Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » WAT GAAN AAN?
WAT GAAN AAN? [boodskap #106767] Wo, 26 Oktober 2005 14:02 na volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
As jy op die NG ingaan, sien jy nie die swak gediggies en gevloek. Dit
nie 'n plesier om elke nou en dan te kyk of daar interessante gesprekke
is wat jy aan kan deelneem nie. Die NG word "invade" deur die spul
anti-boere!! Ons is nie almal boere hier nie en omdat ons Afrikaans
praat is ons Afrikaners en nie boere nie!
Re: WAT GAAN AAN? [boodskap #106768 is 'n antwoord op boodskap #106767] Wo, 26 Oktober 2005 14:17 Na vorige boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ou Kallie julle wil nie hoor nie, julle gee vir die Hoof Moegoe, Normen en
kie te veel aandag! Moet nie op die ou reageer of eers sy stront lees nie,
ignoreer hom net! Hy is gerook van die perdemis wat hy kwyt raak....en nou
mors julle nog tyd om hom aan te vat. As hy 'n ou met regte yster-eiers was
dan sou hy al lankal een van die regte manne van die ng ontmoet het vir 'n
brandy en coke of 'n hond byt of self donner!

"kaalbaster" wrote in message
news:1130334897.107193.231750@g44g2000cwa.googlegroups.com.. .
> As jy op die NG ingaan, sien jy nie die swak gediggies en gevloek. Dit
> nie 'n plesier om elke nou en dan te kyk of daar interessante gesprekke
> is wat jy aan kan deelneem nie. Die NG word "invade" deur die spul
> anti-boere!! Ons is nie almal boere hier nie en omdat ons Afrikaans
> praat is ons Afrikaners en nie boere nie!
>
Vorige onderwerp: Re: Hey Julle
Volgende onderwerp: Re: Hiers Ietsie Vir Julle
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 14:52:00 MGT 2024