Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Die vliegtuig op die 17de putjie.
Die vliegtuig op die 17de putjie. [boodskap #106792] |
Thu, 27 October 2005 14:43  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gister het 'n paartjie in 'n golfkarretjie by die 17de putjie van die baan
by De Kleine Salze amper hul moses teegekom.
'n Harvard het daar 'n noodlanding uitgevoer, en in die proses die
golfkarretjie onthoof.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 10:47:07 UTC 2025
|