Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Apartheid For Farm Workers
Re: Apartheid For Farm Workers [boodskap #106687] Sa, 22 Oktober 2005 15:24 na volgende boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
Gaap. Vervelig, ne?

Dalk is Brad Jessness (aka Plaaswerker Jan, Fritz Wuehler,
Nomen Nescio, en nog 1012 ander) nie 'n regtige mens nie...
dalk is hy maar net 'n komperprogram.

Volgens sy websaait dink die meeste mense in elk geval so.

Sien http://www.pearlgates.net/nanae/kooks/bj_faq/

Voertsek tog nou net.
Suurstofdief.
Re: Apartheid For Farm Workers [boodskap #106753 is 'n antwoord op boodskap #106687] Di, 25 Oktober 2005 11:23 Na vorige boodskap
Nat...  is tans af-lyn  Nat...
Boodskappe: 5
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
ek stem saam, al sy poste het hy ge'request' dat dit nie op 'n archive
gaan nie en dat dit weg is na 4/5 dae, 'n mens kan al sien of dit hy is
of nie.
Vorige onderwerp: Re: Stink Gat
Volgende onderwerp: Aitsa!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 14:26:38 MGT 2024