Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe pous steek stokkie voor agtermekaarkêrels
Nuwe pous steek stokkie voor agtermekaarkêrels [boodskap #106093 is 'n antwoord op boodskap #106104] Sa, 24 September 2005 14:55 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die nuwe pous gaan geen moffies toelaat tot die bediening nie.
Voorwaar 'n goeie voorbeeld vir die NG Kerk.
Re: Nuwe pous steek stokkie voor agtermekaarkêrels [boodskap #106094 is 'n antwoord op boodskap #106093] Sa, 24 September 2005 07:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Suidwester man!! Jy soek nou mos moeilikheid!!
Die vrolikes moet heel voor sit, dan sal die manne veilig voel:))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:-badnYopPM43bKneRVn-gA@is.co.za...
> Die oplossing? Laat hulle net heel agter in die kerk sit...
> "Jonas" wrote in message
> news:dh2ppf$ihc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die nuwe pous gaan geen moffies toelaat tot die bediening nie.
>> Voorwaar 'n goeie voorbeeld vir die NG Kerk.
>>
>
Re: Nuwe pous steek stokkie voor agtermekaarkêrels [boodskap #106098 is 'n antwoord op boodskap #106094] Sa, 24 September 2005 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
Of hulle moet een bord in die broek steek
"Annette" skryf in boodskap news:dh306m$aq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee Suidwester man!! Jy soek nou mos moeilikheid!!
> Die vrolikes moet heel voor sit, dan sal die manne veilig voel:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:-badnYopPM43bKneRVn-gA@is.co.za...
>> Die oplossing? Laat hulle net heel agter in die kerk sit...
>> "Jonas" wrote in message
>> news:dh2ppf$ihc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die nuwe pous gaan geen moffies toelaat tot die bediening nie.
>>> Voorwaar 'n goeie voorbeeld vir die NG Kerk.
>>>
>>
>
Re: Nuwe pous steek stokkie voor agtermekaarkêrels [boodskap #106100 is 'n antwoord op boodskap #106093] Sa, 24 September 2005 10:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gerard van Wilgen  is tans af-lyn  Gerard van Wilgen
Boodskappe: 28
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Junior Lid
Jonas wrote:
> Die nuwe pous gaan geen moffies toelaat tot die bediening nie.
> Voorwaar 'n goeie voorbeeld vir die NG Kerk.
>
>

Nou sal dit vir die Katolieke kerk nog moeilijker word om genoeg
priesters te vind. Baie heteroseksuele manne dra immers nie graag jurke
nie, en word nie seksueel aangetrek deur misdienaartjies nie.

--

Gerard van Wilgen

www.majstro.com - Multlingva tradukvortaro
www.erotikejo.com - Internacia seksportalo
Re: Nuwe pous steek stokkie voor agtermekaarkêrels [boodskap #106101 is 'n antwoord op boodskap #106094] Sa, 24 September 2005 10:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hang af van waar jy staan en waarvoor jy ontvanklik is! Maar jy's reg.
Ek is seker onsimpatiek met die agtermekaarkerels, maar eintlik moet mens
simpatie he. Lekker goed is biltong, tjoklits, parra.......maar om DAAR
jou plesier te vind? Dit moet 'n straf wees.

"Annette" skryf in boodskap news:dh306m$aq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee Suidwester man!! Jy soek nou mos moeilikheid!!
> Die vrolikes moet heel voor sit, dan sal die manne veilig voel:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:-badnYopPM43bKneRVn-gA@is.co.za...
>> Die oplossing? Laat hulle net heel agter in die kerk sit...
>> "Jonas" wrote in message
>> news:dh2ppf$ihc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die nuwe pous gaan geen moffies toelaat tot die bediening nie.
>>> Voorwaar 'n goeie voorbeeld vir die NG Kerk.
>>>
>>>


>
Re: Nuwe pous steek stokkie voor agtermekaarkêrels [boodskap #106104 is 'n antwoord op boodskap #106093] Sa, 24 September 2005 07:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die oplossing? Laat hulle net heel agter in die kerk sit...

"Jonas" skryf in boodskap news:dh2ppf$ihc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die nuwe pous gaan geen moffies toelaat tot die bediening nie.
> Voorwaar 'n goeie voorbeeld vir die NG Kerk.
>
Re: Nuwe pous steek stokkie voor agtermekaarkêrels [boodskap #106121 is 'n antwoord op boodskap #106100] Ma, 26 September 2005 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek is bly die Pous het 'n stokkie VOOR die moffies gesteek en nie AGTER nie.
Hoe belangrik is voorsetsels to nie.......

"Gerard van Wilgen" skryf in boodskap news:43352978$0$19484$ba620dc5@text.nova.planet.nl...
> Jonas wrote:
>> Die nuwe pous gaan geen moffies toelaat tot die bediening nie.
>> Voorwaar 'n goeie voorbeeld vir die NG Kerk.


>
> Nou sal dit vir die Katolieke kerk nog moeilijker word om genoeg priesters
> te vind. Baie heteroseksuele manne dra immers nie graag jurke nie, en word
> nie seksueel aangetrek deur misdienaartjies nie.
>
> --
>
> Gerard van Wilgen
>
> www.majstro.com - Multlingva tradukvortaro
> www.erotikejo.com - Internacia seksportalo
Re: Nuwe pous steek stokkie voor agtermekaarkêrels [boodskap #106132 is 'n antwoord op boodskap #106121] Di, 27 September 2005 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis juis daardie stokkies voor wat die wortel van die kwaad is:)))
--
Groetnis
Annette
"Francois Human" wrote in message
news:1127744740.1c9e22d14a6ee56d0f48e77e03fd2c2d@teranews...
> Ek is bly die Pous het 'n stokkie VOOR die moffies gesteek en nie AGTER nie.
> Hoe belangrik is voorsetsels to nie.......
>
>
> "Gerard van Wilgen" wrote in message
> news:43352978$0$19484$ba620dc5@text.nova.planet.nl...
>> Jonas wrote:
>>> Die nuwe pous gaan geen moffies toelaat tot die bediening nie.
>>> Voorwaar 'n goeie voorbeeld vir die NG Kerk.
>
>
>>
>> Nou sal dit vir die Katolieke kerk nog moeilijker word om genoeg priesters
>> te vind. Baie heteroseksuele manne dra immers nie graag jurke nie, en word
>> nie seksueel aangetrek deur misdienaartjies nie.
>>
>> --
>>
>> Gerard van Wilgen
>>
>> www.majstro.com - Multlingva tradukvortaro
>> www.erotikejo.com - Internacia seksportalo
>
Re: Nuwe pous steek stokkie voor agtermekaarkêrels [boodskap #106139 is 'n antwoord op boodskap #106132] Di, 27 September 2005 12:51 Na vorige boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
dink dis hier "in die kwaad"

"Annette" skryf in boodskap news:dhapq8$pnj$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis juis daardie stokkies voor wat die wortel van die kwaad is:)))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Francois Human" wrote in message
> news:1127744740.1c9e22d14a6ee56d0f48e77e03fd2c2d@teranews...
>> Ek is bly die Pous het 'n stokkie VOOR die moffies gesteek en nie AGTER nie.
>> Hoe belangrik is voorsetsels to nie.......

>> "Gerard van Wilgen" wrote in message
>> news:43352978$0$19484$ba620dc5@text.nova.planet.nl...
>>> Jonas wrote:
>>>> Die nuwe pous gaan geen moffies toelaat tot die bediening nie.
>>>> Voorwaar 'n goeie voorbeeld vir die NG Kerk.
>>
>>>
>>> Nou sal dit vir die Katolieke kerk nog moeilijker word om genoeg priesters
>>> te vind. Baie heteroseksuele manne dra immers nie graag jurke nie, en word
>>> nie seksueel aangetrek deur misdienaartjies nie.
>>>
>>> --
>>>
>>> Gerard van Wilgen
>>>
>>> www.majstro.com - Multlingva tradukvortaro
>>> www.erotikejo.com - Internacia seksportalo
>
Vorige onderwerp: Re: HOUSE RENT LAWS
Volgende onderwerp: Afrikaans bo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 18:10:00 MGT 2024