Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Deelfontein.
Deelfontein. [boodskap #106791] Do, 27 Oktober 2005 14:40
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Beroemd vandag - omdat die Blou Trein en Shosoloza Meyl ( voorheen
Transkarroo) laasnag kop aan kop daar gebots het. Vyf mense, waaronder die
drywer van die S/T, en waaronder 2 Snapsnese, is ernstig beseer. Tot nou toe
geen sterftes nie.
--
Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: Re: Die Groot Trek
Volgende onderwerp: Misbruik van nuusgroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 05:50:22 MGT 2024