Annette
"Otterkop" skryf in boodskap news:97udnZ7reudYEPXeRVn-vQ@is.co.za...
> Dis baie jammer dat hy "so" is. Ongelukkig vir hom gaan mens nou met anner
> oge na hom kyk
>
>
>
>
> "kaalbaster" wrote in message
> news:1130922446.818022.93910@g14g2000cwa.googlegroups.com...
>> Riaan van Heerden, 'n bekende radio en televisie persoonlikheid het in
>> 'n ope brief aan die koerant erken dat hy "gay" is.
>>
>> Dit is tog so jammer dat al die mooi mans blyk gay te wees! Ek het nog
>> altyd sy televisie optredes geniet en nog altyd gedink hy's nou regtig
>> 'n aantreklike man met 'n oulike geaardheid.
>>
>> Ek dink nogsteeds hy is aantreklik en het 'n mooi geaardheid en
>> diskrimineer nie nou teen hom nie - dis sy keuse, maar sou nou so 'n
>> man eintlik gekies het vir my dogter eendag!
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: RIAAN ERKEN HY'S GAY! [boodskap #107011 is 'n antwoord op boodskap #107008] |
Vr., 11 November 2005 14:45  |
Deneneile
Boodskappe: 65 Geregistreer: November 2005
|
Volle Lid |
|
|
Sy hy hoe van gat skuur?
"Fellatiotrapper" wrote in message
news:1131716819.519469.231240@g47g2000cwa.googlegroups.com.. .
> So, vokon wat as hy gay is ..."who fuckin cares?"
>
|
|
|
|