Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Plaaswerker Jan = Fritz Wuehler = Brad Jessness = Beroemde Koek!
Plaaswerker Jan = Fritz Wuehler = Brad Jessness = Beroemde Koek! [boodskap #106681] Vr, 21 Oktober 2005 21:01
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
'n Google is 'n wonderlike ding. Ons groep se eie spuitpoep is
al jare beroemd as 'n Internet Kook. In ons Taal sal mens dit almiskie
'n Internet Koek noem.

Wat ander van ons vet vriend Brad met sy 1014 (!) aliasse seg:

"Never in the history of the internet has there been such an arrogant
and
shameless abuser"

Nog nooit in die geskiedenis van die internet
was daar so 'n verwaande en skaamtelose misbruiker nie.

Hy het ook sy eie blad van infaamheid:
http://www.pearlgates.net/nanae/kooks/bj_faq/

Daar sê hulle ook:
"Mr. Jesness has managed to become a one man harassment army. []
Several thousand USENET postings over an almost ten year period can be
attributed to Mr. Jesness or his "supporters". Almost 100% of those
posts were mean spirited and/or defamatory.

Many in the field of psychology believe Mr. Jesness suffers from acute
Narcissistic Personality Disorder (NPD). Mr. Jesness' demonstrated
method of internet abuse would support such a theory. Mr. Jesness'
intense hatred and distrust of most psychologists will unfortunately
prevent him from getting the help he so desperately needs."

Lyk my die malligheid loop saam met die volmaan, of hoe?
Giegiegie... Ha-Hoeeeeeee! Nou ja, Brad, geniet die nuwe
woorde, daar kom nog 'n stortvloed, jou ou kneukelpister.

Maar ons moet seker maar bly wees daar's nog mense
wat Afrikaans wil leer, al is hulle nou 'n semelhol, bietjie
gepik in die bol, effens getik of selfs, kan mens maar sê,
'n paar sosaties kort van 'n braaivleis.

Die vername meneer Jessness
se brein is maar 'n pes-nes
Die fênsie meneer Brêd
die lyk vir my maar sêd
Vir ons wil hy laat hoor
hy's deur die oor geboor
Voertsek hamba lae lak
tien voet laer as 'n
plaaswerker se kak.
--
Vorige onderwerp: Hulp nodig.
Volgende onderwerp: Waar in die wêreld is DD?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 00:40:10 MGT 2024