Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lui mense
Lui mense [boodskap #106341] Sa, 08 Oktober 2005 07:30
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Prof Jonathan Jansen, dekaan van departement van opvoedkunde by Tukkies,
reken Suid-Afrikaners is van die luiste mense op aarde. Ek dink hy slaan
die spyker op die kop, maar hy moet eerder gese het mense van Suider-Afrika,
want Namibie loop hiermee hand aan hand met SA. Die hele Afrika, eintlik.
Meeste mense werk slegs 5 dae in die week en het meer as 21 werksdae per
jaar as verlof. 13 Openbare vakansiedae. Wat meer is daar nog om te se?
Die staatsdienste is uiters swak deesdae, met lui, vet mense wat in jou
gesig sit en vreet terwyl hy veronderstel is om jou te bedien. Dis niks
snaaks om meer as 50% van 'n departement op verlof te sien nie. En op 'n
Vrydag! Hier van 10:00 die oggend begin die mense se naweek al....
Vorige onderwerp: Re: Stout Mense
Volgende onderwerp: Re: God vs. the Bible
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 09:45:54 MGT 2024