Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Die vliegtuig op die 17de putjie.
Die vliegtuig op die 17de putjie. [boodskap #106792] Do, 27 Oktober 2005 14:43 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister het 'n paartjie in 'n golfkarretjie by die 17de putjie van die baan
by De Kleine Salze amper hul moses teegekom.
'n Harvard het daar 'n noodlanding uitgevoer, en in die proses die
golfkarretjie onthoof.
--
Groetnis
Annette
Re: Die vliegtuig op die 17de putjie. [boodskap #106795 is 'n antwoord op boodskap #106792] Do, 27 Oktober 2005 15:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
In Windhoek was dit een beter....'n golfer maak 'n boggerop en slaan so hoog
dat 'n vliegtuig wat inkom om te land 'n gat in sy voorruit het...en 'n
gratis golfbal!

"Annette" skryf in boodskap news:djqotl$3ir$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gister het 'n paartjie in 'n golfkarretjie by die 17de putjie van die baan
> by De Kleine Salze amper hul moses teegekom.
> 'n Harvard het daar 'n noodlanding uitgevoer, en in die proses die
> golfkarretjie onthoof.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Die vliegtuig op die 17de putjie. [boodskap #106796 is 'n antwoord op boodskap #106795] Do, 27 Oktober 2005 16:00 Na vorige boodskap
Pieter.G...  is tans af-lyn  Pieter.G...
Boodskappe: 23
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Junior Lid
In Hong Kong het 'n ou 'n "eagle" geslat. Basies 'n arend in die lug
getref en die is opslag dood. Werker by die klub het hom nog probeer
bybring maar tevergeefs... ;-)
Vorige onderwerp: Rugby
Volgende onderwerp: Rygbysalarisse,
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 09:19:11 MGT 2024