Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Al Gore ..
Al Gore .. [boodskap #106338] |
Sa., 08 Oktober 2005 04:07  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het die artikel halfpad gelees, en toe besef ek Al Gore is een van die
redes waarom mense nie wil lees nie. Waarom kom hy nie tot die punt nie. Die
goeie, waar dinge in die lewe is kort en eenvoudig. Almal verstaan dit, want
jy die skrywer verstaan dit - as jy dit nie verstaan en in eenvoudige woorde
vir my kaan weergee nie, dan verstaan jy dit ook nie. Hier's 'n
uitdrukkingtjie wat ek voor my lessenaar hou.
"The older I grow the more clearly I perceive the winning beauty of
simplicity in thought, conduct and speech." - Pope John XXIII.
|
|
|
|
|
Re: Al Gore .. [boodskap #106367 is 'n antwoord op boodskap #106348] |
Ma., 10 Oktober 2005 09:48  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 8 Oct 2005 19:03:14 -0300, "news" wrote:
> ek hoop so Gloudina. Jammer die ver regses het nou oorgeneem, die
> oorspronklike beginsel van min regering, fiscal responsibility ens. wat die
> republikeine voor gestaan het word bederf deur die sotlike kandidate wat dit
> nou beheer. Ek hoop nog steeds McCane staan vir Pres., ek sal vir hom stem
> as hy homself verkiesbaar sou stel, n paar ander ook, maar die meeste is
> maar regtig power.
>
> Ellie
Van hier ver af lyk McCain ook na iets sensible.
Verder lyk dit asof die Demokrate aan die een of ander verlamming of
kindersiekte lei.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 22:05:17 UTC 2025
|