Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Al Gore ..
Re: Al Gore .. [boodskap #106334] |
Vr., 07 Oktober 2005 21:42  |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" skryf
> Ek het die artikel halfpad gelees, en toe besef ek Al Gore is een van die
> redes waarom mense nie wil lees nie. Waarom kom hy nie tot die punt nie.
Dis natuurlik 'n toespraak van 'n uur wat daar gegee
word. Dus moet jy vir hom vergeef as dit te lank is.
Hy praat ook oor Amerikaanse toestande, dus weet
jy heelwaarskynlik nie waarvan hy praat nie. Hy is
ook besig om te verduidelik hoekom hy en sy
vennoot besluit het om 'n TV ( of radio) kanaal
te skep waar "ware" nuus gekry kan word.
Die moeilikheid is juis, soos jy vereis, dat
mense gou "tot 'n punt moet kom." Jy wil
met die lepel gevoer word. Jy wil nie luister
en vir jouself besluit nie.
Tant Hessie van die Derde Republiek
|
|
|
|
|
|
Re: Al Gore .. [boodskap #106349 is 'n antwoord op boodskap #106347] |
Sa., 08 Oktober 2005 22:15  |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"news" skryf
> Hou maar die volgende verkiesing dop. Die republikeine het nou so baie
> crooks, liegbekke en dumbwits dat hulle nie n kans het om weer te wen nie.
> Daar is nie eens n kandidaad wat n moontlike kans het nie.
Dink jy werklik so. Ek is so pessimisties, dat ek
maar net weer verwag dat die Republikeine sal
wen. Die enigste hoop is dat sommige Republikeine
self in opstand sal kom teen die Bush-hegemonie
en vir hulle uitskop uit eie geledere. Soos die
Nasionaliste destyds met P.W. gemaak het.
Gloudina
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 10 06:43:41 UTC 2025
|