Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Swart humor
Re: Swart humor [boodskap #106479] |
So., 16 Oktober 2005 18:18  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het geen probleem om met humor met enige mens te kommunikeer nie. Daar is
ook nie eintlik 'n noemenswaardige verskil tussen "swart" en "wit" humor
nie. Hulle verkies fyn, droë humor, net soos ons.
Die probleem kom in van hoe goed albei partye die taal van kommunikasie
praat en verstaan.
--
Groetnis
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:ditudt$bfg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, nie galgehumor nie - maar swart humor.
>
> Humor is seker die beste medisyne om die ys mee te breek, en waar daar
> moontlik spanning in 'n verhouding is, kom humor seker die beste tot sy reg.
>
> Wanneer ek met swartmense praat en ek vra hulle na hulle humor, dan verseker
> hulle my dat swartmense 'n baie goeie humorsin het. Maar volgens hulle het
> witmense nie 'n humorsin nie. Praat jy met witmense dan verseker hulle jou
> dat swartmense nie 'n humorsin het nie.
>
> Eiegenaardig ná - hier bly ons in 'n land met rasseprobleme en
> kommunikasieprobleme waar humor so 'n belangrike rol het om te speel, en ons
> weet nie eens iets van mekaar se humorsin af nie.
>
> Wat weet julle van swartmense se humorsin af.? Wat is snaaks vir swartmense
> en wat is taboe - waarmee steek jy nie die draak nie, ens.
>
|
|
|
|
|
Re: Swart humor [boodskap #106486 is 'n antwoord op boodskap #106480] |
Ma., 17 Oktober 2005 04:33  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy verkeer in die verkeerde kringe Jonas:)))
--
Groetnis
Annette
"Spence" skryf in boodskap news:cdx4f.787$S24.49247@news.xtra.co.nz...
> Ek ondervind dat die blanke afrikaner se humor baie onder die belt is. Die
> kleurlinge se humorsin is natuurlik die beste - die mense kan snaaks wees.
>
> Spencer
>
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:ditudt$bfg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee, nie galgehumor nie - maar swart humor.
>>
>> Humor is seker die beste medisyne om die ys mee te breek, en waar daar
>> moontlik spanning in 'n verhouding is, kom humor seker die beste tot sy
>> reg.
>>
>> Wanneer ek met swartmense praat en ek vra hulle na hulle humor, dan
>> verseker
>> hulle my dat swartmense 'n baie goeie humorsin het. Maar volgens hulle het
>> witmense nie 'n humorsin nie. Praat jy met witmense dan verseker hulle jou
>> dat swartmense nie 'n humorsin het nie.
>>
>> Eiegenaardig ná - hier bly ons in 'n land met rasseprobleme en
>> kommunikasieprobleme waar humor so 'n belangrike rol het om te speel, en
>> ons
>> weet nie eens iets van mekaar se humorsin af nie.
>>
>> Wat weet julle van swartmense se humorsin af.? Wat is snaaks vir
>> swartmense
>> en wat is taboe - waarmee steek jy nie die draak nie, ens.
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 13 02:41:29 UTC 2025
|