Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Al Gore ..
Re: Al Gore .. [boodskap #106334] Vr, 07 Oktober 2005 21:42 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

> Ek het die artikel halfpad gelees, en toe besef ek Al Gore is een van die
> redes waarom mense nie wil lees nie. Waarom kom hy nie tot die punt nie.

Dis natuurlik 'n toespraak van 'n uur wat daar gegee
word. Dus moet jy vir hom vergeef as dit te lank is.
Hy praat ook oor Amerikaanse toestande, dus weet
jy heelwaarskynlik nie waarvan hy praat nie. Hy is
ook besig om te verduidelik hoekom hy en sy
vennoot besluit het om 'n TV ( of radio) kanaal
te skep waar "ware" nuus gekry kan word.
Die moeilikheid is juis, soos jy vereis, dat
mense gou "tot 'n punt moet kom." Jy wil
met die lepel gevoer word. Jy wil nie luister
en vir jouself besluit nie.

Tant Hessie van die Derde Republiek
Re: Al Gore .. [boodskap #106340 is 'n antwoord op boodskap #106334] Sa, 08 Oktober 2005 07:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
En die antie is die bewonderaar van twak praat.....en tarzantwak kweek!

"@rogers.com" skryf in boodskap news:PP-dnc7OP4QHdNveRVn-gA@rogers.com...
>
> "Jonas" skryf
>
>> Ek het die artikel halfpad gelees, en toe besef ek Al Gore is een van die
>> redes waarom mense nie wil lees nie. Waarom kom hy nie tot die punt nie.
>
> Dis natuurlik 'n toespraak van 'n uur wat daar gegee
> word. Dus moet jy vir hom vergeef as dit te lank is.
> Hy praat ook oor Amerikaanse toestande, dus weet
> jy heelwaarskynlik nie waarvan hy praat nie. Hy is
> ook besig om te verduidelik hoekom hy en sy
> vennoot besluit het om 'n TV ( of radio) kanaal
> te skep waar "ware" nuus gekry kan word.
> Die moeilikheid is juis, soos jy vereis, dat
> mense gou "tot 'n punt moet kom." Jy wil
> met die lepel gevoer word. Jy wil nie luister
> en vir jouself besluit nie.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>
Re: Al Gore .. [boodskap #106344 is 'n antwoord op boodskap #106334] Sa, 08 Oktober 2005 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - soos gewoonlik is jy verkeerd. Dis of die tarzantwakkies of
verkalking van die breinare - wie sal weet.
Maar ek is bly jy lig my in oor die doel van die "toespraak". Al Gore wat 'n
koerant wil publiseer wat die "waarheid" gaan verkondig.
Snaaks - ek wag al lank so 'n koerant. En Anti, is 'n onsuksesvolle
politikus nie juis die aangewese mens om die "waarheid" te "genereer nie"?
(Jy kan gerus vir koerant gaan werk - jy het mos die patentereg op die
waarheid.)
Maar, al lewer jy 'n toespraak dan kom jy tot die punt. Dit is hoe mense
deesdae waarneem. Mense is nie meer so dom soos in jou dae nie. Toe elke
tweede aap 'n doktorsgraadtjie kon losskrop nie.Vandag het hulle nie tyd vir
slimpraatjies nie. Hulle weet dat die waarheid baie kort en verstaanbaar is.
En daar is 'n inligtingsontploffing wat plaasvind - enige mens wat koers wil
hou moet die korrels van die kaf kan skei sonder veel moeite.

Eienaardig dat die demokrate altyd beter weet as die res - maar nie instaat
is om hul boodskap aan die meerderheid van die Amerikaanse bevolking kan
oorddra, en so 'n verkiesing te wen nie..
Re: Al Gore .. [boodskap #106347 is 'n antwoord op boodskap #106344] Sa, 08 Oktober 2005 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
news[3]  is tans af-lyn  news[3]
Boodskappe: 61
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Eienaardig dat die demokrate altyd beter weet as die res - maar nie instaat
is om hul boodskap aan die meerderheid van die Amerikaanse bevolking kan
oorddra, en so 'n verkiesing te wen nie..
Jonas

Hou maar die volgende verkiesing dop. Die republikeine het nou so baie
crooks, liegbekke en dumbwits dat hulle nie n kans het om weer te wen nie.
Daar is nie eens n kandidaad wat n moontlike kans het nie. Terwyl die
demokrate n hele paar het.

(nou bloos ek in my mou, ek is eintlik n republikein, maar n baie, baie
liberal een . . . :-)

-e-
Re: Al Gore .. [boodskap #106349 is 'n antwoord op boodskap #106347] Sa, 08 Oktober 2005 22:15 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"news" skryf

> Hou maar die volgende verkiesing dop. Die republikeine het nou so baie
> crooks, liegbekke en dumbwits dat hulle nie n kans het om weer te wen nie.
> Daar is nie eens n kandidaad wat n moontlike kans het nie.

Dink jy werklik so. Ek is so pessimisties, dat ek
maar net weer verwag dat die Republikeine sal
wen. Die enigste hoop is dat sommige Republikeine
self in opstand sal kom teen die Bush-hegemonie
en vir hulle uitskop uit eie geledere. Soos die
Nasionaliste destyds met P.W. gemaak het.

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: God vs. the Bible
Volgende onderwerp: cc
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 20:48:00 MGT 2024