Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Gratis Afrikaanse speltoetser
|
Re: Gratis Afrikaanse speltoetser [boodskap #106218 is 'n antwoord op boodskap #106204] |
Vr., 30 September 2005 18:16  |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het dit so 'n week of wat gelede begin gebruik. So ver werk dit baie
goed. Dit sukkel net met al die saamgestelde selfstandige naamwoorde wat
ons in Afrikaans gebruik.
"Jonas" skryf in boodskap news:dhgv9l$16s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> www.wspel.co.za - geniet dit.... (uiteindelik iets verniet).
>
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 22:26:46 UTC 2025
|