Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » VRYDAG!!!
VRYDAG!!! [boodskap #105936] Vr, 16 September 2005 10:33 na volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Dit is weer Vrydag, hoekom kry ek die gevoel dat niemand op 'n Vrydag
lus vir werk is nie? Almal lyk lusteloos. Almal kyk kort kort op hul
horlosies. Die tyd wil nie vinniger verby gaan.
Is daar iewers 'n firma wat nie op Vrydae werk???? (ha-ha). Dan kan
Donderdae weer die lustelose dae wees.
Re: VRYDAG!!! [boodskap #105937 is 'n antwoord op boodskap #105936] Vr, 16 September 2005 11:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"friend" wrote in message
news:1126866838.035420.271670@g47g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Dit is weer Vrydag, hoekom kry ek die gevoel dat niemand op 'n Vrydag
> lus vir werk is nie? Almal lyk lusteloos. Almal kyk kort kort op hul
> horlosies. Die tyd wil nie vinniger verby gaan.
> Is daar iewers 'n firma wat nie op Vrydae werk???? (ha-ha). Dan kan
> Donderdae weer die lustelose dae wees.

Ek weet nie hoe dit in die ander lande gaan nie, maar in Nederland is 'n
Vrydag 'n gewone werksdag. Ek het selfs vieruur vanmiddag nog 'n
vergadering... As ek darem dink hoe het ons gaan Publunch op Vrydagmiddae in
SA. Meestal soveel "geëet" dat ons die res van die middag daar vasgeval
het...
Re: VRYDAG!!! [boodskap #105938 is 'n antwoord op boodskap #105937] Vr, 16 September 2005 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Vrydae "publunch" is nogsteeds die inding, as jy net die tyd kan kry om
dit te gaan doen. Lekker naweek vir almal
Re: VRYDAG!!! [boodskap #105966 is 'n antwoord op boodskap #105937] Ma, 19 September 2005 05:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Otterkop  is tans af-lyn  Otterkop
Boodskappe: 378
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ja Vrydae werk mens net tot 12 uur , dan gaan eet jy en kuier of gaan pak
die kar om
die naweek weg te gaan.

EK sit Vrydag oggen in 'n meeting en so waar as wragtig
skeduleer hulle die volgende meeting oor twee weke op 'n Vrydag vanaf 13h00.
Wat nou gemaak ?

"Max" skryf in boodskap news:432aa735$0$11062$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> "friend" wrote in message
> news:1126866838.035420.271670@g47g2000cwa.googlegroups.com.. .
>> Dit is weer Vrydag, hoekom kry ek die gevoel dat niemand op 'n Vrydag
>> lus vir werk is nie? Almal lyk lusteloos. Almal kyk kort kort op hul
>> horlosies. Die tyd wil nie vinniger verby gaan.
>> Is daar iewers 'n firma wat nie op Vrydae werk???? (ha-ha). Dan kan
>> Donderdae weer die lustelose dae wees.
>
> Ek weet nie hoe dit in die ander lande gaan nie, maar in Nederland is 'n
> Vrydag 'n gewone werksdag. Ek het selfs vieruur vanmiddag nog 'n
> vergadering... As ek darem dink hoe het ons gaan Publunch op Vrydagmiddae
> in
> SA. Meestal soveel "geëet" dat ons die res van die middag daar vasgeval
> het...
>
Re: VRYDAG!!! [boodskap #105971 is 'n antwoord op boodskap #105966] Ma, 19 September 2005 05:52 Na vorige boodskap
kaalbaster  is tans af-lyn  kaalbaster
Boodskappe: 108
Geregistreer: September 2005
Karma: 0
Senior Lid
Speel siek!
Vorige onderwerp: Poesse
Volgende onderwerp: Geluk Koot!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 15:10:05 MGT 2024