Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Van plase en dinge......
Van plase en dinge...... [boodskap #106019] Wo, 21 September 2005 07:39 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees gister dat 'n boer vertel van die boereverenigingvergadering waarop
hulle die vergadering oopmaak vir algemene bespreking. Die een vraag wat
aan hulle gevra was, was as hulle nou R20 miljoen moet kry om te maak
daarmee wat hulle wil, sou hulle grond koop en gaan boer? Blykbaar kon
daar onder die 150-sterk vergadering nie 'n enkele boer gevind word wat kon
se dat hy weer sal gaan boer nie.
Op die oog af mag dit na niks klink nie, maar die landbou....kommersiele
landbou, is die ruggraat van enige suksesvolle ekonomie en as jou produsente
nie meer wil nie, dan het jy groot probleme.
Re: Van plase en dinge...... [boodskap #106027 is 'n antwoord op boodskap #106019] Wo, 21 September 2005 10:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dit is nie te se hulle wil nie boer nie, hulle dink maar net dit sal
makliker wees om die R20 miljoen in hul sak te steek as wat dit is om te
boer, enige ou sal die geld kies in plaas van om te werk, so jou gedate van
"as jou produsente nie meer wil nie, dan het jy groot probleme." sit die pot
mis!

"Suidwester" skryf in boodskap news:tuSdnTew2sr2qKzeRVn-3g@is.co.za...
> Ek lees gister dat 'n boer vertel van die boereverenigingvergadering
> waarop hulle die vergadering oopmaak vir algemene bespreking. Die een
> vraag wat aan hulle gevra was, was as hulle nou R20 miljoen moet kry om te
> maak daarmee wat hulle wil, sou hulle grond koop en gaan boer? Blykbaar
> kon daar onder die 150-sterk vergadering nie 'n enkele boer gevind word
> wat kon se dat hy weer sal gaan boer nie.
> Op die oog af mag dit na niks klink nie, maar die
> landbou....kommersiele landbou, is die ruggraat van enige suksesvolle
> ekonomie en as jou produsente nie meer wil nie, dan het jy groot probleme.
>
Re: Van plase en dinge...... [boodskap #106029 is 'n antwoord op boodskap #106019] Wo, 21 September 2005 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nee watter ou sal nog wil boer as hy klaar R20 miljoen in sy sak het? Jy is
verkeerd. Hoekom spesifiek 'n swartman kan 'n witman ook nie die grond koop
nie dan kan jy dit huur? Maar nou ja dit is mos tipies Suidwester sien net
in swart en wit en wit is altyd die beste en die swartman het mos natuurlik
die halwe verstand wat die witman wil uitbyt???

"Suidwester" skryf in boodskap news:3O-dnR0ud_SZyazeRVn-sw@is.co.za...
> Jy is verkeerd. Hoe maak jy 'n klein fortuintjie uit boerdery? Begin
> met 'n grote! Wie, met 'n halwe verstand, sal plaasgrond koop in Afrika?
> Dis veel makliker: Kry 'n swart man om dit te koop en huur dit by hom.
> Werk die kak uit die grond uit en as jy daarmee klaar is, kry vir jou 'n
> ander huurplaas.
> "Deneile" wrote in message
> news:dgrd9n$av2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit is nie te se hulle wil nie boer nie, hulle dink maar net dit sal
>> makliker wees om die R20 miljoen in hul sak te steek as wat dit is om te
>> boer, enige ou sal die geld kies in plaas van om te werk, so jou gedate
>> van "as jou produsente nie meer wil nie, dan het jy groot probleme." sit
>> die pot mis!

>> "Suidwester" wrote in message
>> news:tuSdnTew2sr2qKzeRVn-3g@is.co.za...
>>> Ek lees gister dat 'n boer vertel van die boereverenigingvergadering
>>> waarop hulle die vergadering oopmaak vir algemene bespreking. Die een
>>> vraag wat aan hulle gevra was, was as hulle nou R20 miljoen moet kry om
>>> te maak daarmee wat hulle wil, sou hulle grond koop en gaan boer?
>>> Blykbaar kon daar onder die 150-sterk vergadering nie 'n enkele boer
>>> gevind word wat kon se dat hy weer sal gaan boer nie.
>>> Op die oog af mag dit na niks klink nie, maar die
>>> landbou....kommersiele landbou, is die ruggraat van enige suksesvolle
>>> ekonomie en as jou produsente nie meer wil nie, dan het jy groot
>>> probleme.
>


>
Re: Van plase en dinge...... [boodskap #106035 is 'n antwoord op boodskap #106027] Wo, 21 September 2005 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy is verkeerd. Hoe maak jy 'n klein fortuintjie uit boerdery? Begin met
'n grote! Wie, met 'n halwe verstand, sal plaasgrond koop in Afrika? Dis
veel makliker: Kry 'n swart man om dit te koop en huur dit by hom. Werk
die kak uit die grond uit en as jy daarmee klaar is, kry vir jou 'n ander
huurplaas.

"Deneile" skryf in boodskap news:dgrd9n$av2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit is nie te se hulle wil nie boer nie, hulle dink maar net dit sal
> makliker wees om die R20 miljoen in hul sak te steek as wat dit is om te
> boer, enige ou sal die geld kies in plaas van om te werk, so jou gedate
> van "as jou produsente nie meer wil nie, dan het jy groot probleme." sit
> die pot mis!
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:tuSdnTew2sr2qKzeRVn-3g@is.co.za...
>> Ek lees gister dat 'n boer vertel van die boereverenigingvergadering
>> waarop hulle die vergadering oopmaak vir algemene bespreking. Die een
>> vraag wat aan hulle gevra was, was as hulle nou R20 miljoen moet kry om
>> te maak daarmee wat hulle wil, sou hulle grond koop en gaan boer?
>> Blykbaar kon daar onder die 150-sterk vergadering nie 'n enkele boer
>> gevind word wat kon se dat hy weer sal gaan boer nie.
>> Op die oog af mag dit na niks klink nie, maar die
>> landbou....kommersiele landbou, is die ruggraat van enige suksesvolle
>> ekonomie en as jou produsente nie meer wil nie, dan het jy groot
>> probleme.

>
Re: Van plase en dinge...... [boodskap #106044 is 'n antwoord op boodskap #106029] Wo, 21 September 2005 16:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit maak net nie sin vir 'n wit man om nou meer plaasgrond te koop nie.
Bou jy hom op sodat ander met verlangende oe daarna kyk, dan onteien hulle
hom. Veel makliker, soos ek gese het. Wat jy nie verstaan nie is dat die
regering eerste opsies op alle plaasgrond het en plase aan swart kopers
verskaf wat nie clue het van boer nie. Dan huur jy die grond by hom as hy
nie dit meer kan betaal nie. Eenvoudig.

"Deneile" skryf in boodskap news:dgrlfe$98g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee watter ou sal nog wil boer as hy klaar R20 miljoen in sy sak het? Jy
> is verkeerd. Hoekom spesifiek 'n swartman kan 'n witman ook nie die grond
> koop nie dan kan jy dit huur? Maar nou ja dit is mos tipies Suidwester
> sien net in swart en wit en wit is altyd die beste en die swartman het mos
> natuurlik die halwe verstand wat die witman wil uitbyt???
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3O-dnR0ud_SZyazeRVn-sw@is.co.za...
>> Jy is verkeerd. Hoe maak jy 'n klein fortuintjie uit boerdery? Begin
>> met 'n grote! Wie, met 'n halwe verstand, sal plaasgrond koop in
>> Afrika? Dis veel makliker: Kry 'n swart man om dit te koop en huur dit
>> by hom. Werk die kak uit die grond uit en as jy daarmee klaar is, kry vir
>> jou 'n ander huurplaas.
>> "Deneile" wrote in message
>> news:dgrd9n$av2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dit is nie te se hulle wil nie boer nie, hulle dink maar net dit sal
>>> makliker wees om die R20 miljoen in hul sak te steek as wat dit is om te
>>> boer, enige ou sal die geld kies in plaas van om te werk, so jou gedate
>>> van "as jou produsente nie meer wil nie, dan het jy groot probleme." sit
>>> die pot mis!
>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:tuSdnTew2sr2qKzeRVn-3g@is.co.za...
>>>> Ek lees gister dat 'n boer vertel van die boereverenigingvergadering
>>>> waarop hulle die vergadering oopmaak vir algemene bespreking. Die een
>>>> vraag wat aan hulle gevra was, was as hulle nou R20 miljoen moet kry om
>>>> te maak daarmee wat hulle wil, sou hulle grond koop en gaan boer?
>>>> Blykbaar kon daar onder die 150-sterk vergadering nie 'n enkele boer
>>>> gevind word wat kon se dat hy weer sal gaan boer nie.
>>>> Op die oog af mag dit na niks klink nie, maar die
>>>> landbou....kommersiele landbou, is die ruggraat van enige suksesvolle
>>>> ekonomie en as jou produsente nie meer wil nie, dan het jy groot
>>>> probleme.
>>
>
>


>
Re: Van plase en dinge...... [boodskap #106063 is 'n antwoord op boodskap #106044] Do, 22 September 2005 08:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hier by ons het die Ruperts nou 'n gedeelte van ander plaas gekoop waar
hulle nou besig is om huise te bou vir hul plaaswerkers ek dink daar gaan 5
plase se werkers gehuisves word. Van die bestaande huise op die plase gaan
gesloop woird ander gaan in gastehuise omskep word.

"Suidwester" skryf in boodskap news:GtidneufB7NJ66zeRVn-jg@is.co.za...
> Dit maak net nie sin vir 'n wit man om nou meer plaasgrond te koop nie.
> Bou jy hom op sodat ander met verlangende oe daarna kyk, dan onteien hulle
> hom. Veel makliker, soos ek gese het. Wat jy nie verstaan nie is dat
> die regering eerste opsies op alle plaasgrond het en plase aan swart
> kopers verskaf wat nie clue het van boer nie. Dan huur jy die grond by
> hom as hy nie dit meer kan betaal nie. Eenvoudig.
> "Deneile" wrote in message
> news:dgrlfe$98g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee watter ou sal nog wil boer as hy klaar R20 miljoen in sy sak het? Jy
>> is verkeerd. Hoekom spesifiek 'n swartman kan 'n witman ook nie die
>> grond koop nie dan kan jy dit huur? Maar nou ja dit is mos tipies
>> Suidwester sien net in swart en wit en wit is altyd die beste en die
>> swartman het mos natuurlik die halwe verstand wat die witman wil
>> uitbyt???


>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3O-dnR0ud_SZyazeRVn-sw@is.co.za...
>>> Jy is verkeerd. Hoe maak jy 'n klein fortuintjie uit boerdery? Begin
>>> met 'n grote! Wie, met 'n halwe verstand, sal plaasgrond koop in
>>> Afrika? Dis veel makliker: Kry 'n swart man om dit te koop en huur dit
>>> by hom. Werk die kak uit die grond uit en as jy daarmee klaar is, kry
>>> vir jou 'n ander huurplaas.
>>> "Deneile" wrote in message
>>> news:dgrd9n$av2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dit is nie te se hulle wil nie boer nie, hulle dink maar net dit sal
>>>> makliker wees om die R20 miljoen in hul sak te steek as wat dit is om
>>>> te boer, enige ou sal die geld kies in plaas van om te werk, so jou
>>>> gedate van "as jou produsente nie meer wil nie, dan het jy groot
>>>> probleme." sit die pot mis!
>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:tuSdnTew2sr2qKzeRVn-3g@is.co.za...
>>>> > Ek lees gister dat 'n boer vertel van die boereverenigingvergadering
>>>> > waarop hulle die vergadering oopmaak vir algemene bespreking. Die
>>>> > een vraag wat aan hulle gevra was, was as hulle nou R20 miljoen moet
>>>> > kry om te maak daarmee wat hulle wil, sou hulle grond koop en gaan
>>>> > boer? Blykbaar kon daar onder die 150-sterk vergadering nie 'n enkele
>>>> > boer gevind word wat kon se dat hy weer sal gaan boer nie.
>>>> > Op die oog af mag dit na niks klink nie, maar die
>>>> > landbou....kommersiele landbou, is die ruggraat van enige suksesvolle
>>>> > ekonomie en as jou produsente nie meer wil nie, dan het jy groot
>>>> > probleme.
>>>
>>
>
>


>
Re: Van plase en dinge...... [boodskap #106067 is 'n antwoord op boodskap #106063] Do, 22 September 2005 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die probleem waarvoor die boer te stane kom, is wat gaan in die toekoms
gebeur met die plaas gebeur. Ontwikkel hy dit te goed, dan kyk gierige oe
daarna en word dit afgevat. Doen hy dit nie reg nie, maak hy nie geld nie.

"Deneile" skryf in boodskap news:dgtpd2$19l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hier by ons het die Ruperts nou 'n gedeelte van ander plaas gekoop waar
> hulle nou besig is om huise te bou vir hul plaaswerkers ek dink daar gaan
> 5 plase se werkers gehuisves word. Van die bestaande huise op die plase
> gaan gesloop woird ander gaan in gastehuise omskep word.
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:GtidneufB7NJ66zeRVn-jg@is.co.za...
>> Dit maak net nie sin vir 'n wit man om nou meer plaasgrond te koop nie.
>> Bou jy hom op sodat ander met verlangende oe daarna kyk, dan onteien
>> hulle hom. Veel makliker, soos ek gese het. Wat jy nie verstaan nie is
>> dat die regering eerste opsies op alle plaasgrond het en plase aan swart
>> kopers verskaf wat nie clue het van boer nie. Dan huur jy die grond by
>> hom as hy nie dit meer kan betaal nie. Eenvoudig.
>> "Deneile" wrote in message
>> news:dgrlfe$98g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nee watter ou sal nog wil boer as hy klaar R20 miljoen in sy sak het?
>>> Jy is verkeerd. Hoekom spesifiek 'n swartman kan 'n witman ook nie die
>>> grond koop nie dan kan jy dit huur? Maar nou ja dit is mos tipies
>>> Suidwester sien net in swart en wit en wit is altyd die beste en die
>>> swartman het mos natuurlik die halwe verstand wat die witman wil
>>> uitbyt???
>
>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3O-dnR0ud_SZyazeRVn-sw@is.co.za...
>>>> Jy is verkeerd. Hoe maak jy 'n klein fortuintjie uit boerdery?
>>>> Begin met 'n grote! Wie, met 'n halwe verstand, sal plaasgrond koop
>>>> in Afrika? Dis veel makliker: Kry 'n swart man om dit te koop en huur
>>>> dit by hom. Werk die kak uit die grond uit en as jy daarmee klaar is,
>>>> kry vir jou 'n ander huurplaas.
>>>> "Deneile" wrote in message
>>>> news:dgrd9n$av2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Dit is nie te se hulle wil nie boer nie, hulle dink maar net dit sal
>>>> > makliker wees om die R20 miljoen in hul sak te steek as wat dit is om
>>>> > te boer, enige ou sal die geld kies in plaas van om te werk, so jou
>>>> > gedate van "as jou produsente nie meer wil nie, dan het jy groot
>>>> > probleme." sit die pot mis!
>>>
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:tuSdnTew2sr2qKzeRVn-3g@is.co.za...
>>>> >> Ek lees gister dat 'n boer vertel van die boereverenigingvergadering
>>>> >> waarop hulle die vergadering oopmaak vir algemene bespreking. Die
>>>> >> een vraag wat aan hulle gevra was, was as hulle nou R20 miljoen moet
>>>> >> kry om te maak daarmee wat hulle wil, sou hulle grond koop en gaan
>>>> >> boer? Blykbaar kon daar onder die 150-sterk vergadering nie 'n enkele
>>>> >> boer gevind word wat kon se dat hy weer sal gaan boer nie.
>>>> >> Op die oog af mag dit na niks klink nie, maar die
>>>> >> landbou....kommersiele landbou, is die ruggraat van enige suksesvolle
>>>> >> ekonomie en as jou produsente nie meer wil nie, dan het jy groot
>>>> >> probleme.
>>>>
>>>
>>
>
>


>
Re: Van plase en dinge...... [boodskap #106085 is 'n antwoord op boodskap #106044] Vr, 23 September 2005 15:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:GtidneufB7NJ66zeRVn-jg@is.co.za...
> Dit maak net nie sin vir 'n wit man om nou meer plaasgrond te koop nie.
> Bou jy hom op sodat ander met verlangende oe daarna kyk, dan onteien hulle
> hom. Veel makliker, soos ek gese het. Wat jy nie verstaan nie is dat die
> regering eerste opsies op alle plaasgrond het en plase aan swart kopers
> verskaf wat nie clue het van boer nie.

Is dit nie diskriminasie nie?
Re: Van plase en dinge...... [boodskap #106092 is 'n antwoord op boodskap #106085] Sa, 24 September 2005 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Natuurlik is dit diskriminasie....maar dit werk mos net na die een kant toe.
'n Man soos Sam Nujoma mag van die verhoog af die 'boere' vloek, maar waag
jy as wit man om net 'n verwysing te maak oor kleur [of 'n swarte bv 'n
bobbejaan te noem...wat eintlik 'n kompliment is want 'n bobbejaan is
pragtig en baie slim], dan land jy met jou gat in die tronk. Kom ons
praat Afrikaans: Onteieining en hervestiging gaan oor niks behalwe wat die
nuwe eienaars kan aas van die bestaande eiendom nie. Nog nie 'n enkele
hervestigde plaas was al suksesvol op geboer nie. Hoekom nie? Die swart
man is inherent lui om te werk en as hy sy plesier vat, dan suip hy al sy
geld weg en gee nie 'n moer om vir die dag van more nie. Dis die harde
feite!

" de boskabouter" skryf in boodskap news:ZsVYe.2653$EI1.139401@phobos.telenet-ops.be...
>
> "Suidwester" schreef in bericht
> news:GtidneufB7NJ66zeRVn-jg@is.co.za...
>> Dit maak net nie sin vir 'n wit man om nou meer plaasgrond te koop nie.
>> Bou jy hom op sodat ander met verlangende oe daarna kyk, dan onteien
>> hulle
>> hom. Veel makliker, soos ek gese het. Wat jy nie verstaan nie is dat
> die
>> regering eerste opsies op alle plaasgrond het en plase aan swart kopers
>> verskaf wat nie clue het van boer nie.
>
>
> Is dit nie diskriminasie nie?
>
Re: Van plase en dinge...... [boodskap #106116 is 'n antwoord op boodskap #106092] Ma, 26 September 2005 10:21 Na vorige boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
ek hoor nou nog die tydens die klas kompetisies in die army het ons gesing
"... we wanna kill Sam Nujoma" ,

"Suidwester" skryf in boodskap news:D4idnRpqKpCkbanenZ2dnUVZ_s2dnZ2d@is.co.za...
> Natuurlik is dit diskriminasie....maar dit werk mos net na die een kant
> toe. 'n Man soos Sam Nujoma mag van die verhoog af die 'boere' vloek, maar
> waag jy as wit man om net 'n verwysing te maak oor kleur [of 'n swarte bv
> 'n bobbejaan te noem...wat eintlik 'n kompliment is want 'n bobbejaan is
> pragtig en baie slim], dan land jy met jou gat in die tronk. Kom ons
> praat Afrikaans: Onteieining en hervestiging gaan oor niks behalwe wat
> die nuwe eienaars kan aas van die bestaande eiendom nie. Nog nie 'n
> enkele hervestigde plaas was al suksesvol op geboer nie. Hoekom nie?
> Die swart man is inherent lui om te werk en as hy sy plesier vat, dan suip
> hy al sy geld weg en gee nie 'n moer om vir die dag van more nie. Dis
> die harde feite!
> " de boskabouter" wrote in message
> news:ZsVYe.2653$EI1.139401@phobos.telenet-ops.be...

>> "Suidwester" schreef in bericht
>> news:GtidneufB7NJ66zeRVn-jg@is.co.za...
>>> Dit maak net nie sin vir 'n wit man om nou meer plaasgrond te koop nie.
>>> Bou jy hom op sodat ander met verlangende oe daarna kyk, dan onteien
>>> hulle
>>> hom. Veel makliker, soos ek gese het. Wat jy nie verstaan nie is dat
>> die
>>> regering eerste opsies op alle plaasgrond het en plase aan swart kopers
>>> verskaf wat nie clue het van boer nie.


>> Is dit nie diskriminasie nie?


>
Vorige onderwerp: Algemene mening
Volgende onderwerp: Re: bOER TOER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 16:56:23 MGT 2024