Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Hey Julle
Re: Hey Julle [boodskap #106710] So, 23 Oktober 2005 15:54 na volgende boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
Ha! Ha! Ha!

Nie so dom soos een wat nie "poepol" reg kan spel nie!

Lyk my dis al weer ons fameuse Internetkoek, Brad Jesness!

Watter ander poepol skuil altyd agter 'n anonieme remailer?

http://www.pearlgates.net/nanae/kooks/bj_faq/

Voert, vuilspuit.
--
Re: Hey Julle [boodskap #106754 is 'n antwoord op boodskap #106710] Di, 25 Oktober 2005 11:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nat...  is tans af-lyn  Nat...
Boodskappe: 5
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
Stompie, you r very !el stupido! Ek dink hierdie ou moet gereport word,
almal wat hierdie lees, kliek asb. op Stompie se pos:

show options
en dan
Report Abuse
Re: Hey Julle [boodskap #106759 is 'n antwoord op boodskap #106754] Di, 25 Oktober 2005 19:41 Na vorige boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
Interessant wat die narsissistiese persoonlikheidsdisfunksie aan mens
kan doen...
(Hu Brad, my ou tjaina?) Hier probeer hy nou as mailto:Nat...@gmail.com
om die ontmaskering van hom verdoesel deur HOMSELF (kamma as Stompie)
tee te gaan
in 'n artikel.

Ha,ha, aap in die yskas gevang.
Gaan sien 'n kopdokter, ou malle.
Ernstig. Jou kop raas kwaai.
--
Vorige onderwerp: Aitsa!
Volgende onderwerp: WAT GAAN AAN?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 16:03:23 MGT 2024