| SPOOK TOER [boodskap #105888] |
Di., 13 September 2005 08:45  |
kaalbaster
Boodskappe: 108 Geregistreer: September 2005
|
Senior Lid |
|
|
Ek het vroeër die maand op 'n "Spook Toer" gegaan wat 'n plaaslike
"Spirituele" winkel aangebied het. Ek het oorspronklik gegaan vir die
nuuskierigheid en sports, maar was beindruk later, aangesien 'n hele
paar mense fotos met hul digitale kameras geneem het en ek werklik die
"images" van die spoke (of is dit geeste) gesien het. Miskien kan
julle, julle ondervinding van so iets met ons almal deel.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: SPOOK TOER [boodskap #105908 is 'n antwoord op boodskap #105896] |
Di., 13 September 2005 20:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Waar is die nuwe Eunice?
--
Groetnis
Annette
"friend" wrote in message
news:1126609526.583905.296990@g49g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Die toer was na verskeie plekke in Bloemfonein, oa. die ou Britse
> hospitaal van toentertyd wat in die weermag opgerig was toe en wat nou
> 'n museum is, die vroue monument, ou Eunice skool, ens. Ja. die mense
> het met digitale kameras afgeneem, maar direk nadat die fotos geneem
> was, het ek daarna gekyk en kon jy baie duidelik die mens figure sien
> en/of kole of spikkels waar die "energie" klaarblyklik is. Op die een
> foto kon jy duidelik die mens figuur sien wat eers gesit het (wasige
> wit) en op 'n tweede foto waar die figuur gestaan het. Ek sal vir jou
> 'n foto mail.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: SPOOK TOER [boodskap #105915 is 'n antwoord op boodskap #105911] |
Wo., 14 September 2005 06:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
friend, ek was van 1965 - 1979 in Bloemfontein, en toe was dit al in die
stad. Miskien het die polisiestasie gekuif:)))
--
Groetnis
Annette
"friend" wrote in message
news:1126674042.726499.256450@g47g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Hallo Annette, die nuwe Eunice is reg oorkant die Parkweg
> Polisiestasie, net agter die nuwe
> technicon. Ek dink amper die ou Eunice koshuis was ook daar. Ek is
> ook maar redelik nuut
> in Bloemfontein, maar het gehoor dat die ou Eunice iewers buite
> Bloemfontein was.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: SPOOK TOER [boodskap #105926 is 'n antwoord op boodskap #105924] |
Wo., 14 September 2005 14:06   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Dis 'n baie interessante foto.
Kyk aan die regterkant, by die oom met die uniform, is 'n kas met medaljes.
In die glas voor hierdie kas sien jy 'n weerkaatsing van die joggie met die
wit hemp. Skuins agter hom sien jy die weerkaatsing van die oom daar heel
agter, met die dop in sy hand.
Wat snaaks is, is dat die oom met die dop se agtergrond wit is (lyk) in die
weerkaatsing en swart is (lyk) in die foto...
...en is dit nou 'n spook wat daar so oor sy skouer loer?
Mens sou self daar moet rondsnuffel om regtig te weet of dit nou spoke was,
of mense in die kamer se weerkaatsing in die doolhof van glas.
Ek sou graag hierdie presiese foto weer wil sien, maar sonder al die mense
in die middel.
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:5r9gi1lcr67fmkoh74bsqak1506rhlkvqf@4ax.com...
>
> Prentjie is by:
> http://tinypic.com/view/?pic=dom9ee
>
>
>
> On Wed, 14 Sep 2005 14:04:26 +0200, "Otterkop"
> wrote:
>
>> GEE ADDRESS VAN PIC
>>
>> "friend" wrote in message
>> news:1126698717.670251.165940@g47g2000cwa.googlegroups.com.. .
>> Kyk julle na die kas op die linkerkant waar die mense staan? As jy
>> mooi kyk, sal jy sien dat hulle
>> reguit kyk na iets wat in die kas "display" is. Die "spoke" is
>> boontoe, die een se helfte kan jy sien (wit)
>> en die ander een is geel, met 'n kappie of iets op. Daar is geen sulke
>> figure op die uitstalling in daardie
>> saal nie. Ek moet sê dit is bietjie onverklaarbaar, laat weet wat
>> julle dink.
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: SPOOK TOER [boodskap #105976 is 'n antwoord op boodskap #105952] |
Ma., 19 September 2005 06:06  |
kaalbaster
Boodskappe: 108 Geregistreer: September 2005
|
Senior Lid |
|
|
Gerard van Wilgen wrote:
> friend wrote:
>> Ek het vroeër die maand op 'n "Spook Toer" gegaan wat 'n plaaslike
>> "Spirituele" winkel aangebied het. Ek het oorspronklik gegaan vir die
>> nuuskierigheid en sports, maar was beindruk later, aangesien 'n hele
>> paar mense fotos met hul digitale kameras geneem het en ek werklik die
>> "images" van die spoke (of is dit geeste)
>
> Het jy misskien nog geesryk vog gedrink voordat jy die geeste het gesien?
>
> ;-)
> Gladnie! alhoewel ek daarna gevoel het na die tyd! ha-ha
>
> Gerard van Wilgen
>
> www.majstro.com - Multilingual translation dictionary
> www.erotikejo.com - International sex portal
|
|
|
|