Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stiefma in Suid Afrika
Stiefma in Suid Afrika [boodskap #106414] |
Do., 13 Oktober 2005 09:22  |
Mommy2
Boodskappe: 4 Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek is nuut by die groep en het net gewonder of daar nog stiefmammas in
hierdie groep is en of ek die eenigste een in die hele SA is wat na
raad soek
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Stiefma in Suid Afrika [boodskap #106494 is 'n antwoord op boodskap #106444] |
Ma., 17 Oktober 2005 09:39  |
kaalbaster
Boodskappe: 108 Geregistreer: September 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Bobby wrote:
> "Mommy2" wrote in message
> news:1129203409.986852.110320@z14g2000cwz.googlegroups.com.. .
>>
>> My groot probleem is seker dat ek die wetter in is vir al die anti
>> stiefma opmerkings. Probeer enige "divorce forum" en almal vertel jou
>> jy is die rede hoekom 'n gelukkige gesin uit mekaar is. Wat se stront
>> is dit?
>
> Ek is ook veronderstel om 'n "stiefma" te wees. Mens, die beste antwoord is
> om die land te verlaat en die "stiefkinders" agter te laat. Dis hoekom ek
> uit SA weg is! Werk soos 'n bom - maar gelukkig was sy kinders al oud
> genoeg om dit te kon doen. Ek kry nog steeds poison emails so af en toe -
> gelukkig het ek 'n program om dit vinnig terug te bons na hulle toe. En
> manlief stem met my saam - hy is net so bly soos ek om ver van hulle af weg
> te wees. Sogenaamde "stiefouers" kry maar altyd 'n raw deal - dit is
> natuurlik snert, want jy kan so ver agteroor buig as wat jy wil - as hulle
> jou nie wil aanvaar nie, sal niks hulle kan oortuig nie. My raad is
> eenvoudig - ignoreer hulle. Gee hulle 'n keuse - lump it or leave it.
Wens ons kon ook vlug vir die stiefgoggas. Ek het haar terug gestuur
na haar regte mamma toe!! Het nou bietjie rus vir my siel - sy kan nou
maar haar Ma gaan verpes.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 13 02:41:29 UTC 2025
|