Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Report Schmeport
Re: Report Schmeport [boodskap #106383] Di, 11 Oktober 2005 13:27 na volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Julle ouens gee die moegoeres te veel aandag, as niemandv reageer op sy
stront wat hy skommel nie sal hy die boodskap kry, moet nie eens sy plasings
oop maak nie! Sy twak verdien nie om gelees te word nie want dit is 'n
klomp bog wat hulle gebruik om vark hokke mee droog te le!

"kaalbaster" wrote in message
news:1129036690.236173.150980@g49g2000cwa.googlegroups.com.. .
>
> Anonymous via the Cypherpunks Tonga Remailer wrote:
>> Why dont you report yourself for being so abusive to so many for so long
>> you great big rocky prick Kaalbaster!
>> 1949 - 1994 (Seems like ones fours and nines are numbers planks should be
>> wary of).
>
> Why dont you stay of this news group your prick!!
>
Re: Report Schmeport [boodskap #106386 is 'n antwoord op boodskap #106383] Di, 11 Oktober 2005 16:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"kaalbaster" skryf

> Why dont you stay of this news group your prick!!

Jy kla op 'n ander plek oor mense op hierdie nuusgroep
wat die nuusgroep so besoedel. Hoekom hou jý nie op
om in Engels ( taamlike bedroeflike Engels) op hierdie
Afrikaanse nuusgroep te pos nie. En hou op om vloek-
woorde te gebruik. Jy stook net die vuurtjie.

Die Ruiter van die Derde Republiek
Re: Report Schmeport [boodskap #106388 is 'n antwoord op boodskap #106383] Wo, 12 Oktober 2005 04:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, daar word gans te veel bandwidth op hom gemors.

Spencer
Re: Report Schmeport [boodskap #106390 is 'n antwoord op boodskap #106386] Wo, 12 Oktober 2005 05:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:
> "kaalbaster" skryf
>
>> Why dont you stay of this news group your prick!!
>
> Jy kla op 'n ander plek oor mense op hierdie nuusgroep
> wat die nuusgroep so besoedel. Hoekom hou jý nie op
> om in Engels ( taamlike bedroeflike Engels) op hierdie
> Afrikaanse nuusgroep te pos nie. En hou op om vloek-
> woorde te gebruik. Jy stook net die vuurtjie.
>
> Die Ruiter van die Derde Republiek

Ja, jy, ek lees ook al jou insae in die groep te lees en blyk dit jy is
ook een van die wat altyd almal aanval. Is jy nou moes vir Suidwester
en al die ander nou val jy my aan? Ek praat Afrikaans en het op engels
geantwoord omdat "Report Schmeport" engels geskryf het. Is dit genoeg
antwoord Gloudina.
Re: Report Schmeport [boodskap #106399 is 'n antwoord op boodskap #106390] Wo, 12 Oktober 2005 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"kaalbaster" skryf

Ja, jy, ek lees ook al jou insae in die groep te lees en blyk dit jy is
ook een van die wat altyd almal aanval.

Ja, maar ek doen dit op Afrikaans, en nie in
geradbraakte Engels nie.

Gloudina
Re: Report Schmeport [boodskap #106404 is 'n antwoord op boodskap #106399] Wo, 12 Oktober 2005 14:27 Na vorige boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:
> "kaalbaster" skryf
>
> Ja, jy, ek lees ook al jou insae in die groep te lees en blyk dit jy is
> ook een van die wat altyd almal aanval.
>
> Ja, maar ek doen dit op Afrikaans, en nie in
> geradbraakte Engels nie.
>
> Gloudina

Slimjan, jy antwoord in engels as iemand in engels skryf!! Wat was so
geradbraak in my engels? ? die woord "prick"?
Vorige onderwerp: Re: Doelwit is sy naam
Volgende onderwerp: Ik zoek ou vriend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 00:01:43 MGT 2024