Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Spesjaal virrie Aantie
Spesjaal virrie Aantie [boodskap #106394] Wo, 12 Oktober 2005 07:20 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
BOSS: "Sipho, do you believe in life after Death?"
Sipho: "Ack-chewully, no Sir"
BOSS: "Why not?
Sipho : "Well , basikully , there is no proof that it ack-chewully exists, Sir
BOSS: "Well there is proof now.
Sipho : "Hai-bo ! Seri-aaass? "
BOSS: "Yes absolutely. After you left early yesterday to go to your brother's funeral, he came here looking for you."
Sipho: "Eeishh..."
Re: Spesjaal virrie Aantie [boodskap #106400 is 'n antwoord op boodskap #106394] Wo, 12 Oktober 2005 11:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> BOSS: "Sipho, do you believe in life after Death?"
> Sipho: "Ack-chewully, no Sir"

Ons skaam ons dood vir jou.

Die burgers van Swellendam
Re: Spesjaal virrie Aantie [boodskap #106401 is 'n antwoord op boodskap #106394] Wo, 12 Oktober 2005 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Al gehoor hoe swak die Engelse woord gebruik van 'n Afrikaanse Boerseun is,
laat my dink aan Tolla grappe...."Spring man spring"....dit is meer net die
dialekt en dan praat die swartes in die meerderheid meer tale as ons, hul
eie swart taal en gebroke Afrikaans en Engels wat heel verstaanbaar is. Kyk
maar hoeveel Franse, Duitsers ens praat net hul moedertaal..en alle werkers
steek maar lyf weg. Maar natuurlik die kerriehond wat nou al mal geskop is,
is as jy met 'n swart persoon praat dan praat die meeste van ons mos in die
dialekt soos hulle praat...."jy soek hom die wat?; jy vat hom daar by die
agterkant..ens....

"Suidwester" skryf in boodskap news:OLudnUklPe3kmNDeRVn-gw@is.co.za...
> Hoekom? Dis die werklikhied van Afrika waarvan jy niks weet nie want
> alles is mos vir jou teorie. Die klank van die swak Engels is nogal naby
> aan soos wat hulle regtig praat en oor werkers wat lieg om onwettige tyd
> weg te kry van die werk af, kan ek vir jou boeke skryf. Voor jy inkonk,
> moet ons jou wysheid opskerp....
> "@rogers.com" wrote in message
> news:_OednRebq_qfb9HeRVn-tw@rogers.com...

>> "Annette" skryf

>>> BOSS: "Sipho, do you believe in life after Death?"
>>> Sipho: "Ack-chewully, no Sir"


>> Ons skaam ons dood vir jou.

>> Die burgers van Swellendam



>
Re: Spesjaal virrie Aantie [boodskap #106402 is 'n antwoord op boodskap #106400] Wo, 12 Oktober 2005 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom? Dis die werklikhied van Afrika waarvan jy niks weet nie want alles
is mos vir jou teorie. Die klank van die swak Engels is nogal naby aan
soos wat hulle regtig praat en oor werkers wat lieg om onwettige tyd weg te
kry van die werk af, kan ek vir jou boeke skryf. Voor jy inkonk, moet ons
jou wysheid opskerp....

"@rogers.com" skryf in boodskap news:_OednRebq_qfb9HeRVn-tw@rogers.com...
>
> "Annette" skryf
>
>> BOSS: "Sipho, do you believe in life after Death?"
>> Sipho: "Ack-chewully, no Sir"
>
>
> Ons skaam ons dood vir jou.
>
> Die burgers van Swellendam
>
Re: Spesjaal virrie Aantie [boodskap #106403 is 'n antwoord op boodskap #106400] Wo, 12 Oktober 2005 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:
> "Annette" skryf
>
>> BOSS: "Sipho, do you believe in life after Death?"
>> Sipho: "Ack-chewully, no Sir"
>
>
> Ons skaam ons dood vir jou.
>
> Die burgers van Swellendam

Sien wat ek bedoel????
Re: Spesjaal virrie Aantie [boodskap #106405 is 'n antwoord op boodskap #106402] Wo, 12 Oktober 2005 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"skryf

Die klank van die swak Engels is nogal naby aan
> soos wat hulle regtig praat

En ek kan vir jou wed dat jou Engels
snaakser klink as meeste van die swart
mense se Engels. Dit is vir my baie
komies dat sommige Afrikaners in SA dit so
het oor die Engelse uitspraak van die
swartmense. As hulle nou opmerkings
wil maak oor die uitspraak van Afrikaans
deur swartmense, dis nou 'n ander ding.
Maar om jou op die skouer te sit en klop
omdat jou Engelse uitspraak so goed is,
dit is belaglik. En snaaks genoeg, die
ouens wat so sit en kraai se geskrewe
Engels is gewoonlik bedroewig en mens
kan aanneem hulle uitspraak ook.

Gloudina
Re: Spesjaal virrie Aantie [boodskap #106407 is 'n antwoord op boodskap #106401] Wo, 12 Oktober 2005 16:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het ek vir een oomblik voorgegee dat dit net swart mense is? Of glo jy
dat net swart mense werkers is? Ons Afrikaners van die platteland praat
ook nie juis 'n wonderlike Engels nie, as ons kan, bygese. Dis juis ook
hoekom dit so snaaks is om Engels as amptelike taal te he en 95% van die
bevolking praat Afrikaans as gebruikstaal. Dis al 'n speletjie by die
staatsdepartmente. Jy praat Engels en as die persoon [nie noodwendig swart
nie] kyk jou so snaaks aan, dan slaan jy oor Afrikaans oor en dan sien jy
die verligting op die mens se gesig en julle kommunikeer wonderlik. Die
regering skryf voor dat die amptenary die mense in Engels moet besien.
Jy moet Namibie se weervoorspellings op TV sien as jy lekker wil lag.
Weereens nie noodwendig swart nie, maar hulle gooi Engels dat dit snaaks
klink. Fok patches is eintlik 'fog patches' en work, word 'wek'. En so
aan. Ons leef daarmee saam en lag saam...alle bevolkingsgroepe.

"Deneile" skryf in boodskap news:dij29e$c3l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Al gehoor hoe swak die Engelse woord gebruik van 'n Afrikaanse Boerseun
> is, laat my dink aan Tolla grappe...."Spring man spring"....dit is meer
> net die dialekt en dan praat die swartes in die meerderheid meer tale as
> ons, hul eie swart taal en gebroke Afrikaans en Engels wat heel
> verstaanbaar is. Kyk maar hoeveel Franse, Duitsers ens praat net hul
> moedertaal..en alle werkers steek maar lyf weg. Maar natuurlik die
> kerriehond wat nou al mal geskop is, is as jy met 'n swart persoon praat
> dan praat die meeste van ons mos in die dialekt soos hulle praat...."jy
> soek hom die wat?; jy vat hom daar by die agterkant..ens....
>
Re: Spesjaal virrie Aantie [boodskap #106410 is 'n antwoord op boodskap #106405] Do, 13 Oktober 2005 04:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
ag tog waar is die lemmetjies ?

"@rogers.com" skryf in boodskap news:yvCdnVQcj8-5uNDeRVn-qw@rogers.com...
>
> "Suidwester"skryf
>
> Die klank van die swak Engels is nogal naby aan
>> soos wat hulle regtig praat
>
> En ek kan vir jou wed dat jou Engels
> snaakser klink as meeste van die swart
> mense se Engels. Dit is vir my baie
> komies dat sommige Afrikaners in SA dit so
> het oor die Engelse uitspraak van die
> swartmense. As hulle nou opmerkings
> wil maak oor die uitspraak van Afrikaans
> deur swartmense, dis nou 'n ander ding.
> Maar om jou op die skouer te sit en klop
> omdat jou Engelse uitspraak so goed is,
> dit is belaglik. En snaaks genoeg, die
> ouens wat so sit en kraai se geskrewe
> Engels is gewoonlik bedroewig en mens
> kan aanneem hulle uitspraak ook.
>
> Gloudina
>
Re: Spesjaal virrie Aantie [boodskap #106412 is 'n antwoord op boodskap #106405] Do, 13 Oktober 2005 06:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek se mos jou kop kap aan. Ek het reg aan die begin gese ons mense op die
platteland se Engels is nie goed nie. Raas jou kop, of wat?

"@rogers.com" skryf in boodskap news:yvCdnVQcj8-5uNDeRVn-qw@rogers.com...
>
> "Suidwester"skryf
>
> Die klank van die swak Engels is nogal naby aan
>> soos wat hulle regtig praat
>
> En ek kan vir jou wed dat jou Engels
> snaakser klink as meeste van die swart
> mense se Engels. Dit is vir my baie
> komies dat sommige Afrikaners in SA dit so
> het oor die Engelse uitspraak van die
> swartmense. As hulle nou opmerkings
> wil maak oor die uitspraak van Afrikaans
> deur swartmense, dis nou 'n ander ding.
> Maar om jou op die skouer te sit en klop
> omdat jou Engelse uitspraak so goed is,
> dit is belaglik. En snaaks genoeg, die
> ouens wat so sit en kraai se geskrewe
> Engels is gewoonlik bedroewig en mens
> kan aanneem hulle uitspraak ook.
>
> Gloudina
>
Re: Spesjaal virrie Aantie [boodskap #106446 is 'n antwoord op boodskap #106400] Sa, 15 Oktober 2005 08:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Rautenbach  is tans af-lyn  Pieter Rautenbach
Boodskappe: 31
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
@rogers.com wrote:
> "Annette" skryf
>
>> BOSS: "Sipho, do you believe in life after Death?"
>> Sipho: "Ack-chewully, no Sir"
>
>
> Ons skaam ons dood vir jou.
>
> Die burgers van Swellendam

Ek's lief vir my dorp -- moenie die naam rondslinger nie.
Re: Spesjaal virrie Aantie [boodskap #106447 is 'n antwoord op boodskap #106405] Sa, 15 Oktober 2005 08:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Rautenbach  is tans af-lyn  Pieter Rautenbach
Boodskappe: 31
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
@rogers.com wrote:
> "Suidwester"skryf
>
>> Die klank van die swak Engels is nogal naby aan
>> soos wat hulle regtig praat
>
> En ek kan vir jou wed dat jou Engels
> snaakser klink as meeste van die swart
> mense se Engels. Dit is vir my baie
> komies dat sommige Afrikaners in SA dit so
> het oor die Engelse uitspraak van die
> swartmense. As hulle nou opmerkings
> wil maak oor die uitspraak van Afrikaans
> deur swartmense, dis nou 'n ander ding.
> Maar om jou op die skouer te sit en klop
> omdat jou Engelse uitspraak so goed is,
> dit is belaglik. En snaaks genoeg, die
> ouens wat so sit en kraai se geskrewe
> Engels is gewoonlik bedroewig en mens
> kan aanneem hulle uitspraak ook.
>
> Gloudina

En watter aksent van die Engelse taal is nou *eintlik* Engels? Vergelyk
drie nasies wat almal die Engelse taal praat: die VK, die VSA en
Australië. Elkeen het 'n ander kenmerkende aksent en selfs binne 'n
gegewe land is daar 'n aantal aksente. En nou wil ek die
Suid-Afrikaanse Engelse aksent byvoeg (soos gepraat deur
Suid-Afrikaanse Engelssprekendes en Afrikaanssprekendes
onderskeidelik). Tussen al hierdie variante is die fonetika tog
min-of-meer dieselfde wat maak dat ons almal mekaar redelik maklik kan
verstaan. Dink aan die dae toe Afrika Engels (my naam vir die Engels
wat deur die onderskeie swart groepe gepraat word) nog vir die blankes
nuut was op TV. Meeste blankes het gesukkel om dit te verstaan, maar
dit was net 'n kwessie van tyd en vandag verstaan ons in SA mekaar heel
goed. Die punt wat ek hier maak is dat daar 'n groot verskil tussen
Afrika Engels en Engels soos gepraat deur die ander groepe wat ek
genoem het is.

Waar ek aan die Universiteit van Stellenbosch gestudeer het, word daar
baie navorsing gedoen oor statistiese modellering van die gesproke
Engelse taal -- tipies om klassifikasie en verifikasie te doen. Die
feit is dat die modelle van die groepe wat ek eerste genoem het
oorvleuel, maar dat Afrika Engels effens eenkant staan. Die fonetiese
patrone verskil. Dis vanuit 'n wetenskaplike oogpunt.

Ek sê dus nie dat enige van die bogenoemde aksente verkeerd is nie en
ook nie dat sekeres reg is nie. Net dat sekere aksente nader aan mekaar
is en daar dus 'n sekere verwagting is as iemand sê hy/sy gaan met jou
Engels praat.

Pieter
Re: Spesjaal virrie Aantie [boodskap #106457 is 'n antwoord op boodskap #106447] Sa, 15 Oktober 2005 10:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Pieter Rautenbach" wrote in message
news:1129365555.656004.250040@g43g2000cwa.googlegroups.com.. .

@rogers.com wrote:
> "Suidwester"skryf
>
>> Die klank van die swak Engels is nogal naby aan
>> soos wat hulle regtig praat
> Gloudina

En watter aksent van die Engelse taal is nou *eintlik* Engels? Vergelyk
drie nasies wat almal die Engelse taal praat: die VK, die VSA en
Australië. Elkeen het 'n ander kenmerkende aksent en selfs binne 'n
gegewe land is daar 'n aantal aksente. En nou wil ek die
Suid-Afrikaanse Engelse aksent byvoeg (soos gepraat deur
Suid-Afrikaanse Engelssprekendes en Afrikaanssprekendes
onderskeidelik). Tussen al hierdie variante is die fonetika tog
min-of-meer dieselfde wat maak dat ons almal mekaar redelik maklik kan
verstaan. Dink aan die dae toe Afrika Engels (my naam vir die Engels
wat deur die onderskeie swart groepe gepraat word) nog vir die blankes
nuut was op TV. Meeste blankes het gesukkel om dit te verstaan, maar
dit was net 'n kwessie van tyd en vandag verstaan ons in SA mekaar heel
goed. Die punt wat ek hier maak is dat daar 'n groot verskil tussen
Afrika Engels en Engels soos gepraat deur die ander groepe wat ek
genoem het is.

Waar ek aan die Universiteit van Stellenbosch gestudeer het, word daar
baie navorsing gedoen oor statistiese modellering van die gesproke
Engelse taal -- tipies om klassifikasie en verifikasie te doen. Die
feit is dat die modelle van die groepe wat ek eerste genoem het
oorvleuel, maar dat Afrika Engels effens eenkant staan. Die fonetiese
patrone verskil. Dis vanuit 'n wetenskaplike oogpunt.

Ek sê dus nie dat enige van die bogenoemde aksente verkeerd is nie en
ook nie dat sekeres reg is nie. Net dat sekere aksente nader aan mekaar
is en daar dus 'n sekere verwagting is as iemand sê hy/sy gaan met jou
Engels praat.

Pieter
---------Baie interessant. Ek dink ook die probleem vir meeste swart mense
le by sekere klanke en ek weet nie of dit weens klanke uit hul eie tale kom
nie, maar duidelik het hulle 'n probleem met die 'o' klanke in sy
verskillende vorme. Vat bv die woord 'fucus' wat uitgepreek word 'foukus'.
Hulle roep hom '4kas' en weet nie van die 'vou' nie. Ek let ook op op
televisie dat van die swart kommentators vind ook probleme met die 'o' [met
'n kappie op, maar ek kan hom nie op die laptop maak nie]-klank.
Re: Spesjaal virrie Aantie [boodskap #106460 is 'n antwoord op boodskap #106447] Sa, 15 Oktober 2005 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Pieter Rautenbach" skryf

> En watter aksent van die Engelse taal is nou *eintlik* Engels? Vergelyk
> drie nasies wat almal die Engelse taal praat: die VK, die VSA en
> Australië.

Ja, ek merk op dat in sommige flieks waar Skotte praat, hulle
nou onderskrifte gee in Engelse flieks, sodat mens die aksent
kan verstaan.
Ek het oor die jare ook oorgeslaan na dink dat die
Engels wat hulle op die BBC praat "normaal" is en die
Noord-Amerikaanse aksent vir my "vreemd" was, oorgeslaan
na die aanname dat die Noord-Amerikaanse aksent normaal
is en die BBC Engels vreeslik snaaks.

Gloudina
Re: Spesjaal virrie Aantie [boodskap #106461 is 'n antwoord op boodskap #106446] Sa, 15 Oktober 2005 11:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Pieter Rautenbach" skrryf

>> Die burgers van Swellendam
>
> Ek's lief vir my dorp -- moenie die naam rondslinger nie.

Ek wonder of jy weet wat die storie agter
hierdie opmerking is?
Woon jy in Swellendam op die oomblik?

Gloudina
Re: Spesjaal virrie Aantie [boodskap #106462 is 'n antwoord op boodskap #106447] Sa, 15 Oktober 2005 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Pieter Rautenbach" skryf

> . Die
> feit is dat die modelle van die groepe wat ek eerste genoem het
> oorvleuel, maar dat Afrika Engels effens eenkant staan. Die fonetiese
> patrone verskil. Dis vanuit 'n wetenskaplike oogpunt.

Daar moet in ag geneem word dat "swart Engels" in SA
beinvloed is op sekere maniere:
(1) Meeste van die Engels wat in SA aangeleer is deur
swartmense, was in die Viktoriaanse tydperk aan
die einde van die laaste eeu, veral as gevolg van die
invloed van sendelinge. Viktoriaanse Engels was
meer kleurryk, meer geinteresseerd in beskrywing,
meer pedanties tot 'n sekere mate. As jy dus twee
Zoeloes met mekaar hoor praat in Engels, dan hoor
jy twee mense wat geniet om "the taal" van hulle
tonge te laat rol. Hulle gebruik uitdrukkinge wat
in moderne SA Engels nie meer bestaan nie.
(2) Baie van die sendelinge wat in die Britse gemenebes
werksaam was, was ook Skots. Met hulle breë
Skotse aksente het hulle ook bygedra tot die
veelvuldigheid van die uitsprekings van woorde
in swart Engels.

Ek meen ook dat as mense soos Suidwester SA swart
Engels kritiseer, hy dit doen omdat sy Afrikaanse oor
objekteer teen sekere klanke, en nie omdat die swart
mense se Engels nou eintlik verkeerd is nie. Vergelyk
nou maar twee mense in Indië wat met mekaar Engels
praat, en die indruk is nog eienaardiger.

Gloudina
Re: Spesjaal virrie Aantie [boodskap #106469 is 'n antwoord op boodskap #106394] So, 16 Oktober 2005 05:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink enige plek waar jy jou bevind sal aan daardie beskrywing gestand kan
doen.
--
Groetnis
Annette
"Ben Ehlers" wrote in
message news:11548ed323672790c3c563acd7ef37ff@msgid.frell.theremaile r.net...
> Nee swellendam is n fokken kak plek - vol boeRE wat die swartes
> opfok. Daardie vet boeppens boERE wat rond ry in hulle nizzan
> bakkies is nes varke. En ja, weet julle wat - die dominee van
> daardie god verdomde plek stoot meite. Fokken doose by daardie
> vuil boER plek. Die ANC moes spykerdraad rond die dorp sit and
> al die diere binne in vashou. Dan kan die poes boERE nie meer
> kak maak.
>
Re: Spesjaal virrie Aantie [boodskap #106472 is 'n antwoord op boodskap #106461] So, 16 Oktober 2005 10:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter Rautenbach  is tans af-lyn  Pieter Rautenbach
Boodskappe: 31
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
@rogers.com wrote:
> "Pieter Rautenbach" skrryf
>
>>> Die burgers van Swellendam
>>
>> Ek's lief vir my dorp -- moenie die naam rondslinger nie.
>
>
> Ek wonder of jy weet wat die storie agter
> hierdie opmerking is?

Nee, geen idee nie... Sal graag wil hoor.

> Woon jy in Swellendam op die oomblik?

Ek's in die Kaap gebore, maar het op Swellendam grootgeword -- vandat
ek twee was daar gebly en na skool Stellenbosch toe, en my ouers het
nog vier jaar daar gebly.

Pieter
Re: Spesjaal virrie Aantie [boodskap #106474 is 'n antwoord op boodskap #106472] So, 16 Oktober 2005 12:55 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Pieter Rautenbach" skryf

>> Ek wonder of jy weet wat die storie agter
>> hierdie opmerking is?
>
> Nee, geen idee nie... Sal graag wil hoor.

Wel, so 'n paar jaar gelede het ons 'n liederlike
geveg gehad oor die kwaliteit van hospitale in
SA. Iemand het hier by ons gekuier wat tot
'n kort rukkie gelede op die Hospitaalraad
van Swellendam se hospitaal gedien het, en
wat vir my vertel het dat die hospitaal nie in
die verval is nie, selfs effens beter as tien
jaar gelede. Ek het dit toe aangehaal om
te vertel dat ek nie alles glo wat op die
nuusgroep vertel word nie. Ek is toe op
groot skaal aangeval, veral deur Annette,
wat haar tante Soes en haar man aangehaal
het en baie baie snedige opmerkings oor
die kwaliteit van die hospitaal in Swellendam
gemaak het. Later het hulle ook baie snedige
opmerkings begin maak oor my vriende
wat nou nog in Swellendam bly. Die vriendin
se man was wetenskap onderwyser in die
hoërskool, en sy bynaam was "Mol." As
jy daar skoolgegaan het, onthou jy hom
miskien.

Gloudina
Vorige onderwerp: Sak Sarel
Volgende onderwerp: Re: Fritz Wuehler
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 15:08:48 MGT 2024