Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina [en Kanada] se robbe...
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106669 is 'n antwoord op boodskap #106655] |
Thu, 20 October 2005 21:40   |
Bobby[1]
Boodskappe: 76 Geregistreer: January 2005
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Suidwester" skryf in boodskap news:e6ednbt8barO_creRVn-hA@is.co.za...
> Foeitog, Kooitryn, dat jy nou vir jouself moet sit en skryf? Wat jy te
> stupid is om agter te kom, is dat die karakters se maniere dieselfde is.
> Die Bobby van jou is veronderstel om 'n biker te wees, maar hy giggel,
> giggel? Duidelik ken jy nie bikers nie!
Ah-ha. Jy het dus toe na ons website gaan kyk? En jy dink toe EK is die
biker? Gie-gie-gieee! Maaind you, ek word nogal hier beskou as 'n Grand
Prix mechanic omdat ek so baie van enjins af weet. Wragtag, jy's nog dommer
as wat ek gedink het! En nou is ou Otterkop ook nogal onder dieselfde waan?
Twee van julle wat so dommerig is? Wiskunde is duidelik nie een van jou
sterk punte nie - jy probeer hard om twee en twee bymekaar te tel, en jy kom
na al die tyd nog steeds by vyf uit! LOL!!! Hoop jy het 'n goeie Financial
Adviser om al jou miljoene te belê.
En Aardrykskunde is toe blykbaar ook nie een van jou vakke nie - kry vir jou
'n Atlas, Seun! Maar nou ja, as dit jou beter laat voel om te dink dat jy
net met een persoon praat, hey, wie is ek nou om jou te ontnugter?
Gie-gie-gieeee!!!
|
|
|
|
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106674 is 'n antwoord op boodskap #106669] |
Fri, 21 October 2005 06:53   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wow! Kinderagtigheid is nie mooi nie............
"Bobby" skryf in boodskap news:Y8U5f.23566$U51.19512@news-server.bigpond.net.au...
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:e6ednbt8barO_creRVn-hA@is.co.za...
>> Foeitog, Kooitryn, dat jy nou vir jouself moet sit en skryf? Wat jy te
>> stupid is om agter te kom, is dat die karakters se maniere dieselfde is.
>> Die Bobby van jou is veronderstel om 'n biker te wees, maar hy giggel,
>> giggel? Duidelik ken jy nie bikers nie!
>
> Ah-ha. Jy het dus toe na ons website gaan kyk? En jy dink toe EK is die
> biker? Gie-gie-gieee! Maaind you, ek word nogal hier beskou as 'n Grand
> Prix mechanic omdat ek so baie van enjins af weet. Wragtag, jy's nog
> dommer as wat ek gedink het! En nou is ou Otterkop ook nogal onder
> dieselfde waan? Twee van julle wat so dommerig is? Wiskunde is duidelik
> nie een van jou sterk punte nie - jy probeer hard om twee en twee bymekaar
> te tel, en jy kom na al die tyd nog steeds by vyf uit! LOL!!! Hoop jy
> het 'n goeie Financial Adviser om al jou miljoene te belê.
>
> En Aardrykskunde is toe blykbaar ook nie een van jou vakke nie - kry vir
> jou 'n Atlas, Seun! Maar nou ja, as dit jou beter laat voel om te dink
> dat jy net met een persoon praat, hey, wie is ek nou om jou te ontnugter?
> Gie-gie-gieeee!!!
>
|
|
|
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106684 is 'n antwoord op boodskap #106674] |
Sat, 22 October 2005 09:53   |
Bobby[1]
Boodskappe: 76 Geregistreer: January 2005
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Suidwester" skryf in boodskap news:OsCdnSkbvfnNH8XenZ2dnUVZ_tCdnZ2d@is.co.za...
> Wow! Kinderagtigheid is nie mooi nie............
Kan jy nou mooi vir my verduidelik waar die kinderagtigheid sit? Jy, vir
wie mens nou eintlik glad nie kan glo nie omdat jy iets sê en dan die
teenoorgestelde doen, en wat die meester van kinderagtige ou belediginkies
is? Sover is dieb este ding wat ek van jou kan sê, dat jy oneindige vermaak
verskaf. En ek sê dankie daarvoor!
> "Bobby" wrote in message
> news:Y8U5f.23566$U51.19512@news-server.bigpond.net.au...
>> "Suidwester" wrote in message Ah-ha. Jy het dus
>> toe na ons website gaan kyk? En jy dink toe EK is die biker?
>> Gie-gie-gieee! Maaind you, ek word nogal hier beskou as 'n Grand Prix
>> mechanic omdat ek so baie van enjins af weet. Wragtag, jy's nog dommer
>> as wat ek gedink het! En nou is ou Otterkop ook nogal onder dieselfde
>> waan? Twee van julle wat so dommerig is? Wiskunde is duidelik nie een
>> van jou sterk punte nie - jy probeer hard om twee en twee bymekaar te
>> tel, en jy kom na al die tyd nog steeds by vyf uit! LOL!!! Hoop jy het
>> 'n goeie Financial Adviser om al jou miljoene te belê.
>> En Aardrykskunde is toe blykbaar ook nie een van jou vakke nie - kry vir
>> jou 'n Atlas, Seun! Maar nou ja, as dit jou beter laat voel om te dink
>> dat jy net met een persoon praat, hey, wie is ek nou om jou te ontnugter?
>> Gie-gie-gieeee!!!
>
|
|
|
|
Re: Gloudina [en Kanada] se robbe... [boodskap #106724 is 'n antwoord op boodskap #106685] |
Mon, 24 October 2005 04:52  |
Otterkop
Boodskappe: 377 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En Bobby wat maak jou nou die rooi smartie in die boks ?
"Bobby" skryf in boodskap news:z2o6f.24920$U51.6307@news-server.bigpond.net.au...
>
> "Katryn" wrote in message
> news:gd4gl1tdr39ed4q564gpt1fiqpi7evrn4i@4ax.com...
>> LOL!
>> Maar ek wil darem vir Otterkop hier opkom. Ek reken hy het nogal 'n
>> baie skerp opmerking gemaak deur te speel met die engelse "bobby".
>
> Dink jy rêrig dit was sy bedoeling? Haai, ek dink jy gee hom hopeloss te
> veel krediet!!! Alweer jou mensliewendhied wat in die pad kom...
>
>> Terloops, ek gee gladnie om as hulle dink ek is jy nie, maar voel
>> nogal baie jammer vir jou as hulle dink jy is ek.
>> :))
>
> Moenie worry nie, Koekie ('skies, ek WEET jy hou nie daarvan nie, maar dit
> pas so goed in!), ek gee nie om om 'n gesplete persoonlikheid te hê nie.
> Dit het sy voordele. Ek lag my 'n papie vir sulke onnooslikheid! Maar
> die Internet is seker maar 'n moeilike plek vir die ouer geslag...
>
|
|
|
Bladsye (3): [ 3] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 05:51:56 UTC 2025
|