Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Werk Oorsee
Werk Oorsee [boodskap #106677] |
Fri, 21 October 2005 09:58  |
Frika
Boodskappe: 53 Geregistreer: January 2008
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Daar is soveel werksgeleenthede oorsee, soos bv in Angola, Irak ens
waar kan mens meer van dit uitvind ?
|
|
|
|
|
Re: Werk Oorsee [boodskap #106686 is 'n antwoord op boodskap #106677] |
Sat, 22 October 2005 11:08  |
alber...
Boodskappe: 2 Geregistreer: October 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
jy moet 'n agendskap van jou keuse opsoek. gaan na pnet.co.za hulle sal
jou 'n "international" opsie gee. kyk waarna jy soek en skryf die
agendskappe se besonderhede neer. stuur die c.v. na hulle toe. jy sal
verbaas wees hoe vinnig hulle reageer. angola is buite die lands grens
maar nie oorsee nie. Irak en selfs iran is nice plekke om tewerk. dit
is net die stede wat beduiweld is... sentraal afrika.. DRC en selfs wes
afrika.. nigeria, is nie so aantreklik nie. maar ja ek het daar ook
gewerk en daar is baie suid afrikaners daar. ek werk veel erder buite
s.a. se grense as binne. dit is nie so stres vol en ook die geld is
beter, dit gee my 'n geleendheid om te ondervind wat ek net kon oor
droom. job search.com is ook 'n geleenheid. as jy verder sukkel laat
weet en ek sal kyk wat ek kan doen. gee net nadere besonderhede oor die
werksrigting.as ook ondervinding waar oor die aansoeker beskik
Frika wrote:
> Daar is soveel werksgeleenthede oorsee, soos bv in Angola, Irak ens
> waar kan mens meer van dit uitvind ?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:56:15 UTC 2025
|