| Spesjaal virrie Aantie [boodskap #106394] |
Wo., 12 Oktober 2005 07:20  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
BOSS: "Sipho, do you believe in life after Death?"
Sipho: "Ack-chewully, no Sir"
BOSS: "Why not?
Sipho : "Well , basikully , there is no proof that it ack-chewully exists, Sir
BOSS: "Well there is proof now.
Sipho : "Hai-bo ! Seri-aaass? "
BOSS: "Yes absolutely. After you left early yesterday to go to your brother's funeral, he came here looking for you."
Sipho: "Eeishh..."
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Spesjaal virrie Aantie [boodskap #106407 is 'n antwoord op boodskap #106401] |
Wo., 12 Oktober 2005 16:04   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Het ek vir een oomblik voorgegee dat dit net swart mense is? Of glo jy
dat net swart mense werkers is? Ons Afrikaners van die platteland praat
ook nie juis 'n wonderlike Engels nie, as ons kan, bygese. Dis juis ook
hoekom dit so snaaks is om Engels as amptelike taal te he en 95% van die
bevolking praat Afrikaans as gebruikstaal. Dis al 'n speletjie by die
staatsdepartmente. Jy praat Engels en as die persoon [nie noodwendig swart
nie] kyk jou so snaaks aan, dan slaan jy oor Afrikaans oor en dan sien jy
die verligting op die mens se gesig en julle kommunikeer wonderlik. Die
regering skryf voor dat die amptenary die mense in Engels moet besien.
Jy moet Namibie se weervoorspellings op TV sien as jy lekker wil lag.
Weereens nie noodwendig swart nie, maar hulle gooi Engels dat dit snaaks
klink. Fok patches is eintlik 'fog patches' en work, word 'wek'. En so
aan. Ons leef daarmee saam en lag saam...alle bevolkingsgroepe.
"Deneile" skryf in boodskap news:dij29e$c3l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Al gehoor hoe swak die Engelse woord gebruik van 'n Afrikaanse Boerseun
> is, laat my dink aan Tolla grappe...."Spring man spring"....dit is meer
> net die dialekt en dan praat die swartes in die meerderheid meer tale as
> ons, hul eie swart taal en gebroke Afrikaans en Engels wat heel
> verstaanbaar is. Kyk maar hoeveel Franse, Duitsers ens praat net hul
> moedertaal..en alle werkers steek maar lyf weg. Maar natuurlik die
> kerriehond wat nou al mal geskop is, is as jy met 'n swart persoon praat
> dan praat die meeste van ons mos in die dialekt soos hulle praat...."jy
> soek hom die wat?; jy vat hom daar by die agterkant..ens....
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Spesjaal virrie Aantie [boodskap #106462 is 'n antwoord op boodskap #106447] |
Sa., 15 Oktober 2005 12:05   |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Pieter Rautenbach" skryf
> . Die
> feit is dat die modelle van die groepe wat ek eerste genoem het
> oorvleuel, maar dat Afrika Engels effens eenkant staan. Die fonetiese
> patrone verskil. Dis vanuit 'n wetenskaplike oogpunt.
Daar moet in ag geneem word dat "swart Engels" in SA
beinvloed is op sekere maniere:
(1) Meeste van die Engels wat in SA aangeleer is deur
swartmense, was in die Viktoriaanse tydperk aan
die einde van die laaste eeu, veral as gevolg van die
invloed van sendelinge. Viktoriaanse Engels was
meer kleurryk, meer geinteresseerd in beskrywing,
meer pedanties tot 'n sekere mate. As jy dus twee
Zoeloes met mekaar hoor praat in Engels, dan hoor
jy twee mense wat geniet om "the taal" van hulle
tonge te laat rol. Hulle gebruik uitdrukkinge wat
in moderne SA Engels nie meer bestaan nie.
(2) Baie van die sendelinge wat in die Britse gemenebes
werksaam was, was ook Skots. Met hulle breë
Skotse aksente het hulle ook bygedra tot die
veelvuldigheid van die uitsprekings van woorde
in swart Engels.
Ek meen ook dat as mense soos Suidwester SA swart
Engels kritiseer, hy dit doen omdat sy Afrikaanse oor
objekteer teen sekere klanke, en nie omdat die swart
mense se Engels nou eintlik verkeerd is nie. Vergelyk
nou maar twee mense in Indië wat met mekaar Engels
praat, en die indruk is nog eienaardiger.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: Spesjaal virrie Aantie [boodskap #106469 is 'n antwoord op boodskap #106394] |
So., 16 Oktober 2005 05:56   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink enige plek waar jy jou bevind sal aan daardie beskrywing gestand kan
doen.
--
Groetnis
Annette
"Ben Ehlers" wrote in
message news:11548ed323672790c3c563acd7ef37ff@msgid.frell.theremaile r.net...
> Nee swellendam is n fokken kak plek - vol boeRE wat die swartes
> opfok. Daardie vet boeppens boERE wat rond ry in hulle nizzan
> bakkies is nes varke. En ja, weet julle wat - die dominee van
> daardie god verdomde plek stoot meite. Fokken doose by daardie
> vuil boER plek. Die ANC moes spykerdraad rond die dorp sit and
> al die diere binne in vashou. Dan kan die poes boERE nie meer
> kak maak.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Spesjaal virrie Aantie [boodskap #106474 is 'n antwoord op boodskap #106472] |
So., 16 Oktober 2005 12:55  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Pieter Rautenbach" skryf
>> Ek wonder of jy weet wat die storie agter
>> hierdie opmerking is?
>
> Nee, geen idee nie... Sal graag wil hoor.
Wel, so 'n paar jaar gelede het ons 'n liederlike
geveg gehad oor die kwaliteit van hospitale in
SA. Iemand het hier by ons gekuier wat tot
'n kort rukkie gelede op die Hospitaalraad
van Swellendam se hospitaal gedien het, en
wat vir my vertel het dat die hospitaal nie in
die verval is nie, selfs effens beter as tien
jaar gelede. Ek het dit toe aangehaal om
te vertel dat ek nie alles glo wat op die
nuusgroep vertel word nie. Ek is toe op
groot skaal aangeval, veral deur Annette,
wat haar tante Soes en haar man aangehaal
het en baie baie snedige opmerkings oor
die kwaliteit van die hospitaal in Swellendam
gemaak het. Later het hulle ook baie snedige
opmerkings begin maak oor my vriende
wat nou nog in Swellendam bly. Die vriendin
se man was wetenskap onderwyser in die
hoërskool, en sy bynaam was "Mol." As
jy daar skoolgegaan het, onthou jy hom
miskien.
Gloudina
|
|
|
|